THAISE FISHCAKES / VISKOEKJES

viskoekiestested
THAISE FISHCAKE / VISKOEKJES, VISKOEKIES MET CHILISAUS / CHILI SOUS
Thaise fishcakes/viskoekjes:
2 kilo wittefisfilets malen
4 eetlepels rode thaise currypasta
300 g in dunne plakjes gesneden spercieboontjes
twee handen verse fijngesneden koriander
10 fijngesneden citoenblad
1 koffielepel (palm)suiker
1 koffielepel zout erdoor kneden
Maak de handen nat en vorm koekjes van het vismengsel.
Bak in olie op 175 graden goudbruin. Thaise rode currypasta: week 7 gedroogde pepers in koud water en verwijder dan de zaadlijsten en pitjes. Maal de pepers met 1 theelepel zout.
Voeg dan1,5 eetlepel fijngesneden galangawortel toe. Weer malen. Dan 1 theelepel geraspte limoenschil, 5 fijngesneden sjalotten toevoegen. Weer malen.
Voeg dan 1,5 eetlepel gehakte korianderwortel toe. Weer malen.
Voeg dan 3 eetlepels gehakte knoflook toe en een halve theelepel garnalenpasta (trassi). Weer malen.
De currypasta kant en klaar kopen kan ook en is gemakkelijker!

Chilisaus:
250 g suiker
2,5 deciliter azijn
1 rode gehakte chilipeper
1 eetlepel tomatenpuree
1 eetlepel gehakte verse gemberwortel
2 tenen gehakte knoflook
Roer alles en kook het mengsel op en laat afkoelen.

Resep en Foto: Jaco van Baalen




MIKROGOLF DRUIWEKONFYT

korrelkonfyttested

MIKROGOLF DRUIWEKONFYT

1 kg Druiwekorrels
75 ml Water
50 ml Suurlemoensap

Bedek die bak en mikrogolf dit 10-12 min op 100% krag
Voeg nou 750 g suiker by en roer tot die suiker opgelos is
Mikrogolf nou 20-25 min “onbedek” op 100% krag tot die regte dikte
Laat die kofyt 5 min afkoel bottel en verseël!!!!”

Resep: Cindy Mossop
Foto: Louise Du Toit Coetzee




DUBBEL-SJOKOLADEKOEK-POEDING

dubbelkoek sjokolade poedingtested
DUBBEL-SJOKOLADEKOEK-POEDING
Die lekker chocolate koek met ‘n twist ! Ek het die Dubbel laag sjokolade koek resep gevat en hom in ‘n plat pan gebak en die volgende verander aan die resep, i.p.v 375ml sterk swart koffie het ek 200ml espresso gebruik en 175 ml kalua die vulsel en bo laag is gemaak van die volgende:
500 ml room
2 bakkies mascarpone
175 ml strooisuiker
175 ml kalua of enige goeie koffie liqueur
30 ml kakaopoeier
1-2 teelepels kits espresso
5 ml vanilla

Klop alles saam tot lekker styf en sit in die middel en bo-oor die koek. Ek het dit opgedien as ‘n poeding saam met tuisgemaakte arbei en kersiekonfyt en vla.

Foto en idee:  Ilona Turner

http://www.foodloversrecipes.com/2014/03/dubbel-sjokoladekoek/




VLEISLAND SE TUISGEMAAKTE MOSTERD

2014-12-05-mosterd
VLEISLAND SE TUISGEMAAKTE MOSTERD
3 teelepel mosterdpoeier
1 eetlepel witasyn
1 eetlepel suurlemoensap
1 teelepel borrie
1 eetlepel heuning
Laaste: 200 ml mayonnaiseMeng mosterdpoeier goed met res van bestanddele, behalwe mayonnaise tot dit lekker geel pasta vorm.
Voeg dan die mayonnaise by en roer goed deur.
Laat in yskas vir 24 uur.

Resep: Vleisland Slaghuis
Geplaas deur: Rentia Ammarentia Woest




OATMEAL AND RAISON COOKIES

Oatmeal and Raisin Cookies

OATMEAL AND RAISON COOKIES
225 g butter, softened
225 g caster sugar
170 g tube Carnation Condensed Milk
200 g oats
150 g self raising flour
½ tsp cinnamon
150 g raisins

Serves: 20

Here’s how easy it is…
Preheat the oven to 180◦C, (160◦C for fan ovens), Gas Mark 4.
In a large bowl, cream the butter, sugar and condensed milk until pale. Mix in the flour, oats and cinnamon and then finally the raisins.
Roll the dough into 20 golf ball sized balls and place on baking trays, spacing well apart.
Bake for 15 minutes until golden. Enjoy with a cuppa!
The condensed milk is the secret ingredient in this recipe which will set your cookies out from the crowd, giving them a unique chewy soft texture in the centre and crisp edge.




KLAPPERLEKKERS

klapperlekkerstested
KLAPPERLEKKERS
500g versier suiker en 750g klapper meng saam
voeg een blikkie kondensmelk by
meng goed verdeel beslag en voeg kleursel by
druk vas in n gesmeerde pannetjie laat staan so rukkie.
Dan sny blokkies plaas oor in ‘n oop bak of skinkbord sit in yskas dat dit kan uitdroog.

Bron en Foto: Natasha Griessel Bosman




KLEIN MAAT DADELBOLLETJIES

dadelbolletjiestestedklein maat dadelbolle

KLEIN MAAT DADELBOLLETJIES
160g botter en ½ koppie suiker kook saam oor lae hitte.
1 blok dadels fyn gekap, voeg by botter en suiker en kook deur.
1 pakkie Marie beskuitjies fyn gemaak.
Haal dadelmengsel van hitte af voeg fyn marie beskuitjies by.
Laat afkoel tot handteerbaar.
Maak bolletjies en rol in klapper

Bron: Natasha Griessel Bosman en Foto: Wilma Bone




PERSKE PICCALILLI-SLAAI

perske piccalilli slaai met piesangtested
PERSKE PICCALILLI-SLAAI
1 x 820 blik perskeskywe, dreineer die sous af
1 bottel piccalilli (380 g)
250 ml kondensmelk
1 ml mosterdpoeier
2 piesangs, in ringetjies gesny

Meng net alles saam. Die slaai kan sonder die piesangs 2 dae voor die tyd gemaak word sodat die smake met mekaar trou. Voordat jy bedien, voeg piesang by en sit op slaaiblare. Ek gaan dit bedien saam met braaivleis.
Ek sal ‘n ½ teelepel ligte kerrie bysit volgende keer.
Resep geplaas deur Magde Van der Kolff
Foto: Magde Van der Kolff




VARS KNOFFELROL

garlic pastry rolltested
VARS KNOFFELROL
My gesin kan nie genoeg kry. Bly ‘n treffer.
1 rol skilferkorsdeeg
fyn gekapte knoffel na smaak
5 ml sout
pietersielie
swart pepper
origanum
botter so 5 eetlepels
bietjie vars suurlemoensap
gerasperde kaas

Meng alles en rol deeg af en smeer oor deeg in binnekant.
Rol die deeg op en plaas in gespuite pan.
Smeer bietjie geklitste eier oor die bo kant.
Bak teen 220ºC tot goudbruin.
Resep en foto: Anne-Marie Nagel




MARIE SE GEMMERKOEKIES

marie se gemmerkoekiestestedgemmerkoekies liaan

MARIE SE GEMMERKOEKIES
Bron en foto: Marie Rheeder Troskie
Tweede foto:  Liaan Talita Gerber
3de foto:  Foto: Marika Tegmann
FOOD LOVERS RECIPES
Room saam:
2 eiers
2 koppies suiker
250 g margarien
1 koppie goue stroop
Voeg by:
6 koppies meel
2 teelepels gemmer (afhangend van hoe sterk jy dit wil he)
3 teelepels koeksoda aangemaak met melk tot ‘n pasta.
Meng goed, rol bolletjies, pak op voorbereide bakplaat, druk effens plat met vurk en bak teen 180ºC tot gaar. Ongeveer 10 – 12 min.