SIMPLE FISH PILAF

fish pilaftested
SIMPLE FISH PILAF

Tonight I made this fish pilaf and simple salad.
I simply cubed some fish fillets, marinated them in fish masala (curry powder will also work) and lemon juice.
Then fried some onions, added the fish and a cup of plain yoghurt.  

I layered 2 cups of cooked rice in the bottom of the pot, then I put the fish with the sauce and topped it with another 2 cups of cooked rice.
Garnish it with some golden fried onions, fried potato wedges and lemon wedges.

I used 2 big fish fillets and 4 cups of cooked rice and it was enough for 4 people.
I served it with a salad: lettuce, green pepper, onion and cherry tomatoes.

RECIPE AND PHOTO: Chantelle Venter




TENDERISED STEAK MET SOPPOEIER

tenderized steak

TENDERISED STEAK MET SOPPOEIER
(getoets – baie lekker)

Braai 1 of 2 uie en sampioene tot sag
Sprinkel die helfte van 1 pakkie Bruin uie soppoeier (droog) onder in kaserol

Plaas die steak bo-op
Gooi uie en sampioene oor
Sprinkel res van soppoeier bo-oor
Sprinkel half koppie water oor alles

Sit deksel op en bak by 180º vir
20 min – medium gaar of
35 min – well done

RESEP: Sonika du Plessis




HEERLIKE SOMERSLAAI MET BOKMELKKAAS

heerlike somerslaaitested
HEERLIKE SOMERSLAAI MET BOKMELKKAAS
Gebruik hoeveelhede na gelang van die hoeveelheid mense waarvoor jy die slaai maak
Gemengde blaarslaai,
Spanspek blokkies,
Aarbeie,
Cherries,
Pekan neute, klein tamaties gehalveer,
Bokmelkkaas
Dry cured pork
Avo..drizzle met balsamic.

Heeeeerlik!

RESEP EN FOTO: Lindy Badenhorst




CHEESE AND BACON CHIPS

Kaas en spek chipstestedkaas-en-spek-skyfies
CHEESE AND BACON CHIPS
6 large potatoes
250g bacon
1 onion
Cheese Sauce
2 tablespoons butter
2 cups milk
1 dessertspoon Mazeina
2 cups grated cheese
Salt and pepper to taste

Heat butter and milk in microwave till butter has melted.
In a cup mix the maziena with some milk and add to the warm butter and milk and mix.
Heat in the microwave till the sauce starts to thicken, remove from the microwave and add the salt, pepper and cheese and mix together.
Heat again carefully till cheese has melted. Serve.
RECIPE: Monique Dunhin
PHOTO: Cecil Dunhin
2nd Photo: Suemeria Nel




PIEKELBEESBORS-BRISKET

gepiekelde briskettested
PIEKELBEESBORS

Beesbors, of soos ons dit ook noem ‘brisket’, is seker een van die onbekendste en onderskatte snitte aan die beeskarkas. En as jy dit op hierdie manier voorberei, seker een van die smaaklikste snitte. Die snit is ook aansienlik goedkoper as die ander duur snitte soos beeshaas, lende of kruisstuk.
Die beesbors word ontbeen. By ‘n volwasse dier sal die beesbors baie vet aanhe, waarvan heelwat weggesny kan word, maar los bietjie aan.
Nou pekel ek die beesbors vir ongeveer 3 dae in ‘n koel plek met ‘n mengsel van ‘n jemblik growwe sout en ‘n eetlepel salpeter. Die salpetermengsel is maar net die hoeveelhede in die regte verhouding.
Ek maak die beesbors effens klam met water en
smeer dit dan weerskante in met die mengsel en laat le dit in ‘n emmer of kom. Ek draai dit daagliks om. Die salpeter
behou ook die rooi kleur van die vleis.
Spoel die vleis af met skoon water, en dit kan in die oond of in ‘n swartpot op oop vuur met min water gaargemaak word. |
Die geheim is dat die gaarmaakproses stadig en met lae hitte moet geskied.
Intussen kan uie en aartappels skoongemaak word en later bygevoeg word om gaar te kook in die bruin vleissous.
Die vleis is so geurig dat ek min speserye byvoeg, gewoonlik net peper.
Onthou om nie verder sout by te gooi nie.
Sny die beesbors in skywe en bedien met tuisgemaakte mostertsous, saam met die aartappels en uie en ander bykosse soos verkies.
FOTO: Johan Coetzee (FLR Lid)




GEKRUMMELDE VARKTJOPS MET LINT-NOEDELS EN SOUS

GEKRUMMELDE VARKTJOPS MET LINT-NOEDELS EN TAMATIE-&-UIE SOUS MET SAMPIOENE, PYNAPPEL EN ROOM
GEKRUMMELDE VARKTJOPS MET LINT-NOEDELS EN SOUS
Genoeg vir 4 persone
4 vark tjoppies van jou keuse
1 eier, geklits
gegeurde broodkrummels (ek het sout, knoffelsout en vleis speserye bygevoeg)
250 g lint-noedels ( wit, rooi en groen gemeng vir kleur)
1 blikkie braai-relish met groen peper
1 blikkie gesnyde sampioene, gedreineer
1 klein blikkie pynappel stukkies, gedreineer
knippie sout
20 ml suiker
125 ml vars room

Doop varktjops in geklitste eier, en dan in gegeurde broodkrummels. Verkoel vir paar minute.
Braai in vlak olie tot goudbruin en gaar. Hou eenkant warm.
Maak pasta gaar volgens aanwysings en dreineer.
Intussen, plaas relish, sampioene en pynappel stukkies in pot en verhit, voeg suiker by. Laat paar minute prut.
Voeg dan room by en laat net weer deur warm word.
Meng deur pasta en dien op saam met die varktjops.

RESEP EN FOTO:  Janieta Nell‎




RANCH SAUCE CHICKEN WITH BACON AND CHEDDAR

RANCH SAUCE CHICKENtested
RANCH SAUCE CHICKEN WITH BACON AND CHEDDAR
RECIPE:
3-4 Chicken Breasts
6-8 Tbsp. Ranch Dressing
6-8 Slices Bacon
4 oz Cheddar Cheese

METHOD:
Place chicken breast in a baking dish.
Spread 1-2 Tbsp. ranch on each chicken breast.
Layer two slices of bacon on top of each chicken breast.
Top with cheese.
Bake at 400˚F/200˚C for 40 minutes.
(Own sauce (as we didn’t have ranch sauce), 3 heaped spoons of mayonnaise,1/2 a packet of white onion and 1/2 a packet of mushroom soup, chilly sauce to taste.)
Served on rice.

We noted, that the half packets of soup might make it to salty. So suggest you adjust it to what you like or stick to the original if you source the ranch sauce. Lol! The combination we used was what we had in our cupboard. And personally the bacon flavor was lost in the spicyness. But as they say. Play with your food!

RECIPE AND PHOTO: Tracy Anne Kerwan Behrens with Charles Behrens




DANEL SE MAALVLEISROL

tested
DANEL SE MAALVLEISROL
1 rolletjie puff pastry
400-500 g mince
gemengde groente (soveel soos jy verkies)
speserye na smaak
Spur se bbq sous
1 ui
danel se maalvleisrol2 danel se maalvleisrol1
danel se maalvleisrol3


Rol die deeg uit en smeer van die sous as n basis.
Plaas uie oral op die deeg.
Meng die groente, maalvleis en speserye en versprei dit bo oor die deeg.
Skep nog sous bo oor die verspreide maalvleis na smaak.
Begin op een punt en rol die deeg op, laat dit lyk soos ‘n rolkoek.
Bak by 180ºC vir 45 minute.

RESEP: Danel de Bruin
2de foto’s:  Frances Smith




SMOKED HADDOCK KEDGEREE

Smoked haddock kedgereetested
SMOKED HADDOCK KEDGEREE
50g butter
1 onion chopped
1tsp turmeric
2 pieces cardamom bruised
2 pieces stick cinnamon
2 fresh bay leaves
450g basmati rice
1 litre of chicken or fish stock
750g of smoked haddock fillet
3 eggs, boiled
3 tsp parsley
Lemon cut into wedges for garnishing

Melt butter and add onions till soft, add spices and rice with stock.
Cook for 12 minutes covered!
Steam fish for 4 minutes, remove skin and flake into the rice dish.
Add boiled eggs, and parsley cook through gently and serve with lemon wedges!

RECIPE AND PHOTO: Gail Lynn Daniels Joshi




PETRé SE SOUSBOONTJIES

PETRE SE SOUSBOONTJIEStested
PETRé SE SOUSBOONTJIES
Sousboontjie Slaai
1 pak suikerbone (Lion)
6 eetlepels asyn
6 eetlepels suiker
Sout na smaak

Laat bone oornag in kookwater staan
Kook die volgende dag vir 10 minute
Water bone af tot skoon water afkom
Kook bone tot sag sonder sout
Haal van stoof af en druk van die bone fyn
Gooi asyn en suiker by
Kook tot dik
Die bone moet stadig van die lepel afgly
Gooi sout na smaak by, en kook goed deur
Bottel warm
RESEP EN FOTO: Petré Van Jaarsveld