COCO COLA WINGS


COCO COLA WINGS
Made a light but delicious dinner tonight…

8 chicken wings
3/4 cup Coco Cola
1/4 cup soya sauce
2 tablespoons sugar
1 tablespoon mustard powder

Whisk all the ingredients well.
Place the chicken wings in a pan on medium heat.
Stir coating the wings will cooking.
The sauce will reduce to a sticky sauce.
I cook the wings for about 25 mins or until done.

Super yummy!!!

Recipe and photo:  Nikki Laubscher




WORTELKOEK IN ‘N BIERBOKS

wortelkoektested

WORTELKOEK IN ‘N BIERBOKS

Maak die beslag dubbel aan vir ‘n bierbokskoek.
Enkel beslag is:
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
10 ml fyn kaneel
5 ml gemengde speserye
5 ml sout
Sif die almal saam.

Klits tot romerig:
125 ml margarine
60 ml kookolie
375 ml castor sugar
30 ml water

Klits 4 eiers baie goed en voeg by botter mengsel – meng goed.
Voeg 5 ml vanilla geursel by.

Vou droë bestanddele by.
Voeg by en meng goed:
2 koppies gerasperde wortel
200 ml gekapte okkerneute
Bak teen 180°C vir 45 min.

Versiersel:  8 eetlepels maaskaas, lemoen se gerasperde skil halwe lemoen se sap saamgeklits. Pakkie 500 g versiersuiker bygeklits en bo-op gesmeer. Het die bak uitgelek dis so lekker!
Foto: Alida Siebert




SKORSIES MET SOUTVULSEL

skorsiestested

SKORSIES MET SOUTVULSEL

Skorsies gaar gekook, uit skille geskep en sout bygegooi na smaak en fyngemaak.
Babymarrow in ringe gesny en in heelwat botter gebraai en met cheese aromat gegeur.
Dit by die fyngemaakte skorsie gevoeg met al die botter en deurgemeng.
Terug in die doppe in met gerasperde kaas oor.
Plaas in oond onder gril om kaas te smelt of sommer in die mikrogolf.
As mikrogolf opsie gebruik word kan jy dit sommer met gasvlam bietjie “tan”

Bron en Foto: Marianne de Beer




BEEF AND AVOCADO SOUP

beef en avotested

BEEF AND AVOCADO SOUP

Boneless beef – 400g (cooked and shredded) I used Brisket.
Chicken Stock – 1.6 L
Garlic – 3 cloves (finely chopped)
Dried chipotle chillies – 2 off (finely sliced)
Avocado – 1 off
Lime juice – 2 tbsp
Spring onions – 5 off (finely sliced)
Coriander leaves – 2 tbsp(roughly chopped)
Salt – As required

DIRECTIONS
For preparing chicken and avocado soup, boil the stock in a large vessel with garlic and chipotle chillies.
Cut the avocado in half around the stone and remove the stone. Peel off the skin, dice the flesh and immediately toss in lime juice to prevent discolouration.
Arrange the spring onions, beef, avocado and coriander leaves in the bottom of a large serving bowl.
Ladle the hot stock over it.
Beef and avocado soup is ready.

Source & Foto: Andre Steenkamp




LA MAISON DE VILLE LAMB SHANKS

devillatested

LA MAISON DE VILLE LAMB SHANKS
Source and photo: Johan De V Swanepoel
FOOD LOVERS RECIPES

1 ½ cup cake flour
3 teaspoons mixed herbs
Salt and Pepper
2 large shopped carrots
4 stalks celery
2 bay leaf
2 springs Rosemary
2 springs Thyme ( fresh or dried)
2 leeks split in the centre and cut into 1 cm pieces.
3 chopped onions,
10 garlic cloves cleaned and crushed .
12 whole black peppercorns
750 ml Merlot red wine ( If you enjoy a more sweetish taste then use the Robertson’s Red naturally sweet and add 4 tbsp lemon juice )
750 ml chicken stock
Salt to taste

Preheat oven to gas reading 3 = 150ºC
Heat the oil ( I use coconut oil ) in a cast Iron Pot .
Once hot then seal the meat.
Put a side .
In a plastic bag mix the flour Mixed herbs, salt and pepper.
Place the sealed shanks in the bag and shake until completely coated with the flour mixture. Remove the excess flour.
Use a flat oven dish or cast iron oven dish. For more shanks and double the recipe than anything goes as long as it fits well and the shanks fits snugly in the dish.

Add the other ingredients,celery, carrot, onion, leeks and garlic to the roasting pan in which the shanks were sealed. Cook until softened and browned, stirring well for 3 min .Season with the bay leaf, peppercorns, thyme and rosemary sprigs.
Add the red wine and chicken stock, and turn up the heat , and allow to a simmer for about 10 min

Remove the vegetables out of the sauce and place in the bottom of the oven dish.
Pack the shanks snuggly on top of the vegetables. Add salt to taste.
Pour the sauce over the lamb shanks. Cover the roasting pan with aluminum foil, and place into the preheated oven. Bake for about 3 hours until the meat is tender Remove the bay leaf and herb stems.
Stir over and serve. If the sauce became too thick , just add a bit of white wine or water and put back in the oven for another fee minutes.
Serve with Mash Potatoes and your favorite vegetables.

 




DUITSE KOOLFRIKKADELE

koolfrikadelletested

DUITSE KOOLFRIKKADELE

Koolkop
2 dikkerige snye witbrood (ek het 125ml oats gebruik)
500ml maalvleis
1 eier
1 ui
1 knoffelhuisie fyngedruk
5ml sout
5ml droë origanum
2ml droë tiemie
1ml peper
1liter beesaftreksel

Voorverhit die oond 180 grade Celsius
Sny sowat 6 van die gesonde buite koolblare versigtig los en kook hulle effens in soutwater op tot hul sag genoeg is om te vou.
Meng res van die bestandele behalwe die beesaftreksel.
Maak balletjies en rol toe in koolblare.
Pak in bak.
Giet aftreksel oor frikkadele.
Bak 1uur lank sonder deksel.

Bron: Wenresepte nr 3
Foto: Benhet Nieuwenhuis




HOENDER LASAGNE ALA KRISTIE

hoender-lasagne-kristietested

HOENDER LASAGNE ALA KRISTIE
Bron & foto: Kristie Townsend
FOOD LOVERS RECIPES

2 hoender fillets
2 wortels, geskil en gerasper
1 ui, opgesny
1 soetrissie, opgesny
3 tamaties, opgesny
1 duimgrootte vars gemmer, geskil en gerasper
1 teelepel safron, kan vervang word met borrie
1 teeleper massala of kerrie poeier
1 teelepel gemmer spesery
sout en peper vir smaak
1 eetlepel suiker
1 eetlepel asyn
1 koppie rooiwyn
1 koppie hoender stock
paprika vir bo-oor
1 pakkie tamatie paste
1 koppie selery
1 teelepel mixed herbs
1 teelepel sweet basil spesery
½ koppie sonneblom olie
½ koppie olyf olie
8 lasagna velle

Vir sous:
250 g geel cheddar laas, gerasper
1 Liter melk
125g botter
1 ½ koppie meel

Sit die oond op 180°C en wag laat die oond temperatuur bereik.
Plaas die twee hoender fillets in ‘n bakplaat en gooi olyf olie oor met sout en peper en plaas foelie bo-oor.
Bak die hoender fillets in die oond en bak vir 25 min op 180°C.
Giet nou water in ‘n wasbak of groot bak en plaas al die lasagna sheets in die water, sodat dit sag kan word.
Haal die hoender uit as dit klaar gebak is en sny op in repies en plaas in ‘n bak.
Plaas die uie in die pan saam met die sonneblom olie en braai tot goudbrein.
Gooi nou die hoender en al die ander bestanddele by met al die speserye.
Laat dit kook vir 45 min.
As die hoender mengsel klaar gekook het, laat rus vir so paar minute.
Gooi nou die 1 liter melk in ‘n mikrogolf beker en plaas in mikrogolf op hoog vir tien minute totdat melk warm is.
As melk warm is, plaas die botter in die melk en sit op hoog vir 5 min totdat botter gesmelt is.
Meng botter en melk met hand klitser en voeg die 1 ½ koppie meel by en sit op hoog vir vyf minute en meng elke 30 sekondes tot ‘n souserige effek gevorm het.
As die sous reg is, voeg bietjie cheddar kaas by en roer in die witsous in.
Spuit spray en cook in ‘n vierkantige oondbak en sit ‘n laag witsous oor en dan ‘n laag lasagna velle (2 per laag).
Sit dan die hoender lasagna mengsel bo-oor en herhaal met die witsous.
Maak seker dat daar twee lae hoender lasagna is tussen die witsous lae en lasagna velle tussen in.
As jy die lae klaar gemaak het, plaas die cheddar kaas bo-oor en gooi bietjie paprika bo-oor en plaas in oond van 180°C vir 30 min.
As dit klaar in die oond is, laat afkoel vir so 20 min.
Bedien dadelik!
Daar bly nie baie van die hoender lasagna oor nie, so maak seker jy maak genoeg!




GRANADILLA TERT MET KLAPPERKOEKIES

granadilla terttested

GRANADILLA TERT MET KLAPPERKOEKIES

1×200 g klapperkoekies , fyn gedruk
100 g botter , gesmelt
30 ml koue water
15 ml gelatien
30 ml kookwater
Pulp van 9 granadillas of 2 x 115 g blikkies
1 x 250 g geroomde maaskaas
1 x 230 g ongegeurde roomkaas
250 ml room
180 ml strooisuiker
Meng die koekie krummels en botter goed en druk teen die boom en kante van ‘n middelslag-tertbord vas.
Verkoel tot benodig.
Giet die koue water in ‘n bakkie en sprinkle die gelatien bo-oor. Laat staan vir 5 minute.
Klits intussen die maaskaas en roomkaas saam tot glad. Roer die helfte van die granadillapulp by die kaasmengsel. Giet die kookwater oor die gelatienmengsel en roer tot opgelos en helder.
Voeg by die kaasmengsel en meng goed. Klits die room en strooisuiker saam styf en vou by die kaasmengsel in.
Giet die mengsel in die krummelkoers en smeer gelyk.
Skep teelepelsvol van die res van die granadillapulp oor die tert en trek ‘n tafelmes se lem daardeur om dit deur die kaaskoekvulsel te marmer.
Verkoel tot ferm.
Foto: Petro van Genderen




RYK BOTTERIGE VANILLA KOEK

grenedtested
RYK BOTTERIGE VANILLA KOEK
250 g sagte botter
3 t vanilla ekstrak (of 3 E vanilla essens)
330 g strooisuiker
3 groot eiers
250 g bruismeel
50 g koekmeel
180 ml melk
Voorverhit die oond tot 160 °C.
Verroom die botter en strooisuiker tot lig en romerig. Voeg die vanilla ekstrak by en klits tot gemeng.
Voeg die eiers 1 op ‘n slag en klits tot net gemeng.
Verdeel die meelmengsel en melk in 2. Voeg beurtelings by en klits tot gemeng.
Gooi in ‘n gesmeerde/gespuite pan/boks en bak vir 70 minute of tot die toetspen skoon uit kom.
Laat die koek HEELTEMAL afkoel in die pan/boks – so nie breek en krummel dit.

My versiersel:
2 koppies gesifte versiersuiker
2 blikkies granadilla
2 E suurlemoensap
Meng alles saam en goet oor die koek. Dit trek mooi in die boonste laag van die koek in en word hard.

Oorspronklike versiersel:
1 vanilla boon
240 gesifte versiersuiker
2 E water
Verdeel die vanilla boon in die helfte en krap die sade uit. Meng die sade met die versiersuiker en die water tot ‘n dik pasta. Verhit oor kook water tot smeerbaar. Smeer oor die koue koek.
Foto: Wayne Dugmore




EASY MINTY BROWNIES

EASY MINTY BROWNIES
It doesn’t get much better than this: Fudgy chocolate brownies are topped with peppermint-spiked frosting and melty sweetened chocolate.

1 pkg. (4 oz.) BAKER’S Unsweetened Chocolate
1 cup (2 sticks) butter or margarine, divided
2 cups sugar
4 eggs
1 cup flour
1 teaspoon peppermint extract
1 can (16 oz.) ready-to-spread vanilla frosting
1 pkg. (4 oz.) BAKER’S Semi-Sweet Chocolate
¼ cup water
Preheat oven to 180°C.
Line 13×9-inch baking pan with foil, with ends of foil extending over sides of pan. Grease foil.
Microwave unsweetened chocolate and 3/4 cup of the butter in large microwaveable bowl on HIGH 2 min. or until butter is melted. Stir until chocolate is completely melted.
Stir in sugar. Blend in eggs. Add flour; mix well. Spread into prepared pan.
Bake 30 to 35 min. or until toothpick inserted in center comes out with fudgy crumbs. (Do not overbake.) Cool in pan.
Stir peppermint extract into frosting; spread evenly over cooled brownies.
Microwave semi-sweet chocolate, remaining 1/4 cup butter and the water in medium microwaveable bowl on HIGH 1-1/2 min. or until butter is melted.
Stir until chocolate is completely melted.
Cool to room temperature. Spread evenly over frosting; cover. Refrigerate at least 1 hour before serving. Lift out of pan onto cutting board, using foil handles. Cut into 36 squares.

READY TO SPREAD VANILLA FROSTING
2 cups powdered sugar
2 tablespoons butter or 2 tablespoons margarine, softened
2 tablespoons milk
1⁄2 teaspoon vanilla

NOTE:
Elzette Olivier Jacobs
Voorstel: Ek sou ‘n merinque lagie ipv die fosting ingesit het.

MERINGUE-BOLAAG (sweetie pie filling)
2 groot eierwitte
180 g strooisuiker
40 ml heuning
45 ml water
knippie kremetart

Maak die bolaag Klits al die bestanddele saam in ’n groot mengbak oor ’n kastrol met ’n bietjie kookwater in – dis belangrik dat die mengbak nie aan die water raak nie. (ONTHOU Die stoom sal die mengbak warm maak, so hou ’n vatlap byderhand.) Sit nou die kastrol op die stoof oor lae hitte en klits die mengsel aanhoudend met ’n elektriese klitser. Hou so aan tot sagte punte vorm (dit neem sowat 10 minute) en verwyder die mengsel van die hitte.