BISCOTTI MET BOSBESSIES

biscotti martietested

BISCOTTI MET BOSBESSIES
Foto en resep:  Martie Fourie Moolman
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie is die basiese resep wat ek gebruik, ek het net die hoeveelheid van die neute gemeng met bosbossies en dadels.
1 eier plus 1 eierwit
1 ml sout
125 ml sonneblom olie
175 ml suiker
7.5 ml bakpoeier
5 ml vanilla
200 ml neute gekap
400 ml koekmeel

Meng eier, eierwit ,suiker, olie en vanilla.
Meng goed voeg ander bestanddele by en meng tot sagte deeg.
Bedek en sit in yskas vir plus minus 2 ure
Smeer 2 400-300cm panne. Deel deeg in twee. Rol elkeen in rolle so 30 cm lank.
Sit in panne en bak in oond 160 vir 20 min. Sprinkel strooisuiker oor. Sny diagonaal in skywe.
Bak weer in oond by 100 ver verder 20 – 30 min. Los in oond tot koud.




BETSIE SE KARRINGMELK EN SADE BESKUIT

2015-09-26-betsiesekarringmelkensadebeskuittested
BETSIE SE KARRINGMELK EN SADE BESKUIT

Ek gebruik of botter of andersins spar se margarien . Soms deel ek die karringmelk helfte karringmelk helfte maas

500g botter of margarien smelt in micro saam met 300ml bruinsuiker (resep se 375 ek gebruik net 300)
meng 1kg bruismeel
15 ml bakpoeier
2 ml sout
750 ml all bran effe fyn gedruk
500 ml semels 
250 ml sonneblom saad ek sit sommer partykeer lynsaad en sesamesaad in
half kop muesli
Dan sit ek soms so koppie bran flakes effe stukkend gekap by meng als saam ..
Klits 2 eiers met 500 ml karringmelk of maas en karringmelk gemeng..meng by knie tot goed deur druk in pan sny met snyer bak 180 grade tot mooi bruin en gaar

Resep en foto:  Betsie Ferreira




BOTTERBESKUIT

 

2015-09-15-botterbeskuittested

BOTTERBESKUIT

BESTANDDELE/METODE
Smelt 750gr botter
Los 2k suiker in 2 k kookwater op.
Laat effe afkoel.
Klits 3 eiers…Meng met bogenoemde.
Sif 750gr bruismeel en 1tl sout en meng met vloeistof….deeg is redelik slap.
Druk vas in panne en bak plus/minus n uur….180gr C  ..Ek gooi soms koppie klapper by.
Laat dit afkoel….sny in blokkies…..pak op oondrak….en droog halfuur op 150 C en dan op 100 C tot droog.
Vat gewoonlik in gewone oond so 3ure….

BRON/FOTO: Ansie Olivier




RONEL SE GESONDHEIDSBESKUIT

gesondheidbeskuit Marietatested

RONEL SE GESONDHEIDSBESKUIT
Bron: Ronel Rudolph
Foto:  Marieta James
FOOD LOVERS RECIPES
Meng droë bestanddele saam:
1 ½ koppie hawermout
2 koppie Nutty Wheat
2 koppies koekmeel
2 handvol Corn flakes, krummel effens
2 handvol All bran flakes, krummel effens
2 teelepels bakpoeier
1 handvol klapper, opsioneel
1 handvol sade, opsioneel (ek het sonneblom sade gebruik)
1 handvol rosyne

Klits saam:
3 eiers
1 koppie suiker
1 ½ koppie karringmelk
1 teelepel koeksoda
1 teelepel sout
Ekstra:
250 g margarien

Smelt die margarien.
Voeg die geklitste eiermengsel en sagte margarien by die droë bestanddele.
Meng deeglik deur.
Nota:
Ek het mengsel dubbels aangemaak en gevind dit was baie slap. Toe voeg ek omtrent ‘n koppie bruismeel oor om dit net stywer te maak.
Plaas in voorbereide vlak bakplaat en druk vas. Sorg dat dit gelyk is bo-op.
Bak teen 180° vir 25-30 minute.
Haal uit die oond en laat effens afkoel.
Sny verlangde grootes en droog uit.

Nota en foto:  Rina Kleinhans
Ek het vanoggend hierdie beskuit gebak en dit is nou in die oond om te droog. Ek hou van die resep, want mens kan regtig bysit en insit wat jy het. Ek het die karringmelk vervang met vrugte jogurt en ek het hawermout en corn flakes vervang met 3 koppies fruit & nut muesli wat klaar rosyne ingehad het so ek het nie nog ekstra ingesit nie, maar net gekyk dat my mengsel mooi bymekaar kom en nie te droog is nie. Ek het ook xylitol gebruik in die plek van die suiker. Dit ruik ongelooflik lekker en ek is seker dit gaan heerlik wees.

Karin Pitout
My weergawe en resultate van Ronel se Gesondheidsbeskuit.
Ek het sade en rosyne weggelaat en suiker met xylitol vervang. Heerlik!




EAT SUM MORE RUSKS

EAT SUM MORE RUSKStested

EAT SUM MORE RUSKS
Mix together:
3 kg self raising flour
4 tsp baking powder
2 tsp salt

Melt:
1 kg Stork to bake
4 cups sugar

Mix:
4 cups luke warm water
6 large eggs

Add half of sugar mix and half of egg mix to dry ingredients, mix well. Add remaining sugar mix and egg mix and knee well.
Form balls and place in bread pans.
Bake for 1hour at 180 degrees
Dry overnight in low oven.

PHOTO: Cecil Parsons
RECIPE:  Annette Spies




OATS FINGERS

 

2015-07-14-oatsfingerstested

OATS FINGERS

INGREDIENTS
1½ C sifted flour
1 t. baking powder
1 C brown sugar
1½ C old fashioned oats
¾ C “oleo” or cold butter
1 C apricot jam or jam of choice

METHOD
Mix the flour, baking powder, oats and brown sugar together.
Cut in butter until crumbly.
Pat ⅔ of this mixture into a 8 x 13 baking pan
Spread with jam
Top with remaining flour/oat mixture
Bake at 350 for 35 minutes
Cut into bars.

SOURCE/PHOTO: Erika van der Westhuizen




NUTTY WHEAT AND BRAN RUSKS

 

lichelle se beskuittested

NUTTY WHEAT AND BRAN RUSKS
2 cups Nutty Wheat
1kg Self raising flour
5 cups Bran
2 cups sugar
1/2 cup Brown sugar
5 tsp salt
500ml Buttermilk ( if rusk mixture is to stiff and dey add a little bit milk)
3 eggs
500ml melted butter
1/2 cup oil
1tsp vanilla essence

I also add sunflower seeds.

Mix all dry ingredients together in a large mixing bowl.

Mix all wet ingredients together and wisk well, add to dry ingredients and knead well together.

Press into trays and cut into sizes of rusks required.

Bake at 180 until done and golden more or less 1 hour.

Leave to cool
Break into rusk pieces

Dry out at 100 until hard

Recipe and photo:  Lichelle Fouche Marais




VINNIGE KARRINGMELK BESKUIT

2015-06-25-vinnigekarringmelkbeskuittested

VINNIGE KARRINGMELK BESKUIT

Hierdie is genoeg deeg vir 2 panne van elk 370 x 270 x 60 mm – binne mate.
Ek sny met ‘n elektriese mes wanneer heeltemal afgekoel, dit maak minder krummels as om met broodmes te sny.
10 koppies koekmeel – kan 2 van hulle vervang met 1 nutty wheat en 1 all bran flakes
½ koppie sonneblom sade – kan weggelaat word indien verkies*
4 koppies karringmelk – ek gebruik 3 koppies melk en 1 koppie witasyn
5 ml sout
8 teelepels bakpoeier
2 koppiies suiker
5 eiers
500 g margarien – ek gebruik stork for baking OF botterVoorverhit oond tot 180 ºC.
Sif koekmeel en bakpoeier saam.
Voeg res van droë bestanddele by en meng goed.
Smelt margarien/botter in mikro.
Voeg margarien, eiers en karringmelk by droë bestandele en meng goed.
Sit deeg in gesmeerde panne en bak vir ‘n uur.
Laat afkoel en sny in vingers.
Droog oornag uit by ongeveer 60 ºC.

Resep en foto: Elsabie Templeton

*variasies – ek gebruik partykeer muesli (Crunch Nutzy van Bokomo se Nature’s Source is ‘n baie lekker muesli vir eet en gebak) OF All Bran Flakes OF Nutty Wheat and Digestive Bran gemeng OF sit choc chips in, jy kan werklik enigiets bysit. Vir die beskuit op die foto gister het ek ‘n 500 g pakkie 4 Seeds van Dischem bygegooi en dis heerlik bros en kan net so of met koffie geniet word




JAN SE ANYSBESKUIT

2015-06-22-janseanysbeskuittested
JAN SE ANYSBESKUIT
2,5 kg koekmeel
1 pakkie gis (10 g)
1 koppie botter  (250 ml)
1.5 koppie suiker (375 ml)
2 eiers
1 boksie anys saad
sout (2.5 teel sout )
2 koppies melk (500 ml)

Smelt botter en suiker en 2 koppies kookwater en voeg melk by.
Maak gis aan met bietjie lou water in beker en laat ruis.
Klits eiers en voeg gis saam by botter mengsel.
Mengsel moet lou wees.
Meng meel, sout en anys saam in groot skottel.
Voeg mengsel bietjies op ‘n slag by en knie goed.
Kan nog louwater byvoeg as deeg te styf is.
Knie soos brood deeg.
Sit min droë meel by terwyl daar geknie word tot die deeg nie meer aan jou hande vas sit nie.
Maak warm toe en laat ruis vir plus minus 2 ure.
Maak dan ronde balle met die deeg in brood panne en laat ruis tot bo gelyk met pan en bak teen 180°C vir plus minus half uur of tot dit ligbruin gebak is.
Smeer margerien bo-op beskuit en geniet.
Resep en foto: Jan Bezuidenhout

Resep aangepas deur Francois du Plessis
Ok, nog ‘n aanpassing… ek’t ook ‘n pakkie droë gis saam met die meel, sout en anys gemeng… bo en behalwe die pakkie wat saam met die nat bestanddele ingegaan het. Dit het beslis ‘n verskil gemaak aan die tekstuur.

anysbeskuit francois




KARRINGMELK BESKUIT SONDER KARRINGMELK

 

KARRINGMELK BESKUIT SONDER KARRINGMELK
3 x 500g bruismeel. (Self rising)
3 eiers geklits
3 teelepels bakpoeier
2 koppies suiker
2 koppies kookwater
Sout
370 g margarien
Metode: oond op 180ºC en smeer bakplaat goed. Meng suiker, warm water en opgesnyde margarien totdat alles opgelos en gesmelt het. Sif meel en bakpoeier en voeg by water mengsel. Voeg sout by en eiers. Meng goed saam en skep alles in bakplaat. Druk was en bak in oond vir ongeveer 50 – 55 minute. Sny beskuit in stafies. Lig uit pan en droog oornag in oond op 70ºC . Onthou om oond deur bietjie oop te los. Heerlik.

Francina de Flamingh ek het die resep op fb gekry en maak dit gereeld die lekkerste karringmelk beskuit (sonder karringmelk) gou en maklik

Foto: Ronel Nolthagen, vriendin van my se foto