1

2 INGREDIENT BLACKBERRY SHERBET IN 2 MINUTES

2 INGREDIENT BLACKBERRY SHERBET IN 2 MINUTES
460 gram frozen blackberries (or your favorite fruit)
1 – (385 g) can of sweetened condensed milk

Add fruit and sweetened condensed milk to food processor or blender and combine until creamy.
Serve immediately as soft-serve.
You can also freeze for an ‘ice cream’ consistency.
Place sherbet in an air tight container, such as an old ice cream tub and freeze for at least 3-4 hours to harden.
Scoop onto a cone or into a bowl and enjoy!!
Recipe: Amanda Conradie
Photo:  Elize de Kock




EASY TWO INGREDIENTS PANCAKES

EASY TWO INGREDIENTS PANCAKES
(Diabetic and weight-loss friendly)
2 eggs
60 g cream cheese

Soften the cream cheese slightly in the microwave. Add the eggs and beat with a whisk until well blended. Using a pancake pan, spray with Spray ‘n Cook and add a little butter. Melt on a medium heat. Add some mixture to the pan swirling to make sure the pan is covered. Let the pancake set properly until it is slightly brown before turning with a spatula to brown the other side. This mixture makes 2 pancakes.
NOTES
Serve with any fillings of choice. There are so many, sweet or savoury.
Photo and recipe: Petra Pretorius Seaton




3 BESTANDDEEL GRONDBOONTJIEBOTTER KOPPIE KOEK

3 BESTANDDEEL GRONDBOONTJIEBOTTER KOPPIE KOEK
My lunch – 3 bestanddeel grondboontjiebotter koppie koek en tee.
1 eier
2 eetlepels suiker
3 eetlepels grondboontjiebotter

Klits alles saam.
Mikrogolf 1 min op hoog.
Foto en resep geplaas deur Lane Veltman




CHOCOLATE MOUSE – 2 INGREDIENTS


CHOCOLATE MOUSE – 2 INGREDIENTS
And that’s how you make delicious chocolate mousse:
70% dark chocolate Lindt Slab
250 ml Cream
In a 500 ml bottle  (Tupper quick shake should work)
Melt the Chocolate, shake the cream in the 500 ml cream bottle till whipped, mix together and put in the fridge.
If you don’t have any mixing equipment that’s no problem!
Recipe and photo: Kristy Townsand




EENVOUDIGE BROSBROOD KOEKIES

EENVOUDIGE BROSBROOD KOEKIES
Room saam tot lig, fluffy en romerig:
125 ml wit suiker
250 g botter
Meng by:
500 ml koek meel
125 ml Mazina

Meng tot ‘n stywe deeg.
Rol uit op besproeide bakplaat tot so 1.5 cm dik.
Sny in vingers of blokkies.
Druk gaatjies met vurk in elke blokkie.
Plaas in voorverhitte oond 160 grade C vir 60 minute. Tot ligbruin bo.
Haal uit oond en sny blokkies los van mekaar. Kan besprinkel met strooisuiker.
Laat afkoel en stoor in ligdigte houer.
Kan ook gedip word in gesmelte sjokolade, neute ensovoorts.
Foto en Resep: Glenda Diane Emmerson‎




OUTYDSE 3-BESTANDDELE GRONDBOONTJIE BOTTER KOEKIES

OUTYDSE 3-BESTANDDELE GRONDBOONTJIE BOTTER KOEKIES
1 koppie sagte bruinsuiker (200 g)
1 koppie growwe grondboontjie botter (260 g)
1 eier

Klits die eier en suiker tot romerig. Voeg die grondboontjie botter by en meng goed.
Rol balletjies van so 2.5 cm en plaas op ‘n gespuite bakplaat. Druk die koekies effe plat.
Bak teen 180°C vir 10-12 minute.
Laat die koekies effe afkoel in die pan voor jy dit op ‘n afkoelrak sit. Die koekies is baie sag as hulle warm is.
Lewer 32 koekies.
Notas:
Ek het demerara suiker gebruik, maar wit suiker sal ook werk.
Gladde grondboontjie botter sal ook werk.
Gebruik sommer die bodem van ‘n glas om die koekies plat te druk.
Ek maak sommer die resep dubbeld aan sodat die koekies vir meer as net ‘n dag of twee hou.
FOTO: Wayne Dugmore




RINA SE BROSBROOD

RINA SE BROSBROOD
500 g regte botter
3 koppies meel
1 koppies versiersuiker
1 koppies maizena
Sif 3 keer saam

Vryf sagte botter in tot dit goed deur gewerk is. Spuit swissrol pan en werk in pan maak patroon na jou keuse.  Bak by 140 ºC tot gaar, haal uit en sny blokkies na U keuse en sif versiersuiker of strooisuiker oor
Foto en Resep: Rina Botha




3 BESTANDDELE EAT SOME MORE KOEKIES

3 BESTANDDELE EAT SOME MORE KOEKIES
4 koppie koekmeel
1 x 500 g botter
1 koppie versiersuiker
knippie sout

Meng deur met vingers tot sagte deeg. Rol balletjies en druk plat met vurk of enige patroon drukkertjie. Bak in voorverhitte oond (180º C) tot bruin ongeveer 8 min.
Ek maak ‘n holtetjie met my kneukel en sit bietjie konfyt ook in as ek lus is vir iets anders.
Foto en resep:  Rina Vermaak
Foto 2: Christelle Bartsch
Foto 3: Lelane Van Der Walt‎

Lelane Van Der Walt: Ek het ‘n ekstra koppie suiker by gegooi.

Ria Peters: Ek het myne 2 keer gedoen eenkeer met margarien en een keer met ongesoute botter en albei smaak heerlik, die een met margarien proe net bietjie meer souterig as die een met botter. En glo my suiker verhouding is reg, koekie is soet genoeg.

Christa Botha van Zyl  – Gister gebak…..ek gebruik
4 koppies koekmeel
2 koppies Maizena
2 koppie versiersuiker
500 g botter/margarine
en ja definitief ‘n knippie sout…Ek gooi altyd knippie sout in enige soet gebak.

Elaine Steyn Steyn
5 x 250 ml Koekmeelblom
250 ml versiersuiker
500 g sagte botter

Meng alles saam. Rol in balletjies druk plat en bak op 180 grade tot ligbruin. Ek het deeg uit gerol en vorms uitgedruk.




“MIN BESTANDDELE” APPELTERT


“MIN BESTANDDELE” APPELTERT
Ek was nou lus vir appeltert vannaand. En ook nie die gewone appeltert nie. Sommer n idee wat ek op n kos kanaal gesien het.
Het n rol puff pastry gevat en hom uitgerol. Nie te dun nie.
Binne in n tertbak gesit wat gespuit was met Cook and Spray.
Het so 10 klein Golden Delicious Appeltjies geskil en in dun skyfies gesny.
Het 1 kop strooisuiker gemeng met so 1 1/2 teelepel kaneel en dit oor die appels gegooi en toe deur gemeng en appels in tertkors gesit en die deeg wat oorgehang het bo oor gevou en net 2 snytjies op deeg gemaak. Melk oor gesmeer en weer so bietjie strooi suiker bo op deeg gestrooi saam met bietjie kaneel. Op 180 grade C gebak totdat deeg bruin en opgepof was. Kan saam met room of vla ge eet word. Geniet. 🍏🍛🍏

FOTO EN RESEP:  Ronel Muller Thoma




3 BESTANDDELE KLAPPERYS

klapperystested

3 BESTANDDELE KLAPPERYS

400g klapper
500g versiersuiker
1 blikkie kondensmelk
Meng alles saam ( dis baie styf)
Druk helfte in gesmeerde bak en meng bietjie kleursel met die ander helfte. Druk vas bo op. Ek sny dit voor dit yskas toe gaan. So uur dan is dit reg vir eet.

Bron en Foto: Marlize Williams