GLUTENVRYE BROODJIE

10155327_622862077803371_8284291497645159607_ntested
GLUTENVRYE BROODJIE
380 g meel (natures choice gluten vry sandwich loaf)
15 ml droëgis die pakkies
30 ml suiker
2 eiers
300 ml water
100 ml olie

Meng die droë bestanddele saam en meng al die nat bestanddele saam, voeg bymekaar en meng.
Skep in ‘n voorbereide pannetjie en bak by 180ºC.
Sy bak dit in haar broodmasjien vir 1 uur 55 min. Maar in jou gewone oond  so 1 uur 30 min, moet hom maar toets.
Bron en foto: Elmarie Snyman




PRAWN-SLAAI

10366034_10152040157821945_2944800381708012293_n
PRAWN-SLAAI
1 koppie gekookte prawns
1 koppie gerasper wortels
½  koppie pitmielies
1 koppie klein skulp noedels
1 koppie fyn blaarslaai
1 koppie blokkies komkommer
En dan gooi jy seafood mayonaise
Heerlik.

Foto: Karin Van Greuning Venter




KAIINGS

kaiingstested

KAIINGS
Al die oorskiet vleisie met vetjies aan word in klein blokkies gesny en dan gebraai in ‘n pot tot dit lekker bruin is, gooi ‘n bietjie melk by dit help om dit te verbruin, wanneer goed uitgebraai, gooi dan die vet af deur ‘n sif en roer ‘n bietjie sout daarin.
Dan is dit krisperige vleisie met ‘n vetjie aan !

Bron en Foto: Gideon Louw




CHILLI BITE MIX VETKOEK

bets se vetkoektested
CHILLI BITE MIX VETKOEK

1 koppie meelblom
1 koppie chilli bite mix
2 teelepels bakpoeier
½ teelepel sout
3 teelepels suiker
2 eiers
1 koppie kookwater
2 uie
500 g kouevleis/souttert mix

Snipper kouevleis.
Kap uie fyn of rasper
Sif droe bestanddele saam.
Klits eiers, kookwater en uie saam.
Voeg kouevleis by en voeg by droë bestanddele.
Meng goed en skep lepelsvol in vlak warm olie.
Braai aan albei kante tot gaar.
Dreineer op handdoek papier.
Geniet!!

Bron en Foto: Bets Lourens




SOYA BOBOTIE

bobotie

SOYA BOBOTIE
2 x 100g Curry Soya Mince
2 onions, sliced
30 ml oil
5 ml medium curry powder
5 ml turmeric
30 ml white vinegar or lemon juice
15 ml granulated sugar
salt and pepper
1 slice white bread,3cm thick
250 ml milk
2 large eggs
75 g seedless raisins
45 ml fruit chutney
grated rind of 1 lemon
2 bay leaves
20-24 almonds, slivered
6 lemon leaves.

METHOD:
1. Prepare and cook soya mince following the packet instructions. Set aside.
2. In a frying pan, heat oil and sauté onions until soft, not coloured. Stir in curry powder and turmeric, fry for 2 minutes, stirring continuously.
3. Add the vinegar or lemon juice, sugar and seasoning. Stir cooked soya mince into onion mixture and continue cooking for a further 5 minutes.
4. Soak the bread in the milk; squeeze dry and strain milk, make up to 250ml and set aside. Add bread to soya mince mixture.
5. Mix 1 egg, raisins, chutney and lemon rind into soya mince mixture, combine well and pour into a buttered casserole dish. Add bay leaves, cover with foil and cook in a preheated oven at 180 C until set.
6. Place almonds on top of the bobotie. Whisk remaining milk and egg together. Carefully pour over bobotie. Reduce heat to 160 C and cook for n further 30 minutes, or until custard top has set. Serve with white rice, chutney, banana and apple sambals, or with a mixed salad.

Recipe and photo:  Sharon Viljoen




 KAMPPOEDING

FLR BB Yummy

KAMPPOEDING
Maak Tennis beskuitjies fyn en meng met gesmelte botter. 
Druk onder in ‘n platboom gietyster pot. 

Gooi blik ingelegde tert appels bo-op kors, gooi ‘n blik kondensmelk bo-oor, pak ‘n pak klapper marshmallows bo-op. 
Plaas op kole totdat marshmallows gesmelt het.
Vingerlek lekker!




“OORSKIET SLAAI”

FLR BB Template
“OORSKIET SLAAI”
Gister se Rys (3 koppies) en mengel groente (1 koppie) wat oorgebly het.
Daarby het ek 4 hard gekookte eiers,
250 gr gaar Bacon (blokkies),
200 gr Cheddar in (blokkies), 200gr Komkommer (blokkies),
200 gr gekapte Seldery,
200 gr gekapte groen uie. Sous:
200 gr Mayo,
20 ml Worchestershire Sous,
10 ml Suurlemoen sap,
20 ml Asyn,
50 ml Melk,
20 ml Bruinsuiker,
Sout, Peper en Aromat na smaak,
5 ml Droe Pietersielie….
Meng sous goed en meng dan by slaai in. Laat staan so 30min en roer weer om.

RESEP: Elizabeth Margaret Hendrikz

 




PESTO FRIKKADELLE

 Pesto Frikkadelle
PESTO FRIKKADELLE
500g gemaalde vleis (bees)
Meng met n halwe koppie broodkrummels en 60ml pesto (my eie aangemaak)
1 eier en n halwe koppie parmesaan kaas!
Knypie sout
Vorm klein bolletjies en braai in n braaipan vir so 12min
Na die 12min maak n koppie bees aftreksel aan meng 30ml pesto by en gooi oor frikkadele! Laat lekker koop!! Haal van hitte af en gooi n halwe koffie room by!!! Laat deur warm word en bedien!!!!
Baie lekker!!!!!!!
Bron en Foto:  Benhet Nieuwenuis

 




SKAAPSKENKELPASTEI MET LOOP PASTEIDEEG

 

degietestedlamskenkelpastei martie
SKAAPSKENKELPASTEI MET LOOP PASTEIDEEG
VULSEL:
sowat 1,5 kg skaapskenkels
25 ml sonneblomolie
1 middelslag ui, gekap
50 ml koekmeelblom
25 ml sampioensoppoeier
250 ml melk
1 blik sampioene (Ek het ‘n pakkie vars sampioene, opgekap gebruik )
10 ml aangemaakte mosterd
125 ml gerasperde kaas
sout en peper
Kook die skenkels in genoeg water tot sag. Deineer en hou 200 ml van die aftreksel.
Ontbeen en sny die vleis in stukkies. Braai die vleis liggies in swaarboompot in die olie.
Skep dit uit en braai die uie in dieselfde kastrol tot effens bruin.
Skep die vleis terug in die kastrol en meng dit met die ui. Voeg die aftreksel by.
Meng die meel, soppoeier en melk en roer by die vleismengsel.
Voeg die sampioene en mosterd by en stowe tot tot sous verdik.
Haal kastrol van die plaat af en roer die kaas by, Geur met sout en peper.
Skep uit in gesmeerde bak. van nagenoeg 2 liter. Giet die deeg en bak in matige oond vir so 20 min.

LOOP PASTEIDEEG 

Kors:
125 ml melk
125 ml sonneblomolie
1 eier
110 g (200 ml) koekmeel
10 ml bakpoeier
knippie sout
2 uie, in ringe gesny

Roer al die bestanddele behalwe die uie ringe van die kors.
Giet dit oor die vulsel.
Rangskik jou uie bo-op en bak… oond is op 200°C of 400°F.

Foto’s:  Chantelle Geldenhuys en Martie Fourie Moolman




Ratatouille

ratatouille

(geplaas deur Audrey Smith-Schelan)

Ingredients
1/4 cup olive oil, plus more as needed
1 1/2 cups small diced yellow onion
1 teaspoon minced garlic
2 cups medium diced eggplant, skin on
1/2 teaspoon fresh thyme leaves
1 cup diced green bell peppers
1 cup diced red bell peppers
1 cup diced zucchini squash
1 cup diced yellow squash
1 1/2 cups peeled, seeded and chopped tomatoes
1 tablespoon thinly sliced fresh basil leaves
1 tablespoon chopped fresh parsley leaves
Salt and freshly ground black pepper

Directions
Set a large 12-inch saute pan over medium heat and add the olive oil. Once hot, add the onions and garlic to the pan. Cook the onions, stirring occasionally, until they are wilted and lightly caramelized, about 5 to 7 minutes. Add the eggplant and thyme to the pan and continue to cook, stirring occasionally, until the eggplant is partially cooked, about 5 minutes. Add the green and red peppers, zucchini, and squash and continue to cook for an additional 5 minutes. Add the tomatoes, basil, parsley, and salt and pepper, to taste, and cook for a final 5 minutes. Stir well to blend and serve either hot or at room temperature.

Heerlik saam met pasta