IDEES VIR ROLY POLY POEDING MET ‘N TWIST


IDEES VIR ROLY POLY POEDING MET ‘N TWIST
Eleonor van den Heever:
Ek wil rolpoeding maak (roly poly). Watter nuwe kinkel kan ek probeer om hierdie eg tradisionele poeding wow te maak? Bv die appelkooskonfyt vervang met…?
Of hoe kan ek dit op ‘n lekkerder manier voorsit? En is daar enige wenke in terme van die deeg?
Ek wil hê dit moet smelt in die mond!
Annelene Brink Kriel:
Tuisgemaakte appelkooskonfyt bly maar die beste! Karamel met neute kan ook werk.
Delene Breytenbach:
Ek sit vrugte koek mengsel in of tertappels met rosyne en kaneel. As jy dit opgerol het, sny in skywe en sit plat neer in pan. Ek maak ook dubbeld die sous. Almal soek die sous saam met die poeding. Jy moet sny voor jy bak. Dan lyk dit mooi soos klein swiss rolls.

Annemarie Venter:
Ek sny myne en pak dan regop in bak.
Marianne Van Wijk:
As mens ‘n roly poly met ‘n twist wil maak, kan jy soetpatats binne smeer. Dis baie lekker. Die patatrol eet jy dan ook saam jou kookkos. My ma het altyd dit gevul met soetpatats (redelik gemash) en dan gesny, die stroop oorgegooi en dan gebak.
Nicolette Papas:
Jy kan selfs sjokolade ganache gebruik, of ‘n styf geklopte room met gekapte vrugte en of neute.
Anthia De Villiers:
Karamel met piesang in dis heerlik.
Babs van der Westhuizen:
Ek gooi lemoensap by my stroop met die appelkooskonfyt wel op die deeg. Lekker kombinasie.
Eleonor van den Heever:
Net ‘n vraag, sny ek die poeding na hy gebak het of sny ek die deeg in skywe en bak dit dan so met die sous?
Elize de Kock”
Jy rol dit en sny rou dan pak jy in pan en bak.
Delene Breytenbach:
Eleonor van den Heever:
Ja sny voor jy bak. En dit bak met sous en al. Sous word lekker dik.
Carol Anne Vd Walt:
I use grated fresh apples mixed with tinned apricots with a sprinkle of sugar. Roll it up and cut slices. Lay flat in baking dish. I make double the sauce, pour over and dot with butter. I have made it with tinned peaches as well. I sometimes add raisins
Erna Jacobs:
Vervang die appekoos konfyt met gekookte kondensmelk /Caramel treat en douse in Amarula net voor dit uitkom uit die oond .
Erna Jacobs:
In een van die wenresepte is Lang kloof appel wiele. Dis soortgelyk aan roly poly. Ons gee dit die caremel amarula treatment. Saam roomys.
Lida Pieterse:
Sit blikkie appels in en strooi bietjie bruinsuiker oor. Kan ook rosyne en neute bysit.
Jeanette van der Merwe:
Mens kan ook 2 gewone rou appels rasper en handvol sultanas by. Sny wieletjies en pak in bak. Gooi stroop oor en bak gewoonweg.
Rina Kleinhans:
Nou sit ek lekker en wonder, siende dat mens dit sny voor jy dit bak, hoekom kan mens nie die deeg rolletjie in ‘n ramekin bakkie sit en dan bv jou sous oorgooi en dit so bak nie, dan het jy mooi enkel porsies om te bedien, wat mens mooi kan versier. Dalk het iemand dit al probeer wat ons wil vertel asb?
Eleonor van den Heever:
Hierdie klink vir my na ‘n blink idee!!! Ek gaan dit probeer!!
Venter Gerber Suzette:
Kersies en neute in jou rol – heerlik.
Santa Lourens Gooi ‘n blikkie “cocktail fruit” in jou sousie waarin jy dit bak. En rasper bietjie lemoenskil in sousie.
Janetta Schoonbee Smith:
Gebruik 1 Groot blik ” Fruit cocktail” vrugte. Dreineer en kan vrugte inrol by deeg. Skywe sny en uitpak in bak. Gebruik vrugte se stroop en gooi oor. Kan blertsie Amarula inmeng by stroop om ekstra lekkerte by te sit.
Frikkie Jones:
Aarbeikonfyt. En ‘n handvol neute onder in die bak. Of appelpuree binne in en kaneel in die stroop.
Eleonor van den Heever:
Wat doen ek met die deeg dat dit lekker lig is?
Elize de Kock:
Jy vryf die botter in die deeg dat dit soos krummels lyk, elke keer wat jy vryf, lig die beslag op dat dit lug in kry. Wanneer jy dan die beslag aanmaak MOENIE die deeg oorwerk nie hanteer net liggies tot die deeg bymekaar kom. Moet dit nou nie gaan staan en oor rol nie. Rol net liggies uit tot gewenste dikte. Dit gaan vir jou die tip van die deeg wees. Ek gebruik gevriesde botter en dan rasper ek dit net grof oor meel, die maklikste dan vir die invryf metode.
Stephanie Kriel:
Ek gooi klapper by die konfyt. Ek moet sê, ek het jare laas dit gemaak. Dit is darem n lekker poeding
Ina De Wit:
Ek maak myne soos worsrolletjies en pak die bak vol. Kom heerlik uit.
Lee-Ann Sansom:
Replace jam with caramel.
Christell Van Heerden Kuhn:
Ek bak die rol heel.
Geraldene Camons Cartwright:
Rasper appel oor die gesmeerde, oop deeg. Rol dan op. Sny deegrol regdeur in dik skywe. Plaas dan die skywe regop langs mekaar in gesmeerde oondbak. Gooi stroop stadig oor skywe. Bak dan die anderste “roly poly”.
Nanette Jacobs:
Ek het op skool dit gemaak en ipv appelkoos konfyt bruin caramel binne-in gesmeer en bo-op die opgerolde roly poly peppermintcrisp choc – dit was ongelooflik!
Martie Brits:
Ek smeer appelkooskonfyt, dan drie koppies fyngekapte rubard, rou oor en omdat dit suur is n koppie bruinsuiker ook. Rol op en sny skywe. Res van sous soos gewoonweg bo-oor. Bedien met room.
Tiekie Geyer:
Kan mens Roly Poly vries?
Rina Kleinhans:
Ek glo mens sal kan, ek sal dalk net eksta sous maak wanneer ek dit dan ontvries om te bedien.




ALTA SE WEN VLEISROLLETJIES OF VLEISPASTEITJIES


ALTA SE WEN VLEISROLLETJIES OF VLEISPASTEITJIES
Die resep is getoets en word al jare gebak vir tuisnywerhede.
Deeg:
2 pakke van 500 g en 1 van 250 g magarien, yskoud (volroom, ek gebruik Spar se rooiband)
12 koppies koekmeel
1 teelepel kremetart
2 teelepels sout

Meng droë bestanddele saam.
Rasper magarien grof in meel.
Vryf botter in dat dit lyk soos broodkrummels.

Klits saam:
6 eiergele
120 ml wit asyn
1 ½ koppie yswater
Voeg by meel mengsel.
Sny met mes tot alles saam kom.
Verdeel deeg in 2.

Sit in plastiek sak en druk plat dat dit ‘n reg hoek vorm, sit in yskas oornag. As jy gaan bak, haal deeg so ‘n uur voor die tyd uit om ‘n lekker werkbare deeg te hê.

Maalvleis vulsel:
3 kg maer maalvleis
600 g gerasperde aartappels

Mikrogolf dit vir so 10 min met water wat aartapels net toemaak, (ek maak dit toe met gladwrap met ‘n gaatjie in.
Braai maalvleis ‘n platboom groot kastrol in bietjie olie, roer met vurk om vleis los te kry.
Voeg gaar aartappels by, voeg 4 koppies water by, ingesluit die water wat oor is van aartappel water.
Meng saam in ‘n bakkie:
(ASB dit is die regte hoeveelhede)
9 teelepels gebreekte koljander, nie fyn nie
4 teelepels sout
1 teelepel gelyk fyn naeltjies
1 hoogvol teelepel peper
¼ koppie BBQ sous
¼ koppie blatjang
¼ koppie asyn
5 teelepels BBQ spice

Voeg dit by maalvleis, kook goed deur en roer goed deur.
Nou roer jy ‘n koppie of bietjie meer koekmeel by om ‘n nie-waterige vulsel te hê, dit moet hanteerbaar wees om in worsrolletjie te kan sit. Laat vleis goed koud word, verkieslik in yskas. Rol deeg uit, sny in stroke en vul met vleisvulsel, sny groote soos jy verkies, smeer met geklitste eierwit en bak in oond op 180°C vir ± 40 min, of tot mooi bruin soos jy verkies.
Ek sê net deeg moenie te dik wees nie, ook nie te dun nie.
Eie resep, eie vulsel, eie fotos
Resep en fotos deur Alta van Dyk




ORANGE STEAM PUDDING


ORANGE STEAM PUDDING
1 cup sugar
125 margarine
3 eggs
1 tsp vanilla essence
3 cups self-raising flour
juice of 3 oranges and orange zest of 1 of the oranges
5 teaspoons apricot jam (can use ginger syrup)

In a bowl, mix sugar and margarine together, then mix the eggs in. Add vanilla essence, mix, then add the self-raising flour. Add the juice of the oranges and zest of the 1 orange. Stir the mixture, it must not be as runny as a cake you bake in the oven. Grease a pot and dust it with flour. Put the apricot jam in the bottom of the pot, then add the cake mixture, seal pot with waxed paper and close with lid. Place the pot in a pot of boiling water and steam for 3 hours.
Serve with custard.
Portions:  12 people
Recipe posted by Lorraine Alexander
Photo: Lorraine Alexander




DIFFERENT USES FOR DIFFERENT VINEGARS


DIFFERENT USES FOR DIFFERENT VINEGARS
White or spirit vinegar:
Since it contains a higher percentage of acidic content, it is more ideal as a household cleaning agent. It provides an eco-friendly solution for eliminating dirt and foul odor on a wide range of materials such as fabric, metal, glass, fur, tiles, and many others. It can also be used as a urine-cleaner for pets, as well as a natural herbicide or weed killer. White vinegar does not contain ammonia; it cleanses thoroughly without leaving any strong or harmful smells.

Distilled vinegar:
Being the milder variation, is more suitable for cooking, flavoring, food preservation, or as a food additive. Additionally, it can be used as a household remedy. For instance, it is an effective way of curing or preventing athlete’s foot and warts. It is also very helpful in relieving sunburn and prevents the skin from peeling or blistering.

Good Vinegars For Pickling:
Distilled White Vinegar: This is by far the most common choice for pickling. The acidity content is nearly always high enough and the flavour is mellow and the colour of your produce is going to stay the same because it is clear.

Malt Vinegar:
This vinegar made from malted barley is another prime contender. It is often quite a dark brown so will colour the food you are pickling a shade of brown and it has a fairly bold flavour so is best used with high flavoured produce.

Cider Vinegar:
Cider vinegar is a moderately coloured vinegar. It is important to check the acidity before using cider vinegar for pickling as some may not be over 5% acidity. It has a fairly distinct flavour so it is best used to pickle produce that can stand up to the flavour.

Wine Vinegar:
It is important again to check the acidity here which may be either higher than 5% or lower if the vinegar has been made to dress salads it could only be 4% so should not be used. Wine vinegars are usually delicately flavoured and of course, red wine vinegar is coloured but can be used in combination with flavourful vegetables to make some great pickles.

Note:
The most important thing to consider when choosing a vinegar to pickle with is the acidity content. If you cannot verify the level of acid in the vinegar then you should not use it.
Information posted by Elize de Kock




CAPE MALAY LAMB CURRY


CAPE MALAY LAMB CURRY

Recipe posted by Stien Rust
Photo: Stien Rust
FOOD LOVERS RECIPES
Gisteraand het my man vir ons kerrie gemaak soos hy daarvan hou. Hy het die resep iewers op faceboek gevind, ek dink dis een van Fatima Sydow se resepte. Ons het nie van die coriander blare gehou nie en hy kon van die masalas nie kry nie, so dis effe aangepas. Ek het net na die foto geneem is, my piesangstukkies bygevoeg.
1 kg lamb pieces
3 onions, peeled and finely chopped
3 tablespoons oil
4 cardamom pods
3 cinnamon sticks
3 tablespoons finely chopped garlic
1 tablespoon finely grated ginger
1 teaspoon turmeric
3 tablespoons traditional Masala
1 tablespoon Breyani Masala
salt to taste
6 potatoes, peeled and cubed
fresh coriander, optional

Medium heat, add the onions, salt, cardamom, and cinnamon sticks and fry until golden brown.
Add the meat and garlic and ginger and braise for 5-10 minutes. Add 1 cup of hot water, cook for 30-40 minutes on medium heat, stirring occasionally. Next add all the spices, braise and stir for 10 minutes. Adding only a tbsp of water at a time. Add the potatoes and 1 to 2 cups of water and cook until potatoes are soft, stirring when required, garnish with fresh coriander. Serve with roti or white rice.




PICKLED CURRIED CHILIES


PICKLED CURRIED CHILIES
30 ml cumin powder
20 ml turmeric
30 ml mustard seeds
4 tablespoons mild curry powder, heaped
80 ml brown sugar
pinch of salt
juice of 2 squeezed lemons
250 ml white vinegar
375 ml oil
1 kg long chilies (NOT jalepanos)
1 knob fresh ginger, grated
½ knob fresh garlic, grated

Chop the chilies in about 1 cm pieces. Do not remove the seeds.
Gently fry the chilies, ginger and garlic in the oil on a low heat. Do not burn.
Add the cumin, mustard seeds, turmeric, curry powder and salt, and allow to reduce.
Add the juice of the lemons.
Fry for another 20 minutes.
Add the vinegar and brown sugar.
Reduce heat to low and simmer further for 20 minutes.
Bottle hot, in clean sterilised bottle.
Turn bottles on lid and allow to cool off for lids to seal properly. Place upright before cold.
Stores in cupboard for a couple of weeks.
Stores in fridge for a couple of months.
The longer pickles stand the more the flavour intensifies.
Recipe posted by Caroline du Plessis
Photo: Caroline du Plessis




IDEES OM LEWER GAAR TE MAAK


IDEES OM LEWER GAAR TE MAAK
Jeany Strydom:
Kan iemand my sê hoe om lewer gaar te maak asb, ek eet dit glad nie, maar my kind soek lewer dankie.
Annemie Coertze Botes:
Sny dit in repies en braai saam met uie in olie. Voeg sout en peper en paar lepels appelkoos konfyt en chutney by. Dit breek die lewer smaak en maak dit soet en taaierig.
Jeany Strydom:
Annemie Coertze Botes baie dankie vir resep, ek net garlic en tamatie bygevoeg en my seun love dit.
Michelle Kruger
Spoel af, druk droog met kombuis papier, geur met sout en pepper, druk in koekmeel, bak in diep olie in pan, draai gereeld om. Moenie lewer te dik stukke snynie, anders is dit nog bloederig.
Sean O’Brien:
Onthou om die vlies af te trek.
Yvonne Van Der Linde:
Laat lê dit eers in bietjie melk voor jy dit gaarmaak. Dit maak dat dit nie so wild smaak nie.
Chrisna Hartman:
Gooi kookwater eers oor voordat jy begin sny. Minder bloederig en trek vlies makliker af.
Christa Haasbroek:
Braai uie en lewer blokkies. Voeg port by, kook droog. Voeg tamatieblokkies by en prut. Sout en peper na smaak. As jy dit warm will hê, voeg ‘n bietjie chillie sous by.
Veronica Els:
Wel my ma het die lekkerste lewer ooit gemaak. Haal die vlies af, braai baie uie lekker bruin, dan braai jy die lewer tot lekker bruin saam die uie. Maak bisto met water aan, gooi saam jou lewer, gooi sout en peper na smaak by. Die geheim: gooi nou asyn by, nie te veel nie tot dit lekker dik is en kook tot jy eet.
Shirley Thornton:
Ek sit ook tamatie by.
Martha du Plessis:
Jy kan lewer in ‘n pan braai, redelik vinnige hitte en nie te gaar maak nie. lewer word taai/hard en bitter as dit te gaar is. Jy kan dit ook maal en lewer koekies maak met gekapte gras uie, pietersielie en smaakmiddels, een of 2 eiers en as jy wil, bind met fyn gaar aartappel, maizina of meel. Braai beide kante in pan en geniet.
Terry Smith:
Mince the liver with onion, add salt and pepper, fry spoonfulls in medium heat oil until brown on each side. They come out like thin burgers. Do not overcook or they will be dry and tough. Liver must always be undercooked than overcooked. Absolutely delicious.
Foto:  Elize de Kock




SEARED SALMON FILLET


SEARED SALMON FILLET
Wie sê jy mag nie lekker eet op moedersdag as jy op dieet is nie…
2 teaspoons olive oil
4 salmon fillets, skin on
salt and pepper
dill fronds, for garnish
lemon slices, for garnish

Heat a large non-stick pan over high heat with olive oil. Liberally season salmon with salt and pepper.
Place skin side down in pan and reduce heat to medium-low.
Do not move fillets. Allow to cook about 4-5 minutes or until well browned and cooked about three quarters of the way through.
Turn fillets and cook about 2 minutes more, or until still just barely pink in the center.
Serve immediately, with the skin side up.
(Mine is skin side down because not allowed on diet😥, but promise it is so crispy!)
Recipe posted by Amanda Conradie
Photo: Amanda Conradie




HADDOCK PASTA

HADDOCK PASTA
3-4 pieces of haddock
600 ml milk
250 ml cream
3 tablespoons butter
1 teaspoon crushed garlic
fish spice
salt and pepper to taste
5 g parsley
300-500 g cooked macaroni or similar pasta

Heat milk, butter, garlic and spices in electric frying pan or pan.
Place fish into mixture and cook ± 7 min a side on low heat.
Remove fish when cooked and place on cutting board.
Flake the fish, removing skin pieces and bones.
Turn up heat on pan and add cream, cook until mixture starts to thicken.
Dish flaked fish back in to pan and mix through.
In a large bowl mix the pasta with haddock (and sauce).
Dish up warm and top with Parmesan cheese.
Recipe posted by Leonie Kerkhofs Van Wyk




MIELIES GEKOOK IN MELKWATER


MIELIES GEKOOK IN MELKWATER
Kyk elke mens maak seker sy mielies aan die stronk gaar op sy eie manier of wat ook al vir hom werk. Ek sit sommer my mielies met blare en al in die mikrogolf en tel 3 min per mielie, my man glo syne moet op die vuur gebraai word met knoffelbotter wat kort-kort oorgesmeer word. Maar toe sien hy ander dag die resep op faceboek en nou eet ons mielies op hierdie manier. Ek het aangedring op die mielies se middeldeur breek, want iemand het amper die kleinste pot in die kas gekies en ek mag nie kla nie. So hier is dit as julle dit dalk wil probeer.
4 mielies aan die stronk, myne middeldeur gebreek
1 koppie melk
100 g botter (resep sê 125 g sout botter)
knypie growwe sout (my man se bysit)

Vul die pot met water en sit die skoongemaakte mielies, botter en melk in en kook. Sodra dit kook, draai hitte effe af en kook stadig vir so 10 – 15 min.
Ek glo nie ons sal weer mielies anders gaar maak nie.
Foto: Stien Rust
Resep geplaas deur Stien Rust