THAI STIR FRY CHICKEN WITH BASIL

THAI STIR FRY CHICKEN WITH BASIL
45 ml oil
4 cloves garlic sliced
2-4 red chillies seeded and sliced
500 gr chicken – cubed into bite size pieces
40 ml fish sauce
10 ml soya sauce
5 ml sugar
12 basil leaves
2 chillies seeded and sliced for garnish

Heat oil in wok or pan.
Add garlic and chillies fry until golden.
Add chicken, stir – fry until it changes colour.
Add fish sauce soya and sugar and fry until chicken is cooked (about 4 minutes).
Stir in basil leaves.
Garnish with chillies.
Serve with Jasmine rice or noodles (ek verkies natuurlik glass noodles by die enetjie).
Recipe posted by Mandy Nel




CHICKEN FRIED RICE

fried rice rina
CHICKEN FRIED RICE

Chicken fried rice is a great way to use leftovers. Like all fried rice dishes, Chicken fried rice tastes best when using leftover cooked rice.
Makes 3 servings of chicken fried rice, or 4 – 6 as part of a meal.
4 cups cold cooked rice
8 ounces cooked chicken (or substitute cooked turkey, etc.), chopped
2 eggs (more if desired)
½ cup green peas
1 medium onion, diced
1 green onion, diced
Seasonings (add according to taste):
Light Soy Sauce
Oyster sauce
Salt
Pepper
Oil for stir-frying, as needed

Beat the eggs lightly with chopsticks, add a dash of salt (Add a bit of oyster sauce if desired).
Chop the chicken meat and dice the onion and green onion.
Heat wok and add oil. When oil is ready, pour 1/2 of the egg mixture into the wok and cook over medium heat, turning over once.  Cook the other half the same way.  Cut the egg into thin strips, and save for later.
Stir-fry the onion on high heat for a few moments, remove and set aside. Do the same for the green peas.
Add oil, turn down the heat to medium and stir-fry the rice.  Add the soy sauce, salt, pepper and oyster sauce.  Add the chicken, onion and green peas and combine thoroughly. Serve chicken fried rice with the strips of egg on top and the green onion as a garnish.

(Alternately, you can mix the green onion and egg in with the other ingredients).

 




ROLINE SE KARRINGMELK BESKUIT

linda se beskuittested

ROLINE SE KARRINGMELK BESKUIT
1 kg bruismeel
5 ml bakpoeier (1 teelepel)
10 ml sout (2 teelepels)
2 eiers, geklits
190 ml suiker (¾ koppie)
190 g margarien, gesmelt
500 ml karringmelk
Sif die bruismeel, bakpoeier en sout saam.
Klits die eiers, karringmelk en suiker saam.
Voeg die eiermengsel in die droë bestanddele in.
Knie liggies en voeg die botter bietjie vir bietjie by terwyl geknie word.
Maak bolletjies van die deeg en pak in broodpanne.
Bak dadelik in die oond by 180°C vir 50 minute.
Keer uit, breek in stukke en droog uit.
VARIASIE:  Gebruik ‘n vol koppie suiker en 1 koppie klapper en bak in brood panne soos brood, sny dan beskuit en droog uit.

Resep: Roline De Beer
foto: Linda venter




THAI MEAT BALLS WITH PEANUT SAUCE

thia meat balls

THAI MEAT BALLS WITH PEANUT SAUCE
450 gr minced beef, pork or chicken
15 ml minced garlic
1 lemon grass stalk finely chopped
15 ml fresh coriander chopped
30 ml red curry paste
15 ml lime juice
1 egg
salt
rice flour
oil
coriander to garnish

 

Mix ALL ingredients except for rice flour oil and garnish.
Shape into balls about walnut size and dust with rice flour.
Heat oil in wok and fry balls until browned and cooked through.
Garnish serve with rice and peanut sauce or sweet thai chilli sauce.
PEANUT SAUCE
15 ml oil
15 ml red curry paste
10 ml crunchy peanut butter
15 ml palm sugar
15 ml lime juice
250 ml coconut milk
Fry curry paste in oil for 1 minute.
Stir remaining ingredients in and bring to a boil.
Lower heat and simmer for 5 minutes until sauce thickens.
Cool and serve with meatballs.

Recipe posted by Mandy Nel




RYE BREAD


RYE BREAD
(bread machine – Russell Hobbs)
Setting:  Wholewheat
setting:  1.125 kg

360 ml water
3 tablespoons oil/butter
2 tablespoons light brown sugar
2 teaspoons salt
4 teaspoons Caraway seeds
375 g white bread flour
225 g rye flour
4 level teaspoons dried active yeast

Start with the liquid, add the ingredients into the tin in the order set out in the recipe.
Bake at the above settings.

NOTA:  Ek het die witmeel met bruinmeel vervang, 1 eetlepel melkpoeier, 1 eetlepel gluten poeier en 1 teelepel suiker bygevoeg, en die brood het heel lekker uitgekom.

Resep geplaas deur Rina Kleinhans




WIT EN BRUIN BROOD

WIT EN BRUIN BROOD
Die probleem is ek kan my Panosonic broodmasjien resepte vir jou stuur, maar die houers van elke masjien verskil. Soos op my resepteboek was ‘n sticker geplak in SA moet net helfte van suurdeeg gebruik word soos aangedui in resep.

Net onthou by bruinbrood moet so eetlepel koekmeel bygevoeg word vir gluten, ek gebruik by bruinbrood Molasse (koop by gesondheidswinkel – Vital s’n) die brood hou baie langer dan en het heerlike smaak ipv treacle suiker.

My pan bak medium, large en extra large, medium is meel 350g, large 450g en xlarge is 600g.
Ek bak gewoonlik large grootte en bruinbrood soos volg:

1 ½ teelepel suurdeeg, (ek gebruik Anchor die pers pakkie kitssuurdeeg)
450g bruin broodmeel + 2 eetlepels koekmeel (gluten om te rys)
1 eetlepel molasse of treacle/bruinsuiker)
2 eetlepels melkpoeier
2 eetlepels botter
1 teelepel sout
340 ml water(ek gebruik louwater, nooit kraanwater temp)
Onthou net die bruin brood rys nie baie hoog.
Maar as jy maak helfte wit broodmeel en helfte bruinmeel rys brood meer (sit dan nogtans 2 eetlepels koekmeel by- koekmeel is verfyn en gee gluten in deeg) dan is molassa belangrik- maak jou brood meer bruin.
Ek gooi bestanddele in soos resep, suurdeeg onder en dan res en laaste as jy amper masjien aansit die water.
Wit brood dieselfde resep, behalwe gebruik dan witbroodmeel, en 1 eetlepel witsuiker, en 320ml water dan. (weet nie hoekom 20 ml minder, seker iets met tipe meel te doen)
En altyd maar altyd die 2 eetlepels koekmeel by.
Het al met koekmeel ook brood gebak, baie mooi brood, spierwit en is amper soos melkbrood dan.
Ek het my broodmasjisen al 5 jaar, hy was nou duurder as die ander, maar baie oulik met saadhouertjie bo-in en gooi self die saad by deeg voor die laaste meng dat saadtjies nie stukkend gemeng word nie.
Resep: Rynette van Vuuren
Foto:  Dalene Brits




HEERLIKE WITBROOD

broodmasjien

HEERLIKE WITBROOD
Ek het die basiese broodmasjien resep gebruik wat soos volg is:
330 ml water
2 teelepels botter
2 teelepels sout
4 koppies wit brood meel
2 teelepels suiker
2 teelepels mellkpoeier
1 ½ teelepel gis

Toe vervang ek die broodmeel helfte met koekmeel, maak my gis net 1 teelepel en vermeerder my water met 50 ml.
Volgens die menger gooi ek eers die water, toe die botter gevolg deur die meel en sout.
Dan die res met die gis laaste. Dit was ‘n 1,125kg broodjie.

Resep en foto:  Ida Bouwer




VETKOEK DEEG

broodmasjien vetkoek

VETKOEK DEEG
Try hierdie resepie!!! Hy werk in my rb en kenwood!
Pak majien in hierdie presiese volgorde en hoeveelhede.
1 1/3 koppie melk
2 eetlepels botter
2 teelepels sout
2 eetlepels suiker
1 eetlepel cremora
4 koppies koekmeel
1 pakkiegis

Stel op deeg en daar gat jy! 😉 as die deeg klaar is rol ek dit uit druk met ‘n glas die deeg uit.
Dan maak ek die deeg toe met ‘n lappie so 20 min en dan bak ek hulle 😉
NOTA: Vir brood maak ek dieselfde resep ek vervang net die 4 koppies koekmeel met 2 koppies brood meel en 2 koppies koekmeel.
Stel hom op basic en daar kom ‘n broodjie uit!
Resep en foto:  Benhet Nieuwenhuis




BREAD MACHINE PORUGUESE SWEET BREAD

BREAD MACHINE PORUGUESE SWEET BREAD
2 ½ teaspoons dry yeast
3 cups cake flour
¾ teaspoon salt
½ cup sugar
2 tablespoons butter
2 egg whites
½ cup water
½ cup milk

Place in bread machine as follows: water, milk, 2 egg whites, flour, sugar, salt, butter on side, make a small well on top of flour and add yeast.
Press the sweet bread indicator, if applicable or regular setting(basic).
Ek het die 1.5 lb setting gebruik. Het koekmeel gebruik en sommer gewone kraan water, nou nie yskoue gevriesde water nie.






KORINGVRYE BROOD

koringvrye broodjietested

KORINGVRYE BROOD IN DIE BROODMASJIEN
Sien ek het nie genoeg meel gehad nie. So ek het maar ‘n konkoksie gemaak om die 450 g meel wat die resep vereis het op te maak. Ek het 230 g hawermout fyn gemaal in my voedselverwerker. Om die orige 220 g op te maak het ek ‘n bietjie rogmeel, koekmeel (glutenvry), maizena, growwe mieliemeel, maltabella meel en klapper gemeng (moet eerder nie vra hoeveel van wat nie! As ek met die oog moet skat ongeveer gelyke gedeeltes).
Wonder bo wonder het die brood heerlik uitgekom. Proe baie soos ‘n bruinbrood (iets wat ek in jare nie geëet het nie). Die brood is bietjie bros, maar dan het ons ook nie die geduld gehad om dit eers te laat afkoel voor ons in dit in gevaar het nie.
Die resep wat ek gebruik het:
320 g melk
1 teelepel asyn
6 eetlepels olie (ek het olyfolie gebruik)
2 eiers
450 g glutenvrye meel
1 teelepel sout
2 eetlepels suiker
2 teelepels gis
Meng melk, olie, eiers en asyn saam en gooi in die broodmasjien pan.
Voeg die meel, sout en suiker by en meng met ‘n lepel.
Sprinkel die gis bo-op.
Sit die masjien op die basiese/normale brood program. Ek het die 1.5 pond funksies gebruik.
Na dit vir ‘n paar minute gemeng het skraap die kante van die pan.
Ek het nie die mengspaan verwyder na die meng nie (gluten-vrye resepte rys glo beter as jy dit inlos en eers uit die gaar brood haal)
Laat die masjien verder die res doen.
Variasie soos foto: Tina Botha
Meng die volgende .
2 koppies tapiokameel
2 koppies rysmeel
2 koppies aartappelmeel
1 koppie Kekerertjiemeel.
Voeg die helfte daarvan, Maizena by. Gebruik ongeveer
90 g klapper
100 g growwe mieliemeel
60 g sorghummeel en
200 g van die meelmengsel en voeg 2 teelepels Xantum gum by. Laat rys en bak teen 190ºC vir ongeveer 30 min, of tot gaar
Resep: Berie Smith
Foto: Tina Botha