Spek en sampioen gevulde hoenderfilette

Adrian se Hoender
Spek en sampioen gevulde hoenderfilette
Plaas stukkies ontbytspek en liggebraaide sampioen skyfies op die fillette en vou hulle toe. Ek het Aromat by die sampioene gevoeg terwyl dit gebraai het. Plaas die fillette in ‘n oondbak en giet 250ml hoenderekstrak daaroor. Sprinkel kaas oor die fillette en bak in die oond by 180º vir 35 minute.

Saam met die hoender was daar Spinasie met spek en sampioene.

ADRIAN OLIVIER




PLAASHOENDER PASTA

Ranch hoender pasta
PLAASHOENDER PASTA
1 Hoender
500g Elmboog macaroni
1 ½ liter hoenderaftreksel
2 teelepels tiemie
2 teelepels knoffelsout
400g Gemengde groente
Sout en peper na smaak
1 Botteltjie Ranch slaaisous
1 Blikkie gesnipperde sampioene

Stoom die hoender in die stoompot in die hoenderaftreksel.
Ontbeen die hoender en snipper die vleis fyn.
Kook die macaroni in die aftreksel tot ‘n ¾ van die aftreksel weggekook het.
Voeg die geurmiddels by.
Voeg die sampioene, gevriesede gemengde groente, hoender en slaaisous by die macaroni en kook deur.
Bedien met knoffelbrood.
Bron: Corne Liebenberg




Chicken Ala Gideon

 

Chicken ala Gideon

Gideon our food chomma, posted a dinner that he made with Pork chops.
He said he used Mayo and Apricot Jam.
It looked so good that I had to try it out.
I used Chicken and I can highly recommend it, so here
is my recipe.

1 x whole chicken cut into pieces
1 x chicken stock cube
400 ml hot water
Robertson Chicken Spice
8 tbls Nola Mayonaise
8 tbls Smooth Apricot Jam
Oven 180

Method
Place chicken pieces in oven dish.
Dissolve stock cube in hot water and pour over chicken.
Sprinkle chicken with chicken spice.
Cover with tin foil.
Put in oven and bake unitl your chicken is done but not dry.
About 45 min to half an hour.
Drain all liquid off the chicken.
Mix Apricot Jam with Mayo until smooth.
Spoon over chicken pieces.
Cover with tin foil and put back in oven for half an hour.
Take tin foil off and turn grill on and grill for 10 minutes until it looks good.
Your chicken will be so soft it will fall from the bone.

Tip: Seeing that you are going to be using the oven for a long time, I wrapped sweet potatoes in tin foil and put it on a baking tray in the rack underneath the chicken. The sweet potatoes were ready the same time as the chicken.
Enjoy.

Source and Photo:  Sharon Naude




PERSKEPIEKEL

Perskepiekel
PERSKEPIEKEL
1 kg taaipitperskes soos Yellow Cling wat nog nie te sag is nie
500 g suiker
1 teelepel sout
500 ml witasyn
1 eetlepel allspice korrels
8 kruienaeltjies
6 kaneelstokkies

Skil die perskes en sny in kwarte van die pit af.
Verhit en roer die suiker, sout en asyn in ‘n kastrol.
Voeg die allspice, naeltjies en kaneel by.
Verhit tot kookpunt en roer gedurig om die suiker op te los.
Voeg die perskekwarte by en kook liggies vir 20 – 30 minute tot die perskes sag maar nog ferm is.
Verwyder van die hitte en skep die perskes in ‘n skoon verhitte fles.
Bedek met die stroop en verseël.
Beste om te laat staan vir ten minste 2 weke voor gebruik.
ADAM CLOETE




Lekker Stirfry

Spaghetti stirfry
Seun se bord kos, stirfry, green pepper en hoender blokkies gebraai met ina paarman se olive herb, origanum en hoender spice, wortel en blomkool opgesny en bietjie gestoom dan braai jy dit so 4 min saam die hoender, ek het nie chinese noodles gehad nie toe gooi ek sommer gaar spahetti by wat gevries was en net met warm water ontdooi. Lekker dose soya sous, 2 min en dis kla!
Adriana Wait Louw



GEBAKTE KOMKOMMER MET ROOMKAAS

Adam se gebakte komkommertested
GEBAKTE KOMKOMMER MET ROOMKAAS
2 geskilde komkommers
sout en peper na smaak (peper van jou keuse)
25 g botter
1 klein gekapte ui
100 g roomkaas of meer
4 eetlepels melk
gekapte chives vir garneer
Sny die komkommers in 10mm stukke, sprinkel met sout en laat ontwater in ‘n dreineringsbak vir ten minste 30 minute. Braai die gekapte ui in die botter tot sag maar nie bruin nie. Voeg die komkommerstukke by die uie en roer sodat al die stukke met botter bedek is. Verwyder van die hitte en plaas oor in ‘n oondbak. Meng die roomkaas met die melk tot dit glad is en geur met die peper. Smeer die kaasmengsel oor die komkommers, bedek en bak vir min of meer 45 minute by 180ºC of tot die komkommers sag is maar nie pap nie. Garneer met gekapte chives.
Resep en 2de foto: Adam Cloete
Foto:  Benhet Nieuwenhuis




NUTELLA 3 INGREDIENT COOKIES

nutella koekie

NUTELLA 3 INGREDIENT COOKIES

1 Cup Nutella
10 tbsp flour
2 eggs

Whisk eggs, add Nutella and then flour
Mix well and bake for approx 15-20 min at 180 degrees C

Source: Unknown




MOUSSAKA MET MURGPAMPOENTJIES

Moussake
MOUSSAKA MET MURGPAMPOENTJIES
Resep en foto:  Adrian Olivier
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het gisteraand lus gewees vir Moussaka, maar daar was nie eiervrug in die huis nie. Toe gebruik ek maar Baby marrows.
500 g maalvleis
olie om in te braai
2 uie
6 to 8 baby marrows in helfte of in skywe gesny afhangende van hul grootte (in plaas van eiervrug wat gewoonlik gebruik word)
4 medium groot aartappels, geskil en in skywe gesny
sout en peper na smaak
250 ml vleisekstrak (bees blokkie in kookwater)
2 eetlepels tamatiepuree
2 gekapte tamaties.
1 lourierblaar
‘n paar naeltjies, koljanderkorrels en all spice korrels
Bechamelsous (witsous)

Braai gekapte uie in die olie tot sag en voeg die vleis by. Braai die vleis tot dit verbruin en voeg die vleisekstrak, speserye, sout en peper, lourierblaar, gekapte tamaties en tamatiepuree by. Laat prut tot die vloeistof geabsorbeer is.

Mikrogolf die baby marrows en aartappels tot gaar maar steeds ferm en berei die Bechamelsous voor. Resep onder aan. Skep ‘n laag van die vleismengsel onder in ‘n diep gesmeerde oondbak, volg dit op met ‘n laag aartappels en dan ‘n laag baby marrows. Herhaal tot die bestanddele opgebruik is.met ‘n laag vleis heelbo. Rond af met ‘n dik laag Bechamelsous bo-op die vleis en sprinkle gerasperde Cheddarkaas daaroor. Bak by 180ºC vir 30 minute tot goudbruin.

Bachemelsous
(het dit in die mikrogolfoond gemaak)
1 liter melk
2 eetlepels margarien/botter
2 goeie opgehoopte koekmeel
Fyn neutmuskaat
Sout en witpeper na smaak
Verhit melk en botter… maak meel aan met water tot n gladde pasta. Voeg by melk en meng goed, mikrogolf op hoog vir 30 sekondes. Herhaal tot gaar. Meng na elke 30 sekondes goed deur. Geur met fyn neut, sout en witpeper…(ek het n handvol cheddar kaas ook bygevoeg)




NUTTY WHEAT RUSKS

10014582_798837833477595_1944379510_ntested

NUTTY WHEAT RUSKS
6 x 250 ml( 840 gr) cake flour
750 ml( 450 gr) Nutty wheat
50 ml baking powder
10 ml bicarb of soda
10 ml salt
500 ml (400 gr ) sugar
500 gr butter or margarine
500 gr seeds or what you have like muesli or wheatbix
2 extra large eggs
500 ml buttermilk
10 ml vinegar

Sift dry ingredients and add nutty wheat, rub in butter and add seeds.
Beat buttermilk, sugar, vinegar and eggs.
Add to flour mix.
Press into prepared pans.
Bake at 180 ºC for 1 hour.
Dry in very cool oven till dried out.
Place a spoon in the door while drying out to allow air to circulate
Recipes posted by:  Rheda Vreken

Second Photo: Rina Vermaak
Ekstra neute, cranberries en sade bygegooi.




WORTELSLAAI MET ‘N TWIST

 
 1888687_10152365766088083_23210576_n
WORTELSLAAI MET ‘N TWIST
4 gerasperde wortels
1 blikkie boontjiespruite
10 ml gemmerpuree
50 ml olyfolie
50 ml bruinasyn
3 eetlepels suiker
kappertjiesadeMeng die wortels en boontjiespruite.
Skud die gemmer, olyf olie, asyn en suiker saam om ‘n vinaigrette te maak.
Giet die vinaigrette oor die wortels en boontjiespruite.
Versier met kappertjiesade
Bron:  Corne Liebenberg