HOMEMADE GRANOLA MADE EASY


HOMEMADE GRANOLA MADE EASY
3 cups rolled oats
1 cup mixed nuts and seeds (almonds and cashews were used)
1 teaspoon ground cinnamon
½ cup of honey
½ cup dried fruit

Preheat oven to 150 ºC.
Place 9 x 13 inch roasting pan over 2 burners at medium-low heat.
Add oats and cook, stirring occasionally, until they begin to brown and become fragrant (about 3-5 minutes).
Add the nuts and seeds and continue to cook for another 2 minutes stirring frequently.
If using it, add coconut and cook, stirring, for another 2 minutes.
Add cinnamon and sweetener and stir to coat. Bake for 20 minutes, stirring once or twice while baking.
Add the dried fruit after granola is done baking and place pan on a wire rack to cool.
Be sure to stir the granola every so often to break it up as it cools.
Transfer granola to a sealed container and store in cupboard or refrigerator.

 




ANGEL FOOD CAKE


ANGEL FOOD CAKE
Carefully seperate egg whites and take care that there is no trace of yoke
12 egg whites 
¼ teaspoon salt
1 teaspoon vanilla
1 ½ teaspoon cream of tarter
½ teaspoon vanilla extract
2 ¼ cups caster sugar
1 cup cakeflour
Decoration:
fresh cream,
walnuts halves
pineapple

Sif together 3 times 1 cup cakeflour an 1 ½ cups sugar
Beat eggs whites with  ¾ cup sugar (2 tablespoons at a time)
and continue to beat with rotary beater till meringue stand up in stiff peaks.
When mixture is really stiff then carefully mixed in a third at a time of flour and sugar mixture.
Carefully fold in the flour mixture into meringue batter. Folding it in with a knife or wire whip. Bake at bottom self of oven 180ºC for 40 min or till done. When cool carefully remove from pan.
Cake must be handled gently.
Beat the cream till stiff peaks.
Decorate top and sides of cake with fresh cream, Walnuts halves and pineapple.

Recipe: Tim En Elsie Slabbert




MOSTERDRING

mosterdring leanne
MOSTERDRING
4 eiers
250 ml water
125 ml asyn
150 g wit suiker
15 ml gelatien
15 ml mosterpoeier
2 ml borrie
1 ml sout
250 ml room

Klits die eiers in die boonste deel van’n dubbele kastrol. Klits die water en asyn by die eiers. Meng die suiker, gelatien, mosterd, borrie,en sout en meng dit baie goed met die eiermengsel. Plaas dit oor kokende water en roer aanhoudend totdat die mensel effens dik is. Laat dit afkoel tot lou, maar roer kort-kort sodat daar nie ‘n vel vorm nie. Klits die room tot styf en vou dit in die mosterdmengsel in.Giet in dit in ‘n ringvorm wat met kleefwerende kossproei bespuit is of met koue water uitgespoel is, plaas in yskas om te stol. Ontvorm die ring op ‘n mooi slaaibord en vul en garneer dit soos verkies dit is baie lekker hoor.
Foto en resep geplaas deur Philip Theron Snr
2de foto deur Leanne Thurston Coetzer

 




MOSSELRYS


MOSSELRYS
Vir die wat van Gansbaai se wereld af kom, ken sekerlik vir Anna Smal en weet hoe lekker seekosse sy kan maak. Hierdie is ‘n resep wat ek jare terug by haar gekry het en wat gereeld op ons tafel beland.  Ons hou dit as ‘n hoofgereg, met lekker vars broodrolletjies (of ‘n vars Franse brood) en met ‘n lekker bottel wyn en voila! En soos my man altyd sê: “ons is ge-fix!”
2 pakke spek, in stukkies gesny
1 groen soetrissie, stukkies gesny
1 groot ui, gekap
1 teelepel hoogvol vars knoffel
Braai alles saam in klein bietjie margarien of olie.

Voeg die volgende by : –
5 koppies gaar rys
2 teelepels hoogvol gekapte pietersielie
2 blikkies gerookte mossels en sous
grofgemaalde swart peper na smaak

Gooi in oondskottel en voeg 2 koppies grofgerasperde kaas by.
Sit in warm oond tot kaas gesmelt het.
Roer goed deur en dien op.
Vir garnering kan jy so ‘n paar gaar mossels (met dop) bo-op sit.
Ideaal vir ‘n ligte ete of as bykos by visgeregte.
Geplaas deur Lorraine Weitz Brand




MARIA SE MIELIERYS-PAPBALLE

mieliepap balle met veggie bake

MARIA SE MIELIERYS-PAPBALLE
2 koppie Mielierys
1.5 liter kookwater
2 koppie mieliemeel
2 teelepel sout
1 blik mieliepitte
60 ml margarien
Braaisous (1.4 liter sous)
2 groot uie
2 knoffelhuisies
Olie
1 blik (410 g) tamatiepuree
1 pakkie beesstersoppoeier

2 koppies kookwater
1 bottel (470 g) blatjang
30 ml suiker
Cheddar kaas

Kap uie en knoffel fyn , braai in olie. Meng tamatiepuree en beesstertsoppoier by die uiemengsel. Roer kookwater by. Roer en verhit tot kookpunt. Voeg blatjang en suiker by en laat opkook.
Bedek mielierys oornag met water. Dreineer en verhit mielierys, kookwater, mieliemeel en sout tot kookpunt. Prut vir ‘n uur en roer 2 keer baie goed.
Dreineer mieliepitte en roer saam met margarien by die pap. Laat afkoel en skep balle vol in bak. Giet braaisous oor en kaas. Bak 20min 180ºC
Resep geplaas deur Maria Liebenberg
Foto: Maria Liebenberg

 




STAR COOKIES

star cookiestested
STAR COOKIES
125 g (125 ml) soft butter
105g (120 ml) castor sugar
5 ml vanilla essence
1 large egg
280 g (500 ml) cake flour
30 g (50 ml) cornflour (maizena)
5 ml baking powder

Beat the butter and sugar until light, then beat in the vanilla and egg.
Sift the cake flour, cornflour, baking powder and pinch of salt .
Stir into the butter mixture to form a firm dough.
Refrigerate for 15 min of until firm and roll out the dough.
Bake for 8-10 min at 160 ºC.
Recipe and photo: Riana Du Plessis



APPELTERTJIES-KLEIN APPELTJIES

appeltertjies Roneltested

APPELTERTJIES-KLEIN APPELTJIES
4 eiers
180 ml strooisuiker (¾ koppie)
310 ml koekmeel (1 ¼ koppie)
10 ml bakpoeier (2 teelepels)
180 ml margarien gesmelt ¾ koppie)
1 blik appels(baba)400 g gedreineer

Voor verhit oond tot 180 ºC.
Spuit muffin pan met kossproei.
Klits eiers, strooisuiker vinnig met elektriese klitser tot liggeel.
Sif die meel en bakpoeier saam en vou in.
Giet die gesmelte margarien by en klits tot gemeng.
Vul elke muffinholte halfvol met die beslag en plaas baba appeltjies in die middel van elk.
Bak vir 8 – 12 min..
Laat afkoel!
Resep en foto: Ronel Snyman




MEESTERLIKE HERTZOGGIES

hertzoggies eietested

MEESTERLIKE HERTZOGGIES
Resep geplaas en foto deur Rina Kleinhans
2de foto: Debbie Edwards
FOOD LOVERS RECIPES
Hier maak selfgemaakte konfyt regtig ‘n verskil, en ek kan dit beaam
Kors
450 ml koekmeel
37 ml strooisuiker
10 ml bakpoeier
1 ml sout
125 g botter of margarien by kamertemperatuur
3 ekstra groot eiergele
15 ml koue water

Vulsel
60-75 ml fyn appelkooskonfyt of soveel nodig

Bolaag
3 ekstra groot eierwitte
300 ml witsuiker
500 ml klapper

Berei die holtes van 2 kolwyntjie panne voor.
Klits die droe bestandele vinnig in ‘n voedselverwerker en voeg die botter by.
Klits tot krummelrig. Klits die eiergele en die water saam en voeg by.
Klits tot klam krummels vorm wat begin bind en ‘n bol wil maak.
Voeg ‘n paar druppels yswater by indien dit te styf is.
Druk die deeg bymekaar in ‘n bol, maak toe in kleefplastiek en bere in die yskas vir tenminste 1 uur.
Voorverhit die oond tot 180°C.
Rol die deeg lekker dun uit op ‘n meelbestrooide oppervlak en druk groot genoeg sirkels uit om die pannetjie se holte vol te maak (ongeveer 8cm)
Plaas die deegsirkels in die pannetjieholtes. Skep ‘n teelepel vol konfyt in die doppie en sit die panne in die yskas terwyl jy die bolaag meng.
Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die suiker lepel vir lepel by terwyl jy die heeltyd klits.
Haal uit die menger, vou die klapper met ‘n lepel in die eierwitte ni en skep mengsel bo-op die doppies, lekker hoog vol.
Maak seker die bolaag bedek die konfyt anders kook die konfyt uit.
Bak 15min tot die bo laag lekker goudbruin is. Laat op ‘n draadrak afkoel tot kamer temperatuur en bere in ‘n lugdigte houer.
Die geheim hier is om jou deeg die hele tyd koud te hou dan is die tertjies perfek
Lewer 24 Hertzoggies




CHOC CHIP PLAATKOEKIES


CHOC CHIP PLAATKOEKIES
250 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
1 ml sout
15 ml suiker
1 ekstra groot eier
150 ml melk
15 ml botter gesmelt
choc chip, soveel soos jy wil
olie vir braai

Sif die meel, bakpoeier en sout saam.
Voeg die suiker by. Klits die eier, melk en gesmelte botter saam en voeg by die droë bestanddele.
Voeg die choc chips by en meng goed deur. Laat rus vir 30 min.
Voeg ‘n bietjie water by as die beslag te dik is.
Braai in olie soos plaatkoekies.
GENIET!
Bron: Annette Breytenbach van Wyk




SKURWEJANTJIES

SKURWEJANTJIEStested

SKURWEJANTJIES
230 g botter/margarien (250 ml)
50 ml heuning of stroop
10 ml koeksoda
400 g suiker (500 ml)
275 g koekmeel (500 ml, ongesif)
250 g hawermout (750 ml)
150 g klapper (500 ml)
100 g gekapte neute (250 ml)
50 g semels (250 ml)
2 eiers, geklits

Stel oond op 160ºC.
Smeer bakplaat 40 x 27 x 2 cm of grotter. Smelt botter en heuning oor matige hitte saam.
Voeg koeksoda by en roer (mengsel skuim).
Laat effens afkoel.
Meng droë bestanddele in mengbak, voeg eiers en bottermengsel by.
Meng vinnig en liggies tot stywe krummelrige deeg.
Plaas in pan en druk plat en gelyk met eierspan.
Bak vir 30 – 35 min.
(Ek het nie neute en semels gehad nie, maar het toe wheatbix in gebreek).
Plasing: Sophia Pohl