CREAM AND SWEETMILK BRAAI ROLLS


CREAM AND SWEETMILK BRAAI ROLLS
1 Bag of store bought dough
400 ml Cream
1 Pack Potato Bake of your choice
2 Tablespoons of Melrose Sweetmilk flavoured full cream cheese spread
Paprika (Optional)

 

Put the oven on 70 Degrees C
Smear some oil on both your hands and roll the dough into circles and fold them in and place in a roasting pan.
Let it rise on 70 Degrees C for 30 min.
Mix the cream, potato bake and sweetmilk.
After it has rise put the oven on 150 Degrees C
Remove the roasting pan from the oven and add the cream mix till the rolls is covered.
Sprinkle paprika on the buns and place in the oven and bake for 50 min. on 150 Degrees C
After baking wait for it to cool and serve with butter!
Delicious Melt in the Mouth!
Source and Photo: Kristie Townsend




GIDEON SE BRAAIPAAI POEDING


GIDEON SE BRAAIPAAI POEDING
1 rol skilferkors deeg
‘n paar marshmallows in wieletjies geknip
Twee piesangs in wieletjies gesny
1 blikkie karamel
En n bietjie gekapte neute
Rol die deeg oop en deel dit in twee
Rol dit effens uit en plaas die een helfte op n foelie bo op n toeklap rooster Smeer die een helfte met die helfte van die karamel en pak die piesangwieletjies bo op
Pak dan n lagie van die marshmallow wieletjies bo op asook n lagie gekapte neute
Smeer die ander karamel op die ander helfte deeg
en smeer die rante met geklitste eier en plaas dit bo oor die ander gepakte lae. Smeer geklitste eier aan albei kante – die ander kant eers as jy dit omgrdraai het vir die eerste keer
Braai op stadige kole en haal die foelie versigtig af sodra dit op die kole kom en smeer dan die geklitste eier
Braai stadig vir plus minus n uur en geniet saam met roomys of vla en sprinkel ook n bietjie neute oor die roomys

Bron en foto: Gideon Louw




HOENDER MET BLATJANG EN MAYONNAISE

HOENDER MET BLATJANG EN MAYONNAISE
1½ koppie mayonnaise
2 eetlepels blatjang
1 eetlepel appelkoos konfyt
½ pakkie wit uiesoppoeier
½ teelepel knoffelvlokkies
1 teelepel gedroogde roosmaryn
Sout en peper na smaak
Meng alles saam.
Smeer mayonnaisemengsel oor die hoender en bak in die oond by 150ºC tot gaar (onbedek). Omtrent 1 en half uur.
Plaas onder die oondrooster vir paar minute tot bros en bruin.
English translation:
1 ½ cup mayonnaise
2 tablespoons chutney
1 tablespoon apricot jam
½ a packet of white powder onion soup
½ teaspoon garlic
1 teaspoon dried rosemary
Salt and pepper to taste
Mix everything together.
Spread mayo mixture over your chicken and bake in the oven at 150C until done (uncovered). About one and a half hours.
Now grill for a few minutes until golden brown.

Photo:  Gideon Louw… het hom op die kole gemaak in ‘n plat boom pot met kole op die deksel.
Heerlike gekom
2nd Photo:  Elsabie Templeton – Nota: ek het net nie konfyt bygesit nie en spicy jalapeno blatjang gebruik.




LEKKERSTE GEBRAAIDE HOENDERSTUKKE

LEKKERSTE GEBRAAIDE HOENDERSTUKKE
Gebruik die dytjies en boudjies met die vel aan.
Marineer ‘n uur voor die tyd.
Jy benodig:
Worcestershire sous
vars suurelemoensap
goeie olyf olie en
Robertson se Portuguese Chicken spice
Ons gooi alles in ‘n groot tupperware bak en skud tot alles gemeng is.
As die kole reg is sit die hoender op en bedek met die deksel en los vir twee ure.
Maralize van Winsen :  Ons dit op n oop vuur gebraai en omgedraai sous baie lekker
Dis die lekkerste crispy hoender!

FOTO:  Maralize van Winsen




GIDEON SE AARTAPPELKOEKIES OP DIE KOLE


GIDEON SE AARTAPPELKOEKIES OP DIE KOLE
2 aartappels, byna gaar gekook en velle afgetrek
1 eier
4 repies spek, gekerf en gebraai
2 eetlepels meel
1 eetlepel sweet chillie sous
1 koppie broodkrummels
‘n bietjie gekapte gemengde groen kruie
sout en peper na smaak

Druk die aartappels fyn en meng alles in behalwe die krummels.
Maak bolletjies en rol in die krummels.
En druk plat om ‘n koekie te vorm.
Laat staan in die vrieskas vir omtrent ‘n uur en braai op kole tot goudbruin vir ongeveer ‘n halfuur en bedien saam met braaivleis.

BRON:  Gideon Louw




CARINA’S BRAAI SNOEK

CARINA’S BRAAI SNOEK
Ingredients:
1/2 cup of lemon juice
Ina paarmans fish spice
Salt
Pepper
Paprika
Garlic
1/5 cup Olive oil
We used a 1kg snoek fillet
Lightly pour about 1/5 cup of olive oil over the fillet.
Sprinkle fish spice over, very lightly. Most of it will mix with the oil so it wont look like a lot – but you can always add later.
Sprinkle salt over the fillet. Just a tiny bit. Fish is salty already. Same goes for the pepper.
I used about half a cup of lemon juice. The porras like their lemon juice. The more the merrier (as you can see from the tray it wasnt drenched in it, just nicely covered)
Use about 2 tsp of crushed garlic, sprinkle over. Add your bay leaves.
Fold it in half and cover with cling wrap for an hour or 2.
And… BRAAI!
Source and photo: Carina de Klerk




GIDEON SE REUSE POTBROOD BURGER


GIDEON SE REUSE POTBROOD BURGER
Bron: Gideon Louw, aangepas vanuit allrecipes.com
Foto: Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
Vir die Patty:
1 kg maalvleis
1 gekapte ui
4 eetlepels blatjang
3 eetlepels worchestersous
2 eetlepels sweet chili sous
2 eiers
½ koppie broodkrummels
Sout en peper na smaak
Meng alles saam in ‘n mengbak.
Bou ‘n patty van omtrent 250mm in deursnee en 25mm dik.
Braai omtent vir 15 min op skerperige kole en plaas op deurgesnyde gebakte groot broodrolletjie.
Plaas dan die vulsel van jou keuse op.
Ons het tamatie, pynappel en avokado stukke saam met bloukaassous en blare gebruik, was heerlik sny in driehoekstukke en bedien saam met slaptjips

Broodrolletjie:
1 (.25 ounce) package active dry yeast
1 pound all-purpose flour, or as needed – divided
1 cup warm water (105 ºF/41 ºC)
1 large egg
3 tablespoons butter, melted
3 tablespoons white sugar
1 ¼ teaspoons salt
1 teaspoon olive oil
1 egg, beaten
1 tablespoon milk
1 teaspoon sesame seeds, or as needed
Place yeast into bowl of a large stand mixer; whisk in ½ cup flour and warm water until smooth.
Let stand until mixture is foamy, 10 to 15 minutes.
Whisk 1 egg, melted butter, sugar, and salt thoroughly into yeast mixture. Add remaining flour (about 3 cups).
Fit a dough hook onto stand mixer and knead the dough on low speed until soft and sticky, 5 to 6 minutes.
Scrape sides if needed.
Poke and prod the dough with a silicone spatula; if large amounts of dough stick to the spatula, add a little more flour.
Transfer dough onto a floured work surface; dough will be sticky and elastic but not stick to your fingers. Form the dough lightly into a smooth, round shape, gently tucking loose ends underneath.
Wipe out stand mixer bowl, drizzle olive oil into the bowl, and turn dough over in the bowl several times to coat surface thinly with oil.
Cover bowl with aluminum foil. Let dough rise in a warm place until doubled, about 2 hours.
Transfer dough to a floured work surface and pat to flatten bubbles and form into a ball.
Dust dough lightly with flour.
Put ball of dough in greased flat bottom swartpotjie.
Let bun rise until doubled, about 1 hour.
Beat 1 egg with milk in a small bowl, using a fork, until mixture is thoroughly combined. Very gently and lightly brush top of bun with egg wash without deflating the risen dough. Sprinkle bun with sesame seeds.
Bake in swartpotjie over mediun coals (also some on lid) for around 30 minutes.

 




THELMA SE HAMBURGER BRAAI


THELMA SE HAMBURGER BRAAI
3 kg maer maalvleis
1 groot ui gerasper
250 g pattie maker van Freddie Hirch spices
1 koppie yswater
¼ koppie Worcestershire sous
¼ koppie soya sous
Braaivleis speserye en Aromat na smaak. (Pasop vir te veel anders is die pattie te sout.)
Meng alles goed deur.
Vorm patties met jou hand of met die pattie maker. Ons gebruik die een wat jy die patties kan vul. Dit werk goed as jy hom met blokkies kaas vul.
Braai oor matige kole tot gaar. Bou dan jou burger volgens smaak.

Bron en foto: Thelma En Wessel DuPreez




COETZEE SE POTBROOD

coetzee-se-potbroodtested

COETZEE SE POTBROOD
1 teelepel sout
330 ml lou warm water
4 koppies meel
1 eetlepel suiker
4 teelepels botter/ margarien
2 teelepels melk poeier
1 ½ teelepels gis

Giet lou water en sout in skottel, voeg meel en suiker by en vryf botter in.
Sit melkpoeier by en voeg die gis laaste by.
Knie goed deur 45 min.
Lê platboom pot met foelie uit, asook deksel en smeer met botter.
Gooi deeg in pot en laat rys op warm plek vir ‘n uur.
Ek bak myne op die kole, maar kan in oond ook gedoen word – 45 min teen 180°C.
Indien jy sagte korsie wil hê, bedek met klam vadoek na eerste 10 min.
Indien op kole, bedek met vadoek en swartsak.
Die sweet maak die korsie sag.

Nota:
Net bysê die swartsak en vadoek is na dit van die kole af kom.😬😬
Foto en resep:  Coetzee Neethling




HULI HAWAIIAN HOENDER

chickentested

HULI HAWAIIAN HOENDER

1 hoender
Pekel hoender vir 24 uur:
1 eetlepel growwe sout
1 koppie suurlemoen sap
water, net genoeg om hoender te bedek
Laat hoender in yskas lê bedek met pekel.

Droë rub:
1 teelepel growwe sout
1 teelepel paprika
½ teelepel kumin
½ teelepel swart peper
2 teelepels knoffel poeier
1 teelepel oreganum
1 teelepel wit peper
½ pakkie bruin uie poeier
Knippie chili poeier
Droog rub hoender vir ± 1 uur.
Braai dan tot gaar.

Resep aangepas en geplaas deur Cecil Dunhin
Foto: Cecil Dunhin

Nota:
Freddi Kroukamp  – Hoeveel water word gebruik in die pekel asseblief.
Cecil Dunhin  – Hang af hoe groot jou hoender is Freddie. Net genoeg om die hoender te bedek.