MILKY BAR FUDGE


MILKY BAR FUDGE

Gooi 1 blik kondensmelk in pot, en kook vir so 3 minute op die stoof,
gooi 4 x groot slabs milky bar in en
3 eetlepels suurlemoensap
Gooi in gespuite bak, laat afkoel!
Dis dood lekker
Kondensmelk en Milky bar fudge IN DIE MIKROGOLF
Gooi in n glasbak.
1 blik kondensmelk
4 slabs milky bar. (90gr elk) in blokkies gebreek
Mikrogolf op Hoog vir 4 min en roer tot die die sjokolade gesmelt is
Mikrogolf verder vir 1 tot 2 min tot alles gesmelt en glad is
Ek het 3 druppels vanilla bygesit
Gooi dit in n fudge pan uit wat met bak papier uitgevoer was
Maar jy kan Jou pan of glasbak met spray n cook spuit
Sny voor dit heeltemal koud is
Heerlik heerlik😳 maar steek maar weg vir Jouself as Jy n soet tand is
Deur: Samantha Duncan
Foto:  Lelane Van Der Walt




LEKKER PYNAPPEL-NAGEREG

LEKKER PYNAPPEL-NAGEREG
LEKKER PYNAPPEL-NAGEREG

1 groot blik met 8 pynappel ringe
125 ml room
2 eetlepels botter
1/2 koppie bruinsuiker
Vars gemmer
Swartpeper

Plaas pynappel ringe in braaipan met bietjie van die pynappel sous. Voeg room by,
nie alles, kan altyd later meer byvoeg. Die pynappel moenie verdrink in die vloeistof
nie. Voeg botter by. Strooi bruinsuiker oor pynappel, asook vars gemmer en baie swartpeper.
Laat dit stadig kook, die suiker moet karamelliseer, dit sal effe taai raak. Bedien
met roomys.
Dit is baie soet en onweerstaanbaar

RESEP: Riekie C Boshoff




MALVALEKKER-BLOKKE

MALVALEKKER-BLOKKE
MALVALEKKER-BLOKKE
Resep: Riekie C Boshoff
FOOD LOVERS RECIPES
½ koppie grondboontjiebotter
1 x 200 g pakkie botterkaramel sjokolade splinters
½ koppie botter
3 koppies mini malvalekkers

Smelt botter, splinters, en grondboontjiebotter saam oor lae hitte.
Verkoel 1 minuut en voeg die malvalekkers by, roer goed deur.
Giet in ‘n gesmeerde pan om te stol, sny in blokke.




YOGI-SIP SPONSKOEK

YOGHURT CAKEtested
YOGI-SIP SPONSKOEK
Ek bak hom gereeld. Baie lekker.
3 groot eiers
250 ml witsuiker
500 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
3 ml sout
250 ml Yogi-sip, pynappel
5 ml vanilla geursel
125 ml sonneblomolie
Voorverhit oond tot 180 ºC. Smeer 2 ronde 20 cm panne.
Klits eiers en suiker saam tot liggeel en skuimerig.
Meng gesifte, droë bestanddele met Yogi-sip, geursel en olie tot deeglik gemeng en glad.
Giet in voorbereide panne en bak 30 minute lank.
Verwyder uit die panne en laat heeltemal afkoel voordat jy dit versier na smaak.
( gebruik yogi-sip om die versiersel tot sagte smeermiddel te meng)

Resep: Hannetjie Snyman




YOLANDA SE KOOLBREDIE

YOLANDA SE KOOLBREDIEtested
YOLANDA SE KOOLBREDIE
1 kg beef cubes
1 groot uie
3 teelepels knoffel
45 ml Canola olie
2 stokkies beef broth concentrate
2 rooi of groen chillies
Royce brown onion stew mix
1 medium groote kool
500 gr baba aartappels
Sout en wit peper na eie smaak.

Smoor uie bruin
Voeg russies en knoffel by
gevolg met beef cubes en beef concentrate en simmer vir +- 40 minute, moenie water by voeg
nie die vleis moet mooi bruin word.
Voeg aartappels en kool by
Laat dit simmer tot aartappels sag is
Voeg 3 teelepels Royco brown onion soup mix en halwe koppie water by en simmer op lae hitte vir 15 minute.
BRON EN FOTO: Yolanda Horn




SLOW-COOKED SILVERSIDE

SLOW-COOKED SILVERSIDEtested
SLOW-COOKED SILVERSIDE
1 x silverside roast
2 x chopped onions
Tablespoon coconut oil
Spar Meat Marinade
Worcestershire sauce
Soya sauce
Fry your onions and silverside in coconut oil in cast iron pot/pan. Add a little marinade sauce. Fry till onions are caramelized.
Transfer to slow cooker. Add heap full of marinade sauce, good dash of soya and Worcestershire and about a cup of water.
Slow cook over night. Next morning you would be able to easily poke the roast into pieces as seen below, allow to slow cook in the sauce another hour.
Enjoy with rice/vetkoek/roosterbrood or as a schwarma.

SOURCE AND PHOTO: Dedrei Venter




HENDRIK SE KAASWORS

bees kruiewors en kaaswors Hendriktested

HENDRIK SE KAASWORS
Käsewurst:
2 Gerookte en gepekelde eisbeins vel verwyder en van been afgesny en maal deur 3mm plaat. (Vet en al)
5ml all spice
1ml naeltjie
5ml garlic & herb
15ml grof gemaalde perper
Yswater
200g chedderkaas in blokkies

Meng alles saam en stop met hand deur stophoring. Geen sout nie vleis is gepekel.

BRON: Hendrik Markgraaff




KOOS SE KORTRIB-KERRIE

KOOS SE KORTRIB KERRIEtested
KOOS SE KORTRIB-KERRIE
Die maak van die Kerrie. (Volg die Curry Sauce resep hieronder.)
Die gaar maak van die short rib. Ek braai die vleis eers altwee kante en as als klaar gebraai is pak ek dit terug in die pot met die hitte op no 3 my stoof en laat dit prit.
Geen water word by gegooi nie. Mens kook nie vleis in water nie. Daar is genoeg vogtigheid in die vleis.
Die Kerrie by die vleis gegooi saam met die aartappels en 2-3 ure gelos om te prit
Hitte onder die plaat na 2 ure af gesit en net gelos nie geroer nie.
Curry Sauce
3 onions – finely sliced
50ml vegetable oil
4 ml garlic powder
2 ml Ginger powder
4 table spoon dry Chilli’s
2 tomatoes – finely chopped
2 tablespoon butter
4 ml turmeric
4ml cumin powder
4 ml coriander powder
4 ml Mustard Powder
Salt and pepper to taste (I usually leave this out and simply add it to the final dish)
Directions:
1 Place the ginger and garlic with a drop of the water and mix to a smooth paste. Set aside.
2 Now pour the oil into a large heavy bottomed saucepan and heat until bubbling.
3 Throw in the sliced onions and cook slowly over a medium heat in the oil.
4 You want the onions to brown lightly but not burn them.
5 When the onions are translucent and soft, add the ginger and garlic mixture the rest of the spices except for the turmeric.
6 Finally, add the tomatoes and just enough water to cover everything.
7 Bring to a boil and then place the lid on the pan and turn the temperature down to low.
8 Simmer for about 15 minutes. As you do this, a froth will rise to the top. This is okay. No need to skim.
9 After 15 minutes, remove the mixture from the heat and allow to cool slightly.
10 Once your sauce is to your liking, melt the butter in a frying pan. Add the turmeric powder. It will darken as it cooks. You want to brown it for about a minute.
12 Now add the turmeric/butter mixture to the sauce and bring to a simmer again. Once it is bubbling away, turn down the heat and simmer for a further 15 minutes.
You can blend everything if need to
Stop simmering if the sauce becomes too thick.
13 Use immediately or store in the fridge for up to four days or freeze.

BRON: Koos van der Merwe




HANLI SE AARTAPPEL-GEREG

hanli se aartappel-geregtested
HANLI SE AARTAPPEL-GEREG
Kook 8 aartappels tot so te se sag.
In n pan braai 2 uie en n paar spriet uie, green pepper en 5 huisies vars knoffel saam.
Strooi aromat en swart peper na smaak by.
Meng n pakkie bruin ui soppoeier in n 250 ml water en twee eetlepels Mrs balls mild Chutney bymekaar en gooi by pan mengsel.
Sny jou aartappels in skuiwe en pak in gesmeerde oond vaste bak (lagies aartappel).
Besprinkel met aromat en jou mengsel in pan tot alles in is.
Gooi twee houers vars room oor en sprinkel paprika en fyn of gedroogte pietersielie oor.
Bak op medium hitte (180C_ vir 1 uur.
Ek sit tin foelie oor en haal af die laaste 10 minute om goud bruin te kry.
Beproef en heerlik.

RESEP EN FOTO: Hanli Catlin




MARIE SE KERRIE-VARKPOOTJIES

Marie se kerrie-varkpootjiestested
MARIE SE KERRIE-VARKPOOTJIES

Kuier hier by my ma gister vir die eerste keer ons twee varkpootjies gekook.

Uie gebraai
Sout en peper
2 eetlepels suiker
2 teelepels currie afhangende hoe sterk
2 eetlepels appelkoos konfyt
1 teelepel mosterd of chillie sous as jy wil
1 teelepel borrie vir die geel
Aartappetjies en worteltjies heel laaste by gesit toe varkie vleis gaar en sag is.
In die stoompot gekook
Foto Marie Rheeder Troskie