PAMPOENBESKUIT

pampoenbeskuittested

PAMPOENBESKUIT
2 koppies fyn gaar pampoen
1.7 kg bruismeel
500 ml suiker
500 ml karringmelk
10 ml sout
500 g botter
3 eiers, geklits

Ek het sommer 1 koppie “flaked almonds” en 2 koppies klapper bygevoeg vir smaak.
Meng al die droë bestanddele en voeg die suiker by.
Smelt botter en voeg karringmelk by.
Voeg eiers by en klits tot romerig.
Voeg droë bestanddele by en meng goed.
Voeg gaar pampoen wat fyn gedruk is by en meng deur.
Skep in voorbereide beskuitpan of oondpan.
Bak in oond tot gaar by 160 ºC.
Sny in blokkies en droog uit.
BAIE BAIE LEKKER
Resep en foto:  Carol Visser




APPLE AND CRANBERRY CHUTNEY

Apple and cranberry chutney
APPLE AND CRANBERRY CHUTNEY

Ingredients

1kg cooking apples, peeled and chopped into small chunks
500g eating apples, peeled and chopped into large chunks
450g onions, sliced
50g fresh root ginger, finely chopped
1 tsp peppercorns
500g granulated sugar
250ml cider vinegar
500g cranberries

Place all ingredients except cranberries in a large heavy-based saucepan, then gently heat, stirring, until the sugar dissolves. Bring to the boil, then reduce heat and simmer, uncovered, for about 50 mins, stirring regularly until the apples and onions are tender, the mixture has thickened and no watery juice remains.
Add the cranberries, then cook for a further 10 mins or so until just softened but not burst.
Spoon the hot chutney into sterilised jars and seal (see instructions below). Store unopened in a cool, dark place. The chutney will keep for up to 6 months. Chill on opening.
SOURCE: bbcgoodfood




MUSHROOM SAUCE

mushroom saucetested
MUSHROOM SAUCE
Recipe and photo: Jennifer Weir

1 onion, chopped
1 punnet mushrooms
garlic
salt and pepper
Fry in a little butter on a low heat.
Once cooked, add some cream cheese.
Thats it!




HOW TO SAVE THE FLOPS

flops
HOW TO SAVE THE FLOPS

Every once in a while, your baking doesn’t always come out as you expected. Don’t throw it away;
Snowflake has a few great ideas to make the best out of your flops.

Pretty petit fours
To make these lovely French treats: Cut the cake into 3 cm squares and sandwich them together with
apricot jam. Pour over glacé icing and decorate to your liking.

Lovely lamingtons
A real British favorite, Lamingtons are a lovely teatime treat. All you have to do is cut the cake into
squares. Dip the pieces into chocolate icing and roll in desiccated coconut, vermicelli or try chopped nuts.

A tremendous trifle
Everybody loves a trifle and it is an excellent way to use left over cake or a cake that did not turn out as well as you would have like. Follow our Fruity Trifle recipe for best results and instead of using a madeira cake, use your leftover cake slices. Fresh cake crumbs can also be used for trifle.

Truffles or steamed puddings
Use the smaller left over slices from sponge cakes to make crumbs. Make truffles or steamed puddings. You can even substitute breadcrumbs with cake crumbs.

Gorgeous gateau
Cut the cake horizontally into three or four layers. Spread some custard and cream over each layer.
Assemble and decorate it any way you like. Simply delicious.

An easy ring cake
Banish that sinking feeling when a cake has sunk in the center. All you have to do is cut out the sunken
cake and make a ring cake. Fill the center of the ring with fresh fruit and decorate.

No matter what kind of dessert you decide to serve for friends and family this season, Snowflake is ready with tips to ensure you bake at your best.
Source: Snowflake




GIDEON SE LEKKER VARK CRACKLING

tested
GIDEON SE LEKKER VARK CRACKLING
Ekt vannaand vir my en vroulief weeer ‘n lekker bak vol cracklings gemaak en ek kan my ooreet daaraan.
1 kg skoongemaakte varkvelle in blokke gesny ( ± 60 x 60 ) en liggies skoon geskeer met ‘n lemmetjie.
Sny sommer die hele vel liggies gleufies in, nie deur nie.
Pak dit oop op in ‘n bakpan wat met foelie oorgetrek is, smeer met ‘n bietjie olyfolie en sout na smaak.
Besprinkel liggies met bakpoeier en bak in die voorverhitte oond op 220°C vir ± ‘n halfuur.Hou maar dop tot dit lekker crisp gebraai is, ek sit die oond op grill vir ‘n paar minute op die einde om dit lekker krakerig te kry.
Haal dan uit en pak uit op handdoekrol papier en geniet saam met ‘n glasie witwyn van jou keuse!
Foto:  Gou gou ‘n bietjie craklings gemaak om aan te byt saam met soetsuur mosterd.
Bron en foto: Gideon Louw




BEESBOUD GAARMAAK IDEES

tested
BEESBOUD GAARMAAK IDEES

Marinda van Rooyen smeer die boud met speserye soos sout pepper , druk gate in en sit knoffelhuisies wat gekneus is binne in plaas nou daardie boud in n bak met kwart water wat boud bedek sny dan uie op en gooi in water om boud so 4 naeltjies sit vir die lekker 2 wortels grof gesny met 3aartappels in klein blokkies gesny sit deksel op en sit op 180c tot jy daai boud ruik dan draai jy die stoof op n 100c en laat hom deurnag in oond.geen waarborg dat iemand gaan opstaan in die nag vir die reuk nie as jy boud uithaal sit sous in kleiner pot en kook sous vinnig tot dit die helfte is .en braai boud bruin soos jy daarvan hou.

My ouma het geglo jy kook nie op kersfees nie alkes moet vorige dag klaar wees anders kan jy nie tyd met familie spandeer nie.sy is die een wat my gews het as jy twee wortels in vleis druk die wortels se punte miet mekaar raak dan krimp jou vleis nie do baie nie

Lorma Naude Ek stem saam met Marinda, doen alles soos sy, behalwe ek gooi nie water by nie, ek plaas die bak met vleis oornag op 100 in die oond en voeg eers die volgende oggend die groente by en terug in oond en verwyder sodra groente sag is. Verwyder en laat vleis afkoel en sny dan in skywe. Gebruik die soos van boud en maak dit dik, maar sorg vir baie sous, en plaas die gesnyde skywe vleis in ‘n opskepbak en gooi die warm sous bo-oor.
Ek praat van ‘n stuk beesvleis uit die boud uit, tensy sy van ‘n hele boud praat.

Marinda van Rooyen sny hom in twee

Annatjie Cooper Wat ja n snit sal hom ook oornag in foelie in oond gaarmaak stop hom met spek soos vir wild knoffel en kruie
En maak n lekkersous, sny skywe en le in die sous

Linda Grobbelaar As jy ‘n lekker potyster pot het kan jy hom mooi dokter, kruie, spek, of selfa bacon indruk. vat ‘n langerige mes met ‘n skerp punt of iets soortgelyks, druk gate in stop met wat jy voor lus is. Baba worteltjies werk ook lekker. Maak pot toe en sit oornag in oond van 100 grade C. Toets of sag en gaar. Los langer in as nodig. Dan kan hom met repies spek bedek en oop in die oond sit om bo op te bak.

Dierdre Travis Hoe groot is die bees boud?Ons maak dit gewoonlike in n baie groot baksak met knoffel,Rosemary
Tiemie en 4 soppoeiers wat jy meng. Olyfolie kleinbietjie sout pepper.Water 2 eetlepels in baksak.Gebruik na gaar is sous gemeng met roast meat gravy.Dit is vrek lekker.Lees die baksak instriksies.




SPINASIE-KERRIE

spinach-curry1tested
SPINASIE-KERRIE
1 bos vars spinasie, skoongemaak en fyn gekap
½ koppie water vir spinasie
1 ui fyn gekap
¼ koppie olie
2 teelepels tamatie puree
½ teelepel jeera poeier
½ teelepel garam masala
½ teelepel dhania poeier
1 teelepel “mother-in-law” rissiepoeier
sout na smaak
¼ teelepel swartpeper
2-3 aartappels in blokkies gesny en sag gekook
¼ koppie water
1 teelepel fyn knoffel en gemmer pasta
Stoom die spinasie in ‘n pot met die ½ koppie water tot amper droog, verwyder van die hitte en plaas eenkant.
Verhit die ¼ koppie olie in ‘n pan op die stoof, voeg die ui by en braai tot goudbruin. Meng die tamatie puree met ‘n bietjie water en voeg dit saam met die speserye by die ui en braai tot ‘n pasta vorm.
Voeg die spinasie en aartappel by die speserymengsel met die laaste ¼ koppie water en braai tot goed gemeng.
Voeg die knoffel en gemmer pasta by na smaak.
Lekker eet, hoop almal geniet die spinasie kerriegereg.
Resep en foto: Munir Husan




HEERLIKE OONDGEBAKTE HOENDER

HEERLIKE OONDGEBAKTE HOENDERtested
HEERLIKE OONDGEBAKTE HOENDER

Oond 180 grade.
Rol 10 hoenderstukke in sampioensoppoeier en pak in oondbak.
meng volg sous en gooi bo oor:
1 blikkie fyn pynappel.
2 E suiker.
3 e asyn.
1 klein ui fyn gekap.
2 E chutney.
2 e soet chillIe-sous.

Bak vir 2 ure met Deksel op,of maak toe met foelie.
Haal foelie af en bak tot lekker bruin

Resep en Foto: Ansi Fourie Pypers Fourie‎




BACON BEKER

bacon beker
BACON BEKER
Eintlik maklik om te…gebruik foelie en maak vir jou ‘n beker waarom jy die bacon vleg, die handvatsel is net vleis om ‘n draadjie design…dit word gebak op ‘n stadige proses met eers ‘n lae hitte…wanneer bacon geset het, haal jy jou “bekertjie” uit om af te koel…binne in kan ‘n mens enige vulsel ingooi wat ook apart gesmelt word…ek hou van opgekapte mushrooms in die gesmelte kaas…en ook sommer twee of drie verskillende kase! yum! Grill jou afgekoelde beker sonder die vulsel op ‘n hoe hitte…wanneer die kleur van die bacon na smaak is…haal uit en top jou bekers op met jou kaas…en whalaaa!

RESEP: Morne Chef Mo
FOTO: Geleen




INGELEGDE KAPPERTJIESAAD

Ingelegde Kappertjiesaadtested
INGELEGDE KAPPERTJIESAAD

Ek het n gewone 3:2:1 stroop gemaak:
3 suiker,
2 asyn en
1 water
Net nou natuurlik heelwat minder, want ek het net 1 1/2 koppies kappertjiesaad gehad …
Origanum by bygegooi
Eers die kappertjie saad in soutwater gekook tot sag
Gedreineer
In die soetsuursous gegooi
Vinnig deurgekook en warm gebottel

RESEP EN FOTO: Petré Van Jaarsveld