GEVULDE UI VERRASSING

gevulde ui verassing brunhilda

GEVULDE UI VERRASSING
Bestanddele per porsie:
1 pers ui
1 eier
2 koppies Doritos -cheese supreme
3 aspersies
fyn varkvleis
bruin rys
sout
lemon and black pepper spice

Kook ui net so heel in water in mikrogolf vir 10 min. Laat eenkant afkoel.
Maak chips fyn en meng met geklitste eier, sout en peper.
Druk vas in klein oondvaste bakkie en bak vir 15 min by 180°C.
Haal versigtig uit vorm en plaas op afkoelrak. Braai fyn maalvleis voeg sout, lemon pepper na smaak by.
Droog braai aspersies in riffelpan vir 3 min.
Met kookproses behoort van die ui se binneste gedeelte uitgepop het (nie geweet dit sal gebeur).
Met agterkant van teelepel haal nog ‘n laag binne ui uit aan onderkant van ui.
Stop dit met maalvleis en laaste die bruinrys.
Keer ui om. Sny nou boonste gedeelte van ui met skêr af.
Sny nou kepe al in die rondte om ‘n gat te maak.
Trek buitenste twee lae af. Wikkel ui verder oop en sit van die bokant nog vleis in.
Versier met die aspersies.

Brunhilda Venter




SPEK EN PASTA MUFFINS

jenny 2 - muffinstested
BACON EN PASTA MUFFINS
600 g maalvleis
2 uie
250 g pasta (klein stukkies)
6 eiers
6 repe spek (Back bacon)
(Bestandeel van my eie keuse)
Handtjie vol gemengde chips (vir versiering)
Braai uie en maalvleis met speserye van jou keuse tot bruin en gaar. Kook pasta tot net sag. Laat bogenoemde bietjie afkoel. Meng die maalvleis en pasta saam. Klits die eiers en roer deur die pasta. Maak die spek gaar, maar nie crispy nie. Laat ook bietjie afkoel. Voer ‘n gesmeerde muffin pan uit met spekrepe. Skep elke holtetjie vol met pasta vulsel. Bak in voorverhitte oond teen 180 ºC totdat die eier goed gestol het

BRON: Jenny van der Westhuizen




KERRIE EN RYS VERRASSING

kerrie en rys met 'n twist - Rina

KERRIE EN RYS VERRASSING
Genoeg bestanddele vir die hoeveelheid porsies wat jy wil maak. (die porsie grootte hang af van hoe honger julle is)

bees maalvleis
tastic rys
eiers
ui, gerasper
chips – balsamic vinegar geur, fyngemaak
sout, swart pepper, pietersielie, worcestersous, fyn naeltjies en kruie na smaak

Vir die sous:
uie, gekap
kerrie
borrie
chutney
klappermelk – eie keuse bestanddeel

Kook jou rys soos op die pakkie, moet nie afspoel nie sodat dit lekker klewerig is.  Laat heeltemal afkoel
Skei die eiers, klits die geel en wit apart
Meng jou maalvleis met die uie, fyn chips, kruie, speserye en die eiergeel, maak seker dit is lekker gegeur
Meng jou rys met die eierwit en gooi bietjie pietersielie by jou rys. ( moet nie te loperig wees nie.)
Neem nou jou individuele bakkies of koppies, smeer goed met botter, druk die rys teen die kant van die koppie/bakkie vas,
maak ‘n lekker groot holte in die middel, stop die holte met maalvleis.
Bak in voorverhitte oond by 180 grade C vir ongeveer 20 min of tot maalvleis gaar is.
Haal uit en keer elke bakkie om op ‘n opdien bord.  Help dit om ooi uit teval sonder om te breek.

Maak jou sous deur die uie te braai in bietjie olie, gooi jou kerrie, borrie  en sout by en braai bietjie, skep ‘n lekker klomp chutney by, draai die hitte af.
gooi nou jou klappermelk stadig by terwyl jy roer totdat jy genoeg sous en die regte dikte het na jou smaak.  Maak sommer genoeg sous vir die opdiening.

Om op te dien sit die rys/maalvleis op die bord en gooi genoeg kerriesous oor, sit van die chips op die bord.

Geniet, dit is yummies en so rek mens jou maalvleis baie ver…

Rina Kleinhans




CHIPPE ‘N DELLAS

edie - delle
CHIPPE ‘N DELLAS
500 g mince
salt and black pepper to taste
½ onion, finely chopped
2 ml thyme
1 egg, beaten
1 packet of chips, finely crushed
Make meatballs with first 4 ingredients, Dip meatballs in beaten egg and roll in crushed chips. Put in the fridge for a while. Skewer the meatball carefully and place on a grid that fits in a pan.
Heat oven to 180°C and bake the meatballs for 20 mins, turning once during the cooking time.

Spicy Rice:
1 cup Basmati rice
1 teaspoon salt
3 ml ground cumin
3 ml ground coriander
½ onion, finely chopped
1 tablespoon of butter
Fry onion in butter till soft, add cumin and coriander powder and fry for a few seconds. Add rice and fry for one minute and then add 2½ cups of boiling water. Cook on low heat until rice is dry, about 15 min.
When rice is cooked, add add 2 tablespoons of fresh chopped coriander and stir through rice. Make omelet from one egg, roll up and slice thinly and add to the rice.
Sauce:
1 tin chopped tomatoes
½ chopped onion
3 ml salt
black pepper
1 tablespoon sugar
1 clove garlic, finely chopped
oil for frying
Fry onion in oil till soft, add tomatoes, salt, sugar and pepper and cook for 15 min on low heat. Plate.

Photo and recipe: Edie Janse van Rensburg




MAALVLEIS SLAAI OP TOAST

benhet se slaai
MAALVLEIS SLAAI OP TOAST

Ekke was nou regtig verbaas! Wow!! Ekke love hierdie konkoksie!!!!!!
Ekke het dit op ronde toast broodjies geskep en so het ons dit geeet!!!!!!!
N leka ete!! Koud of warm
Ek hou van dit koud!!!! Michael het sy roosterbrood met alles op warm gemaak en hy het daarvan gehou !!!!! 😉

Braai 1 x ui tot sag in bietjie olie
Voeg 500 g maalvleis bly en braai bruin
Voeg 1 teelepel sout en so bietjie aromat chillie sout in
Braai lekker!
Maak 1 koppie rys gaar.
Kook 3 eiers tot hard.
Meng nou die gaar rys, harde eiers wat fyn gesny is, en die maalvleis goed deur met n ¾ koppie baltang.
Rooster ‘n broodjie van jou keuse en sit die mengsel bo-op.
Sprinkel fyn gedrukte “chutney chips” oor!!!!!!!
Foto en resep:  Benhet Niewenhuis




CHEESY’ MEATBALLS IN A SPICY TOMATO SAUCE WITH GNOCCHI

cheesy meatballs - leanne
CHEESY’ MEATBALLS IN A SPICY TOMATO SAUCE WITH GNOCCHI
300 g minced beef
300 g minced pork
1 cup crushed cheddar cheese Simba Chips
1 egg
2.5 ml garlic flakes
5 ml oregano
5 ml parsley
Pinch of black pepper
5 ml salt
1 onion grated

Mix all of the above ingredients and make small meatballs, fry in a little oil until golden brown.

Sauce:
1 onion diced
1 tin chopped tomatoes in tomato juice
125 ml water
5 ml salt
5 ml chilli flakes
5 ml paprika

Fry the onion and add the rest of the sauce ingredients an simmer for 10 minutes till sauce has thickened and reduced.

Boil gnocchi as package instructions and toss gnocchi in the tomato saucetogether with the meatballs.  Garnish with parsley.
Picture and recipe:  Leanne Coetzer




SOETRISSIE HARTE EN TAMATIE SOENTJIES

PEPPER HEARTS NATHALIE

SOETRISSIE HARTE EN TAMATIE SOENTJIES
350 g maalvleis
2 eiers
2 koppies
Basmati rys
2 uie
3 kleure soetrIssies of 6 middelgroot vleistamaties
Pak bolenaise chips
Pietersielie, knoffel, sout, peper, tiemie, basil, roosmaryn, borrie, “chicken stock” blokkie en Robertson portugese “chicken spice”.
Kook rys met 1 teelepel borrie en “chicken stock” blok. Sny uie en braai in olie, braai maalvleis saam. Pers knoffel en voeg by, voeg sout, peper, pietersielie, kruie en “chicken spice” by. Braai tot lekker gaar en voeg die 2 geklitste eier vinnig roerend by sodat die maalvleis plakkerig word. Sny die soetrussies in drie dele of half. Sit die maalvleis mengsel stewig in en sit in muffin pannetjie om mooi regop te bly. Krummel die chips oor en druk stewig op die maalvleis. Bak in oond vir 25 min op 180 ºC.
Vir die tamatie doen jy so. Hol die tamaties mooi uit en voeg die inhoud by die maalvleis. Braai weer bietjie. Vul die tamaties met die maalvleis mengsel en sit dit in die muffen pannetjie, krummel hier ook chips oor en bak weer in oond vir 15 min op 180ºC.

Resep en foto: Nathalie Jessica Koekemoer- Groot




HEERLIKE HEUNING RIBBETJIE

rib met heuning rina
HEERLIKE HEUNING RIBBETJIE

Strooi jou gewone braai speserye oor, baste die ribbetjie met heuning, blatjang en tamatiesous gemeng en bak in die oond op 180 ºC.
Pasop net want die heuning laat dit nogal vinning brand. Moenie die oondrakkie te Hoog sit nie. So in die middle van die oond is reg. Ek bak dit vir so 35 tot 40 minute dan is dit lekker crispy.

OF braai op die kole nadat jy dit ‘n rukkie in die gemengde sous gemarineer het.

Nota: ek het dit gebak op 160 ºC vir 1 ½ uur en elke keer weer gesmeer wanneer ek dit omdraai… Heerlike

Resep:  Amanda Verster Vd Merwe
Foto: Rina Kleinhans




ADRIE SE KFC

adrie se kfc - lelanetested

ADRIE SE KFC
500 ml koekmeel
sout en pepper na smaak
15 ml chicken spices
2 ml mix spice
2 ml tiemie
2 ml fyn naeltjie
5 ml paprika
5 ml peri peri
125ml Melk
Meng al die droe bestanddele goed saam, (wenk prik die hoender goed met vurk en sit hoenderstukke so vir minuut of twee in melk). Bedek dan melkgeweekte hoender in die meelmengsel. BRAAI TOT GAAR IN DIEP OLIE….

GENIET…..

Resep:  Adrie Schoombee
Foto:  Lelane Van Der Walt




KFC ORIGINAL SECRET CHICKEN

kfc chicken

KFC ORIGINAL SECRET CHICKEN
1 whole chicken, cut into pieces
3 beaten eggs
4 tablespoons oil

For the coating
2 cups cake flour
4 teaspoons paprika
1 teaspoons salt
1 teaspoon pepper
1 teaspoon poultry seasoning (or chicken stock powder)
1 teaspoon oregano
1 teaspoon tarragon
1 teaspoon parsley
½ teaspoon thyme
1 teaspoon chives
½ teaspoon garlic powder
½ teaspoon onion powder
½ teaspoon celery salt

Sift flour and add together all the coating ingredients and grind finely with a mortar and pestle and place in a clean plastic bag. Coat each chicken piece first with the beaten egg, then with the flour mixture in the bag. Make sure you coat each piece completely with the flour.

Heat the oil in a skillet. Brown the chicken in oil slowly, uncovered. Once browned, cover the skillet and keeping frying on a very gentle heat until the chicken is fully cooked. Place on paper towels to drain out the excess oil.