KOEKSISTERS-KOOK EN GENIET

tested

KOEKSISTERS-KOOK EN GENIET
4 koppies koekmeel
½ teelepel sout
6 teelepels bakpoeier
2 eetlepels botter
1 eier
1 – 1½ koppies melk
Olie om in te bak

Sif die droë bestanddele saam en vryf die botter met die punte van die vingers daarin.
Klits die eier, voeg die melk of the water daarby en maak dit aan tot ‘n sagte deeg. Knie dit goed tot dit glad is. Laat dit 2 uur of langer staan.
Rol die deeg 1cm (¼ tot ½ duim) dik uit, sny dit in repies en vleg of draai hulle.
Bak hulle 1 tot 2 minute lank in warm diepvet by 190°C (375°F) tot hulle ligbruin van keur is. Sit 5 tot 6 koeksisters gelyktydig in die vet of olie.
Laat aan die een kan bruin bake n draai dit dan met ‘n vurk om, om die ander kant bruin te bak.
Haal hulle met ‘n skuimspaan uit, dreineer hulle ‘n oomblik lank op bruinpapier en dompel hulled an ‘n paar sekondes lank in die koue stroop.
Lig hulle met ‘n ander skuimspaan uit sodat die stroop kan afdrup en laat hulle effens droog word op ‘n plat vleisskottel of bak.
Stroop
4 koppies suiker
1½ koppies water
½ teelepel kremetart
½ teelepel fyn gemmer
Twee stukke pypkaneel

Los die suiker in die water op. Voeg die kremetart, gemmer en kaneel by en laat die stroop 5 minute lank kook. Laat dit af koel voor dit gebruik word.

Bron:  Kook en geniet
Foto:  Natasha Pennington




BEEF GOULASH WITH CARROT-PEAS AND POTATOES

2015-11-23-goulashtested

BEEF GOULASH WITH CARROT-PEAS AND POTATOES
600gr Beef chunks
2 carrots cut into pieces
1 onion sliced
2 potatoes cut into pieces
200gr frozen peas
1 clove garlic
500ml chicken stock
8tbs Olive oil
Sage marjoram thyme 1tsp each
1/2 glass wine
1tbs Worcestershire sauce

Place oil in pan add onion and garlic let it cook until onion transparent.
Add meat chunks and let it brown.
Add herbs then add your wine and let it evaporate then add your veggies let it cook a couple of minutes add Wortcheshire sauce.
Add you chicken stock. Let it cook until meat tender.
I cooked it in pressure cooker for about 1hour. Serve with rice

Photo and recipe:  Sabrina Merli
Photo: Bianca van Platen