DEVIL’S FOOD CHOCOLATE CAKE WITH GANACHE

Wian se sjokolade koektested
DEVIL’S FOOD CHOCOLATE CAKE WITH GANACHE
300 g cake flour
50 g cocoa
2 teaspoon bicarbonate of soda
1 teaspoon salt
Sift the above ingredients together and put aside.
Whisk the following until light and fluffy
300 g light brown sugar
120 g softened butter
2 teaspoon vanilla essence
Extra:
30 g chocolate melted
3 eggs
175 ml Soured cream or butter milk
1 teaspoon vinegar
1 cup boiling water
Add chocolate to the sugar mixture.
Add eggs one at a time mixing well after each egg.
Add dry ingredients and soured cream/butter milk in 3 batches
Add vinegar and slowly whisk in the boiling water
Bake at 190ºC for 40 – 45 min if using a ring.
Bake at 190ºC for 25 – 30.min if using 22cm cake tins

Decorate with Ganache (click on link for recipe)

Recipe and photo”  Wian Swart




WIAN SE GANACHE

Wian se sjokolade koektested
WIAN SE GANACHE
(Dis die geheime resep)
120 g cream
80 g chocolate
2 teaspoons vanilla essence
25 g butter

Bring cream to the boil and pour over chocolate.
Add other ingredients.
Let it cool to spreading consistency.

Ek gooi sommer lemoen geursel ook partykeer by die ganache. Versier die koek met aarbeie en whispers of enigiets waarvan jy hou wat saam met sjokolade gaan.

Resep en foto: Wian Swart




GEBAKTE VISFILETTE MET SAMPIOENE

 Gebakte visfillette
GEBAKTE VISFILETTE MET SAMPIOENE
Wat van ‘n lekker vissie vir aandete. Gisteraand se Stokvis in die oond gebak.
300 g vars sampioene, in skyfies gesny
400 g stokvis fillette
olie om in te braai
1 gekapte ui
4 geskilde en gekapte tamaties
1 eetlepel suiker
2 eetlepels Worchestershire sous
2 eetlepels asyn
1 koppie gekookte aartappel blokkiesPlaas die vis ‘n gesmeerde oondbak. Verhit die olie in ‘n pan en braai die uie tot deurskynend. Voeg die tamaties en suiker by en geur met sout en peper na smaak. Laat prut vir 5 tot 10 minute om die vloeistof te verminder. Voeg die Worchestershire sous en asyn by en vou die aartappels en sampioene daarby in. Skep oor die vis, verseël met foelie en bak by 200ºC vir 30 minute. Verwyder die foelie en bak onbedek tot dit verbruin.
Resep: Adrian Olivier
Foto: Adam Cloete



BEET CHUTNEY

GEBOTTELDE BEETSLAAItested
BEET CHUTNEY
Hi almal!!! Het hierdie resep by my moeder gekry vinning en maklik:
Hierdie is ‘n heerlike resep om te bedien saam met braaivleis of koue vleis en slaaie.
Bestanddele:
6 koppies gaar beet gerasper
3 uie gerasper sous
3 koppies asyn
6.5 koppies skuiker
2 eetlepels Kerriepoeier
Knippie sout en peper
4 hoogvol eetleples maizena

Kook sous tot skuiker gesmelt is.
Sit beet en uie by en laat kook vir 10 – 15 minute.
Sit in bottels.
BRON EN FOTO: Alinda Lombard



LEKKER DOOPSOUSE (DIPS)


LEKKER DOOPSOUSE (DIPS)
Svetlana Smit:
Mayonnaise, tomato sauce, condensed milk, salt and pepper to taste.

Anel Engelbrecht Portela:
Fyngedrukte avo, fyn gerasperde ui, bakkie smooth maaskaas, bietjie mayonnaise, Aaromat en bietjie swart peper.

Ida Bouwer: Mayonnaise, tomato sauce, chutney, tabasco, condense milk and chopped gurkens.

Marelize Botha: Sweeat and sour sous met mayo en kondesmelk…spur sous se moses 🙂

Diana Dirker: Mayonnaise, blatjang, maaskaas en kerrie.

Diana Dirker: Jy kan mayonnaise, ui opgekap, bietjie suiker, knippie rooipeper en blikie tuna meng.

Sharon Naude: I like …. smooth plain cream cheese, mixed with some tomato sauce and aromat.

Sharon Naude: Grate small onion and one cucumber, squeeze all water out, mix with one tub smooth plain cottage cheese, add half a teaspoon of crush garlic (shop bought) and add some aromat. Mix all together.

Anita Groenewald Olderwagen:
400 g blikkie chickpeas
2-3 huisis garlic garlic
zest van een suurlemoen
sap van een suurlemoen nie te groot
½ teelepel sout
1 eetlepel pietersielie
3-4 eetlepels extra virgin olive oil
½ teelepel swart peper

Sit alles in voedselververker en maal alles saam tot ‘n leker paste, party mense hou nie van dit as daar nog stukkies in is nie. Gooi uit in bakkie en meng gekapte spruit uie en rooi pepper saam, of groen een. As jy bietjie skop in wil hê so bietjie peri peri sous doen die ding.

Teresa Harmse: 1 houer suurroom en een pakkie wit uie soppoeier, meng saam.

Philfin Van Der Merwe: Room kaas gemeng met bietjie room waarin fyn biltong in gemeng is mmmmmmmm!

Emmarentia Kuipers: Lancewood het baie nice cream cheese dips. Hier in George het ons ‘n Lancewood shoppie, hulle het soms op special vir R5 en dit is nie naby vervaldatum nie biltong, peppers, olywe en garlic en sour cream and onions.

Rosa Lötter: Sweet chilisous en gladde maaskaas gemeng.

Elsabie Templeton: Avo mashed with mayo & jalapeno sauce.

Elsa van Huyssteen: Blikkie gevlokte tuna, koppie mayonnaise, swart gemaalde peper, bietjie sout, 6 gherkins (baie fyn gesny). Jy kan bietjie fyngesnyde ui ook insit as jy lus het.

Sansha Meyer:
1 koppie maaskaas
1 koppie mayonnaise
1 koppie suurroom
1 pakkie dik wit uiesoppoeier
Meng alles die vorige dag, maak toe en verkoel tot benodig.

Charmaine van der Merwe: Ons is mal oor Eierdip: 6-8 hard gekookte eiers fyn gekap, kap 4-5 pickle gherkins fyn. Meng gherkins en fyngekapte eiers met +- 3-4 eetlepels mayonnaise. Geur met aromat en vars gemaalde swart peper.




BEESROL MET GROENTE

Beesrol met groentetested

BEESROL MET GROENTE

Die vleis is net ‘n beef roll wat ek in die oond gebak het met ‘n klein bietjie bier geen olie en pepperdew spices. As die vleis gaar is haal uit en bedek met foil soos ‘n kombersie. Bak dan die aartappels in daai sousie van die vleis tot sag. Sprinkel so klein bietjie spices oor. Daarna net rys gemaak. My spinasie is rou spinasie kook tot sag saam een groot aartappel en ‘n halwe ui fyn gesny met sout en swart peper.. Voeg by as spinasie sag en niks meer water in nie n bietjie room en een eetlepel smeerkaas by. Jy kan self kies hoeveel room. Meng goed skep in bak en sit feta kaas bo oor.

Marlene Minderon 




BOERBOK NEK- EN RUGSTRINGPOT

Bokvleistested

BOERBOK NEK- EN RUGSTRINGPOT
Sit die nek en die hoogrug ( Kambeen) van n JONG BOERBOK so heel, in ‘n groot pot. (Moenie SAAG NIE)
ek kook met NET SOUT, PEPER, Bietjie fyn KOLJANDER en so 2 eetlepels asyn.
Wanneer die vleis lekker sag is, druk dit in die oond en bak dit sodat dit begin bruin raak.
NOU WORD DIT so LIT vir LIT met die mes uitmekaar gesny…

Dan kom die “res en die slaaie”….Aartappelslaai, SOET PAMPOEN, en Noodel slaai.

Lekker vir n Sondag middag ete.
Resep en Foto: Stefaans Blaauw




DIEET KAPOKAARTAPPELS (MASH)

DIEET KAPOKAARTAPPELS (MASH)

My man eet nie botter of margarien nie, so ek mash die aartappel met die water waarin die aartappel gekook het, gooi bakpoeier by, rasper neut in, meng en whalla diet mash.

Die vleis het ek in die ysterpan gaargemaak met soya en asyn en later fyn koljander en noMu se african rub bygevoeg

Marie Dumas Jennings




QUICK SWEET AND SOUR CHICKEN

Sweet and Sour Chicken
QUICK SWEET AND SOUR CHICKEN

Fillet chicken (2 per person) 
2 eggs 
flour 
salt and pepper 
Sauce:
1 cup water 
30 ml tomato sauce 
½ cup vinegar 
½ – 1 cup sugar 
flour to thicken

Cut chicken fillets in cubes.
Add the eggs.
Add flour (enough to cover cubes).
Salt and pepper to taste.
You could add garlic flakes. Fry in hot oil until golden.
Sauce: Put all ingredients in saucepan and bring to boil. You might need more sugar, taste a little bit first. When chicken cubes are done, pour sauce over. Serve with rice and green salad.

Marie Dumas Jennings
Photo:  Sharon Naude




LOW CALORIES BROWNIES

LOW CALORIES BROWNIES
¾ cup nonfat Greek yogurt (I used vanilla)
¼ cup skim milk
½ cup Cocoa powder
½ cup Old fashioned rolled oats (like Quaker)
½ cup Truvia (or any natural/stevia based sweetener that pours like sugar)
1 egg
⅓ cup applesauce
1 teaspoon baking powder
1 pinch salt

Preheat the oven to 200ºC. Grease a square baking dish (I used 8″x8″). Combine all ingredients into a food processor or a blender, and blend until smooth (about 1 minute). Pour into the prepared dish and bake for about 15 minutes. Allow to cool completely before cutting into 9 large squares.