KAASKOEK MET HAWERMOUTKORS

KAASKOEK MET HAWERMOUTKORS
(EN ROOI VRUGTE)
Kors:
150 g hawermout
80 g botter
1 eiergeel
½ teelepel sout
2 eetlepel suiker
1 eetlepel heuning
1 eetlepel koekmeel
3 eetlepel melk
gerasperde suurlemoenskil van 1 suurlemoen

Vulsel:
2 eiers
80 g suiker
1 sakkie vanillasuiker of 5 ml vanilla geursel
13 g gelatien
350 g maaskaas
sap en suurlemoenskil gerasperd van 1 suurlemoen
100 ml room
50 g wit sjokolade
2 eetlepels melk
vars frambose, rooi bessies, frambose
’n paar kruisementblare
versiersuiker

Voorverhit die oond op 175°C. Bedek die bodem van ’n losboompan met bakpapier. Meng die sagte botter met die eiergeel en sout ‘n gladde massa. Voeg die suiker, heuning, hawermout, meel, melk en die gerasperde skil van 1 suurlemoen by. Skep die krummelrige deeg in die losboompan en druk goed vas met die agterkant van ‘n lepel. Bak 15 minute in ‘n voorverhitte oond en laat die kaaskoek dan afkoel in die yskas.
Klits die eiers saam met die suiker. Week intussen die gelatineblaadjes in ‘n beker met koue water. Smelt die sjokolade met 2 eetlepels melk. Dit kan maklik in die mikrogolf gesmelt word.
Klits die room styf in ‘n ander bak. Verhit die suurlemoensap in ’n staalpannetjie op die stoof en los die gelatien daarin op.
Meng eers die roomkaas, gesmelte sjokolade en dan die opgeloste gelatien by die eiers en suiker. Vou daarna die room in. Die kaasvulsel is nou gereed.
Vul die afgekoelde hawermoutbodem met die kaasvulsel. Laat 2 tot 3 uur styf word in die yskas. Werk af met die rooi vrugte. Strooi versiersuiker oor.
Vertaal deur Charmaine Timmerman.




Gebraaide Wild Rugbiltong

wildrug biltong en kaastested
Gebraaide Wild Rugbiltong

Wild rugbiltong en kaas, in BOTTER gebraai..
Na 2 weke se hang in die koelkamer..
Het ek nou die wildbokkie se Rugbiltonkies uitgehaal, vir n vinnige lekker ontbyt.
Ingesmeer met balsamiese asyn, sout, peper, en Green Onion speserye.
Dan kaas ingestop…
en in BOTTER gebraai in die pan..tot die kaas begin smelt.

Bron en Foto: Stefaans Blaauw




CHICKEN CACCIATORE WITH POTATOES

2015-12-02-chickencacciatorewithpotatoestested
CHICKEN CACCIATORE WITH POTATOES
Serves: 4
45 ml (3 tbsp) olive oil
8 chicken pieces
1 onion, cut into wedges
1 x 410 g tin Italian chopped tomatoes
125 ml (½ cup) water
500 g potatoes, peeled, boiled and quartered
30 ml (2 tbsp) fresh flat-leaf parsley, chopped plus extra for serving
20 ml (4 tsp) fresh Thyme, leaves only
250 g button mushrooms, sliced
20 Kalamata olives

Heat the oil in a casserole and brown the chicken, for about 10 minutes. Remove the chicken and keep warm. In the same pot, add the onions, and sauté until translucent. Add the tomatoes, water and cook covered for about 10 minutes. Return the chicken to the pot together with the potatoes and herbs. Simmer covered until the chicken is cooked through, for about 10 – 15 minutes. Add the mushrooms and olives and continue to cook until the mushrooms are cooked. Sprinkle with extra parsley and serve.
FLR PHOTO: Lisinda Blaauw




SLOW COOKER CREAMY GARLIC STEAK

IMG_6351 tested
SLOW COOKER CREAMY GARLIC STEAK

1kg steak (diced or pieces)
1 onion diced
2 handfuls of mushrooms
3 tspn garlic

Put steak, onions and mushrooms into slowcooker and cook on LOW for 5 hours.

Mix
250ml thickened cream
1 tbls garlic powder
3 tbls of cream cheese
1 tspn onion powder and
a handful of grated cheese to thicken of needed
**This you pour over meat during the LAST 30 mins of cooking

Note:
Tonight was a new recipe and once again it turned out delicious..in my husbands words…” this was really really yummy you should make this more often” Firstly, the cream cheese I used was the home made one from the blog…I have also used in making cheese cake and it is fabulous! Secondly the mushrooms I used where mushrooms I bought 3 months ago and just rinsed and then without any prep just froze them as is raw and whole. They turned out to be perfect and you would never know that they where frozen to start with. I did add some salt and a packet of onion soup at the end to thicken the sauce a bit. So here is the delicious slow cooked steak recipe and my end photos smile emoticon I served it up with some mash and steamed broccoli. Enjoy
Recipe posted and photo:  Lisinda Blaauw




SATAY CHICKEN

Satay Chickentested
SATAY CHICKEN
1 ½ tablespoons soy sauce
2 teaspoons honey
1 teaspoon turmeric
2 garlic cloves, crushed
1 tablespoon peanut oil
1 kg chicken tenderloins or breast, cut into strips
1 cup of fountain satay sauce
1 cup coconut milk

Combine soy sauce, honey, turmeric, garlic and oil in a ceramic bowl.
Add chicken pieces. Turn to coat well. Cover. Refrigerate for 1 hour, if time permits.
Place satay sauce and coconut milk in a small saucepan over medium heat.
Cook, stirring, for 2 minutes or until heated through. Empty into a bowl.
Add your chicken to the saucepan with the marinade and cook on medium heat until chicken is cooked.
Add your satay sauce and bring to the boil. Once boiling remove from heat.
You can add a sprinkle of parsley but that is optional.
Serve with rice or Asian greens.
Photo: Dalal Al Boush




VIS EN AARTAPPELGEREG

Vis en aartappelgereg
VIS EN AARTAPPELGEREG
5 groot aartappel in skywe gesny so 0,5 cm
aartappel skywe gekook in water met sout tot halfpad gaar
Ek het vis Hake fillet gevat en skywe gesny.
Pak die aartappels in ‘n oond bak een laag.
Gooi green onion speserye.
Pak een laag Hake fillets.
Gooi Vis speserye.

Pak die volgende laag tot alles klaar is maar eindig met aartappels laaste.
In die geval was dit 3 lae aartappels en 2 lae vis.
Die laaste ry aartappels kry pietersielie eintlik net vir die show.
Een eetlepel crushed garlic.
Sit die oond bak se deksel op en bak in die oond op 180ºC vir 30 minute.
Intussen het ek ‘n swart pepersous gemaak.
Haal die bak na 30 minute uit die oond en toets of alles mooi sag is.
Gooi die sous in my geval die pepersous oor alles en sit terug in die oond met die deksel op die bak vir nog 15 minute.
Haal uit en strooi gerasperde Cheddar kaas bo-op.
Plaas terug in die oond sonder die oond bak se deksel en bak tot kaas mooi in gesmelt het en bruin is.
Foto en resep deur Koos van der Merwe




GROENTESOP MET MURGBENE

Groentesoptested
GROENTESOP MET MURGBENE

– Stewing beef opgesny
– 2 stukke shin met been
– 6 murgbene
– 4 + 1 sopmengsel pak
– 1 groente soppak – 2 rape geskil en gerasper, 4 wortels geskil en gerasper, 1 prei opgekerf, seldery opgekerf (stingels en blare) en pietersielie opgekerf
– 3 aartappels geskil en gerasper
– 1 ui, geskil en opgekerf
– 3 lourier blare
– 4 heel naeltjies
– paar heel peper korrels
– 2 blokkies bief ekstrak gekrummel

Gooi als in kastrol met genoeg water om als te bedek en voeg kookwater by soos nodig Kook tot gaar – voeg sout en peper by met so 5 skudde soya sous en 5 skudde worcestershire sous.
Proe en voeg nog smaakmiddels by soos nodig

Geniet
( My man is lief vir baie vleis in die sop)

Bron en Foto: Marie Dumas Jennings




MURG VAN GROENTE SLAAI (Marrow)

2015-05-23-marrowslaai

MURG VAN GROENTE SLAAI (Marrow)

2 pakkies baby marrows, in wielietjies opgesny
1 groot ui, gekerf
½ koppie pitmielies
1 pakkie gekerfde sampioene
3 hardgekookte eiers, net die wit
Sous:
¼ koppie olyf olie
¼ koppie asyn
sout en peper na smaak
1 teelepel pietersielie

Kook die marrows, mielies, gekerfde ui en sampioene saam vir ± 5 min, marrows moet nog redelik hard wees.
Laat koud word. (ek spoel dit sommer ‘n paar maal met koue water)
Meng dan eierwitte wat opgesny is in.
Meng dan die olyf olie, asyn, sout en peper en pietersielie saam. Gooi oor slaai. Krummel eiergele bo-op en verkoel.
Baie lekker as dit die vorige dag gemaak word.

BRON/PHOTO: Dassie Meyer




TARENTAAL STADIG GEKOOK

Pot Tarentaaltested
TARENTAAL STADIG GEKOOK
Gooi kookwater oor die tarentaal, dan trek sy vere maklik uit..
MOENIE die VEL aftrek nie want die Vet sit in die VEL..
Sny die Tarentaal uitmekaar, en pak daai pot..
1 Tarentaal
1 teelepel sout
1 teelepel Olive & Rosemary speserye
1 teelepel Garlic & Herb speserye
1 Teelepel Growwe swart peper
1 groot ui
1/2 koppie Botter, of Olyf olie
2 koppies water
Maak nou n gat in die grond, so 50cm diep, wat net groter as die pot is.
Maak vuur in die gat en laat al die hout uitbrand,
Maak die pot met Foelie toe, en sit dan die deksel op.en sit in die gan (oond)..gooi die pot heel toe met sand, en maak bo op die pot n lekker groot vuur….Vroeg oggend of laat namiddag, laat staan die pot so in die gat tot die volgende oggend toe..
Haal die pot na so 9-12 ure uit, en geniet n SAGTE Tarentaal
Resep en Foto: Stefaans Blaauw




PIETER PIETERSE SE KARRINGMELKBESKUIT

KARRINGMELK BESKUIT PIETER 2karringmelk beskuit pieterKarringmelkbeskuit1tested

PIETER PIETERSE SE KARRINGMELKBESKUIT
Meng:
7 koppies koekmeel
6 teelepels bakpoeier
1 teelepel koeksoda
1 teelepel sout
½ teelepel kremetart
Klits:
2 eiers
2 koppies karringmelk
1 koppie suiker
125 g gesmelte margarien

Verhit oond tot 180ºC.
Voeg al die bestanddele bymekaar.
Druk in plat bakplaat vas en maak gelyk.
Bak vir halfuur en sny in blokkies. Draai beskuitjies om.
Bak vir nog ‘n halfuur by 160ºC.
Droog uit.

Resep en Foto: Pieter Pieterse