TROMPIE SE ONTBEENDE RIBBETJIE

trompie se ontbeende ribontbeende ribbetjieontbeende rib trompietestedtrompie se rib gaar
TROMPIE SE ONTBEENDE RIBBETJIE
1 ontbeende ribbetjie
1 koppie olyf olie
1 koppie room
2 teelepel rooi peper
sout
spices

Ontbeen die ribbetjie of vra jou slagter om dit te doen.
Meng die bestanddele bo saam, geur die rib daarmee en laat een week in yskas rus.
Plaas eers op kole om rook te vang, net tot goed gerook.
Draai toe in foelie en braai tot gaar, haal uit foelie.
Plaas weer op kole om kleur te kry.
Lekker eet!

Bron: Trompie Hayward




COETZEE SE PARMANTIGE TAAI GEBRAAIDE HOENDERBOUDJIES

COETZEE SE PARMANTIGE TAAI GEBRAAIDE HOENDERBOUDJIEStested
COETZEE SE PARMANTIGE TAAI GEBRAAIDE HOENDERBOUDJIES
Gooi hoender in glasbak, benat met Ina Paarman se sticky marinade en sprinkel met chili flakes na smaak.
Sit in voorverhitte oond teen 180 vir 20-30 minute.
Braai dan op hoe hitte hoog bo kole vir verdere 20-25 minute en kwas met mengsel van Ina se sticky sous en Nandos se peri-peri garlic sous, saam gemeng met Ina Paarman se hoender speserye.
Die brand ( nie erg) verras n man se tong so na die soet van die sticky sousie!

Bron en foto: Coetzee Neethling




ASHLEY SE BRAAIPIE

Ashley se braaipietested

ASHLEY SE BRAAIPIE
2 packets Puff Pastry
gebraaide uie
knoffel
sampioene
groen, rooi en geel peppers
spinasie
boerewors
kaas
Die spinasie hoef jy nie vooraf te kook nie. Wees net versigtig dat jou bestanddele nie te nat of souserig is nie want dit maak die deeg te pap. Braai goud bruin sny en bedien. Met ‘n braai pie kan jy enige vulsel maak waarvoor jy lus is. What’s your flavour!!! Geniet!!!!
Bron en foto: Ashley Burton Swartz




SEAN SE PERFEKTE LAMSRIB OP DIE KOLE

braai rib 2braai ribtested

SEAN SE PERFEKTE LAMSRIB OP DIE KOLE
So braai jy die perfekte lamsrib:
Gooi net suurlemoensap.
Sit in toeknyprooster. (Werk ook nog beter op ‘n spit).
Plaas rooster skuins-regop in jou braaier met meer kole agter as voor naby die rooster. Draai elke 10 minute of so om.
Jy sal wel agterkom waar jy meer of minder kole wil hê. Gooi suurlemoensap oor elke keer as jy draai.
Halfpad-gaar speserye jy hom goed net met sout en witpeper. Aromat opsioneel.
As hy mooi gaar is, behoort so ‘n uur en ‘n half na twee ure te neem, sny op in braaibak en laat rus op lae hitte (ek gebruik hotplate).

FOTO EN RESEP:  Sean O’Brien




DENZY’S SWEET AND SOUR ROYCO MARINATED CHICKEN

SWEET AND SOUR CHICKEN DENZELtested
DENZY’S SWEET AND SOUR ROYCO MARINATED CHICKEN

1 packet Royco Sweet and Sour Marinade
1 kg chicken pieces
750 ml mango juice
4 tablespoons honey
juice of half a lemon
4 tablespoons chutney
4 tablespoons tomato sauce
fresh thyme
chicken spice
salt and pepper

Clean chicken and spice with chicken spice and salt and pepper.
In a sauce pan mix all ingredients together and let cook for 10 mins on medium heat.
Braai chicken on medium heated coals until fully cooked.
Brush chicken when done with marinated sauce and braai for another 2 mins a side.
When done put chicken in a pot and throw left over sauce over chicken.
Finish off with thyme. ENJOY!
Recipe and photo:  Denzel Koenana




DENZY SE BILTONG ROOSTERBROODJIES

Denzy se Biltong Roosterbroodjiestested
DENZY SE BILTONG ROOSTERBROODJIES

INGREDIENTS
2,5 kg Brown or White Breadflour
1Pkt Instant Yeast
4 tbs sugar
2 tb salt
2 cups Biltong flakes
1Litre (4cups) lukewarm water

METHOD/PREPARATION
Mix all the dry Ingredients and the water and knead to form a soft dough.Coverin plastic and leave in a hotspot for about 1hour to double in volume.Roll the dough into a long roll en cut small square breads.
Grill over slow coals and enjoy when fully baked

Recipe and photo: Denzel Koenana




VLEISROL OP DIE KOLE

vleisbrood op die kole1vleisbrood op die kole2tested

VLEISROL OP DIE KOLE
500 g maalvleis
1 gekapte ui
3 gekookte eiers
1 koppie gerasperde kaas
olive en knoffel speserye
sout en peper

Begin met laag maalvleis dan die lagie uie, dan die 3 eiers, gevolg deur die kaas en speserye en weer in laag maalvleis. Druk dan lekker stewig was. Sout en peper kan ook bygevoeg word.
In oond of op die vuur todat deur gaar is. Dop die bakkie om en sny dan die rol soos jy ‘n brood sou, sny maar in lekker dik skywe
n Lekker vleisrol wat bedien kan word saam met kapok aartappels of rys

NOTA:  Mens kan dit in die oond ook maak.. net so lekker

FOTO EN RESEP:  Odette Janco du Plessis




SNOEK OP DIE KOLE

Snoek op die Koletested

SNOEK OP DIE KOLE

Arnie Woolf Ek koop my snoek altyd by Food Lovers Market. Nog nooit teleurgestel gewees nie.

Spuit die braairooster met Spray and Cook.
Ek sny ook reeds die snoek is stukke dan braai dit sommer lekker. Ek gebruik nie foelie nie. Sit so met vel na onder.
Op die rooster en dan sit ek die mengsel van appelkooskonfyt, suurlemoensap, egte botter en vis speserye oor. Bedruip gereeld terwyl ek braai.
Gebruik tandestokkie om te toets dat hy reg is. Party mense draai nie om nie maar ek draai net so vir halwe minuut om dat hy ook bietjie “braai” aan vleis kant.

Haal af en eet. Yummy

Resep: Arnie Woolf




KNOFFEL EN KAASBROOD

knoffel en kaas broodKnoffel en Kaasbroodtested

KNOFFEL EN KAASBROOD

1 Kg gekoopte Brood/Vetkoek deeg
300-500 gram gerasperde Cheddar kaas(Daar was n bietjie geheue verskil of dit 300 of 500 gram kaas was wat gebruik is)
1 eetlepel Crushed Garlic(Opsioneel)
1 Eier
Meng die helfte van die kaas saam met die eier en knoffel(Met die hand moenie klits nie)
Voeg die mengsel by die deeg en werk goed deur
Maak n rol soos wanneer jy gaan brood bak en plaas in n brood pan
Gooi die laaste helfte kaas oor die deeg
Vir die spicy gedeelte bietjie Paprika en Ceyane poeier gemeng en oor gestrooi. (Net die een helfte van die brood)
Bak in die oond op 160 grade vir 1 uur
Sommer lekker ge-eet. Die brood met Appelkoos konfyt en my medium to rare steak saam met gebraaide uie

Resep en foto: Koos van der Merwe




ARGENTYSE SALMUERA BEDRUIP SOUS

ARGENTYSE SALMUERA BEDRUIP SOUStested

ARGENTYSE SALMUERA BEDRUIP SOUS
1 koppie growwe sout
60 ml rooiwyn asyn
15 ml worcherster sous
1 eetlepel pekel speserye
30 ml tamatie puree
1 groot ui gekap
3 knoffel huisies gekap
Kook water

Sit al die bestansdele in 750 ml tamatiesous of enige ander groot bottel met prop wat jy gate kan inmaak
Maak vol met warm water en laat trek minimum 1 dag

Braai dag: Ek spuit nooit die skaap sout water voor die tyd nie volgens my maak dit skaap droog. Sit skaap op spit en begin deur met sous te bedruip maak braaier toe vir n uur. Bedruip elke uur tot skaap gaar is.
Bron: Hendrik Markgraaff