SOSATIES MARINADE – HOENDER EN VARK


SOSATIES MARINADE – HOENDER EN VARK
Geplaas deur Louise Groenewald
FOOD LOVERS RECIPES
Hoendersosaties:
4 – 6 hoenderborsies
Marinade:
250 ml sonneblomolie
200 ml sojasous
125 ml Worcestersous
100 ml suurlemoensap
50 ml aangemaakte Franse mosterd
1 handvol gekapte vars tiemie
6 draaie varsgemaalde swartpeper
5 ml Ina Paarman gegeurde sout
Gebruik ‘n verskeidenheid van bvoorbeeld die volgende om tussen-in die hoender op die stokkies te plaas.
sampioene, heel murgpampoentjies, 1 cm ringetjies gesny, pynappelstukkies, vars of geblik droë perskes, in kwarte gesny of appelkose – vooraf in warm water geweek, uie, halveer ui en sny dan in kwarte en maak uie lae los.
Meng al die bestanddele vir die marinade deeglik. Ontbeen en ontvel hoenderborsies.
Sny hoender in blokkies en sit in glas bak. Giet die marinade oor en marineer 30 minute.
Roer en marineer verdere 30 minute. Braai oor medium kole.
LW: Moenie die hoender langer as ‘n uur in die marinade laat lê nie.
Lewer 10 – 12 sosaties.
Vark sosaties:
Hoender-kebabs kan ook so gemaak word.
Marinade:
125 ml olie
60 ml Dijon-mosterd
60 ml heuning
sout en peper na smaak
Kebabs:
500 g varkboud, in blokkies gesny
6 murgpampoentjies, in dik ringe gesny
1 rooi soetrissie, ontpit en in blokke gesny
1 kleinerige ui, in stukke gesny
Meng al die bestanddele vir die marinade.
Ryg die vleisblokkies en groente om die beurt aan sosatiestokkies en sit dit in ’n bak.
Giet die marinade oor en verkoel 3 – 6 uur.
Braai oor matige kole tot net gaar, sowat 10 – 12 minute lank.
Draai gedurig om en bedruip met marinade wanneer jy dit doen.
Maak 6 – 8 kebabs.
MUSHROOM SHERRY SAUCE
125 ml fullcream milk
125 ml cream
2 ml Ina Paarman garlic and chilli seasoning
Aromat
Freshly ground black pepper
50 ml Old Brown sherry or port
5 ml cornflour (Maizena) mixed with a little bit of cold milk until smooth
Increase the heat to maximum and add the sliced mushrooms. Fry for a few minutes. Add the milk, cream, seasonings and sherry. It is very important to scrape the bottom of the casserole with a spatula or egg lifter with a straight edge. All the flavour now sits at the bottom of the pot and you need to incorporate it into your sauce.
Cook the sauce for about two minutes; add the Maizena mixture and stir all the time. It will thicken slightly. Remove from the stove.
If you prefer more sauce, simply double up the above sauce recipe.
Serving:
Serve the sauce separately in a gravy boat, or,
Place the fillet slices in a serving dish and pour the sauce over. Just take note of which slices are medium done, etc.
Serve with oven roasted potato wedges and vegetables.
Savoury rice or even mash is delicious with this dish.
Learn to Cook with Louise
SAMPIOEN EN ROQUEFORTSOUS
KERRIESOUS
KERRIESOUS
Resep en foto: Heiner Lange
FOOD LOVERS RECIPES
3 medium uie, in skywe gesny
12.5 ml botter
500 ml kookwater
20 ml koekmeel
20 ml kerriepoeier
5 ml mosterd
3 ml borrie
sout en peper na smaak
125 ml asyn
125 ml water
37,5 ml heuning
Soteer die uie in die botter tot net sag.
Voeg die kookwater by.
Meng die droë bestanddele met die asyn, water en heuning tot ‘n gladde mengsel en voeg dit by die uie en kookwater. Roer goed.
Kook tot glad en dik, roer gedurig.
PS. Hierdie sous kan ‘n paar weke lank in ‘n digte houer in die koelkas gehou word.
Die sous kan werk vir ‘n kerriepiesangslaai, kerrie eiers ens.
KERRIESOUS VIR FRIKKADELLE of MAALVLEIS
KERRIESOUS VIR FRIKKADELLE of MAALVLEIS
Resep: Heiner Lange
FOOD LOVERS RECIPES
1 ui, fyngesny
10 ml kerriepoeier
5 ml suiker
15 ml asyn
125 ml appelkooskonfyt
bietjie kaneel, opsioneel
1 knorr hoender of biefblokkie
bietjie Maizena in water opgelos
Meng bestanddele saam in 400 ml kookwater en plaas op die stoof.
Verdik met bietjie maizena.
Skep oor gaar frikkadelle of gaar maalvleis en kook vir paar minute saam.
HOENDER PERI PERI MARINADE


HOENDER PERI PERI MARINADE
Resep geplaas deur Vicki Veiga Broodryk
FOOD LOVERS RECIPES
2 knoffelhuisies, opgekap
1 rissie, fyn gekerf, of na smaak
sout na smaak
2 lourierblare
1 eetlepel botter, gesmelt
1 eetlepel olie
200 ml wit wyn/suurlemoen sap
Meng alles saam.
Skep oor flatty hoender en vryf in.
Marineer tot gebruik.
SPEK-EN KAAS-SKONS
Voor verwarm oond na 180ºC, smeer bakplaat of kolwynietjie pan.
Sif meel,s out en mosterd saam. Meng die kaas en spek by.
Klits die eier, olie en melk saam.
Meng alles tot ‘n deeg en rol balletjies en druk hulle plat in die kolwyntjie pan of op bakplaat.
Bak vir 20 tot 25 min.
Bedien warm met boter.
Jy kan hulle ook vries en net opwarm in die microwave vir n paar sekondes tot 1 min, na hulle ontdooi het.
BRON EN FOTO: Nathalie Jessica Koekemoer- Groot
PLOUGHMANS PICKLES
PLOUGHMANS PICKLES
1 large brown onion, finely diced
4 granny smith apples, peeled and chopped
1 cup saltanas
1 400g can chopped tomatoes
2 cloves garlic
4 whole cloves
1 tablespoon mustard seeds
1 1/2 cups brown sugar
2 cups malt vinegar
1/2 tsp salt
How to make it
Place the onion, apple, sultanas, tomatoes, garlic, cloves, mustard seeds, sugar, vinegar and salt in a large saucepan over med. heat and stir until the sugar is dissolved.
Bring to a boil and cook for 40-45 mins. or until thickened. Carefully spoon the hot pickle into sterilised jars.
Let the jars sit for a couple of weeks to allow the flavours to infuse and intensify.
ROMERIGE MACARONI-MELKKOS


ROMERIGE MACARONI-MELKKOS
250 ml macaroni-stukkies
1 l melk
25 ml botter
2 eiers
50 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
2 ml sout
kaneelsuiker
Mikrogolf macaroni stukkies, 500 ml van die melk en die botter saam vir 15 min oop by 100% krag in ‘n diep 3,5 l bak en roer die mengsel elke 5 min goed om.
Skep die macaroni-stukkies met ‘n gleuflepel uit en kap dit in ‘n voedselverwerker of met ‘n mes fyner(ek gebruik sommer aartappeldrukker) . Voeg dit weer by die melk waarin dit gemikrogolf is.
Skei die eiers en klits die eiergele saam met 125 ml van die oorblywende melk, die koekmeel, bakpoeier en sout. Voeg dit saam met die oorblywende 375 ml melk by die macaroni mengsel. Mikrogolf dit 6-7 min oop by 100% krag en roer dit af en toe.
Klits die eierwitte tot styf, maar nie droog nie. Vou dit liggies by die macaroni-mengsel in.
Strooi kaneelsuiker oor en sit warm voor.
Geniet dit
Resep: Tiana Botes
Foto: Cola Roos




