LEKKER DUN TENDERISED STEAK MET SLAAI EN SAMPIOENE

LEKKER DUN TENDERISED STEAK MET SLAAI EN SAMPIOENE.
3 Stukkies tenderise steak grote jou keuse. Steak speserye en sout en peper.
Eetlepel suurlemoensap bo oor elke steakie ingesmeer.
Maak olie warm net n bietjie en braai steak tot ligbruin. Dis dun draai net eenkeer om.
125 g sampioene (halwe bakkie) in drie gesny elk. Braai in dieselfde olie met bietjie garlic en herb spice. So 2 minute.
GROENSLAAI
1 hele advokadopeer afgeskil en in blokkies gesny.
3 dikkerige skyfies komkommer in blokkies gesny.
6 blokkies kaas
Italian sous
Rangskik in bord en voeg italian sous bo oor met sout en peper.
FOTO EN RESEP: Ronell Boshoff




PUMPKIN PANCAKES WITH FIG PRESERVE

PUMPKIN PANCAKES WITH FIG PRESERVE
Once, when I planned pancakes for dinner, I always used to think about potato pancakes. I prepared them with onion and pepper and served them with sugar or cream. A few years ago, when I was carving a Jack O’ Lantern, I made pumpkin pancakes for the first time. I prepared them like potato pancakes, but they were milder, and we liked them so much that we forgot about potato ones for a long time.
Today I prepared these yummy and very simple pancakes. I used butternut squash, which is my new favourite food. You can prepare the fig preserve from fresh fruit. We brought some excellent fig preserve back from our summer holiday. It went very well with these summer pumpkin pancakes. For anyone who doesn’t like fruit in their pancakes, I recommend maple syrup or natural yoghurt.
Ingredients (for 20 pancakes)
600 g of peeled pumpkin
half an onion
5 tablespoons of flour
2 eggs
salt and pepper
oil for frying
Peel the fresh pumpkin and grate it. Add salt and leave it in a bowl for an hour. Dice the onion. Drain the pumpkin, then mix in the eggs, flour and onion, and then spice it up with salt and pepper. Fry the pancakes on a low heat until golden. Serve with your favourite condiments.
Photo and recipe: Katarzyna Posłuszny
https://www.home-madepatchwork.com/




GRANADILLA AND MINT MUFFINS

GRANADILLA AND MINT MUFFINS
500 ml cake flour
125 ml castor sugar
15 ml baking powder
100 g butter, cut into cubes
125 ml fresh mint, finely chopped
1 x 170 g can granadilla pulp
buttermilk
1 extra-large egg
60 ml icing sugar
15 ml lemon juice

Sift the flour, castor sugar and baking powder into a mixing bowl. Rub in the butter, then add the mint. Pour the granadilla pulp into a measuring jug and add just enough buttermilk to make up 250 ml. (± 125 – 150 ml). Beat in the egg, then add this mixture to the dry ingredients and mix until just combined.
Spoon into a muffin pan sprayed with non-stick cooking spray.
Bake at 200°C for about 20 minutes. Remove from the pan and place on a cooling rack.
For the icing, combine the icing sugar and the lemon juice to form a thick glace icing. Spoon over while the muffins are still warm or drizzle over when cool.
Photo: Melissa Ann Vermeulen




RONELL SE LEKKER SOUSERIGE SKAAP AFVAL

RONELL SE LEKKER SOUSERIGE SKAAP AFVAL.

Afval moet perfek skoon wees.
Laat le vir n nag in twee koppies witasyn en sout.
2 Afvalle pens en pootjies
600g skaap kookvleis
1kg klein aartappeltjies afgeskil
3 groot uie gekerf
4 eetl. Matige kerrie
3 tlp. Borrie
3 bayleaves
8 peperkorrels
5 naeltjies
Sout en peper
4 eetl. Appelkooskonfyt
4 eetl. Suiker
4 eetl. Suurlemoensap
Pak skoon pootjies en kleingeknipte pens in die pot.
Pak gekerfde uie, naeltjies, peperkorrels, bayleaves bo op uie.
Voeg sout en peper, kerrie, suurlemoensap en so 3 k water by afval.
Sit deksel op en bring tot kookpunt.
laat prut vir 3-4 ure maar hou water dop dit moet nie droogkook.
As die pootjies uitmekaar begin val haal die beentjies uit. As dit heeltemal papsag is voeg die aartappeltjies by.
kook tot aartappels amper sag is.
meng konfyt met borrie en suiker en gooi oor afval. Roer eenkeer.
prut vir 20 min.
as iets kort soos suiker of sout voeg by.
Bedien met rys
FOTO EN RESEP: Ronell Boshoff




GEBAKTE HOENDERSTRIPS IN SOETSUUR SOUS

GEBAKTE HOENDERSTRIPS IN SOETSUUR SOUS
2 eetlepels All Gold tamatiesous
2 eetlepels blatjang
bietjie worcestersous
speserye
garlic en herbs en sout en peper
2 eetlepels suurlemoensap
Meng alles gooi bo oor hoenderstrips en meng deur.
Braai in bietjie olie tot mooi bruin.
Halwe pakkie mushrooms deurgesny.
Braai in dieselfde pan.
SLAAITJIE
komkommer in skyfies
N paar klein coctail tamaties
Blokkies kaas
Halwe advokadopeer in blokkies gesny
Sout en peper
Pak in bord gooi n sousie oor.
RESEP EN FOTO: Ronell Boshoff




PITTIGE CHORIZO,SPINASIE, FETA EN TAMATIE QUICHE

PITTIGE CHORIZO,SPINASIE, FETA EN TAMATIE QUICHE
10 blare spinasie gewas en opgesny
Een klein chorizo wors dun opgesny
2 stukke feta kaas in blokkies gesny
8 Rosa tamaties in helfte gesny
Handvol songedroogde tamaties in kookwater gerehidreer
Pakkie Potato Bake aangemaak volgens aanwysings
2 eiers
1 k Cheddar kaas
Roerbraai die spinasie, worsie skyfies, en tamaties in olyf olie vir 10 min.
Maak die Potato Bake aan met melk en gooi 2 eiers by.
Sproei oondbak met olie uit.
Skep die spinasie, chorizo, tamaties onder in die bak.
Strooi die blokkies feta bo-oor en sprinkel die gerasperde kaas oor.
Gooi die melk & eiermengsel bo-oor en bak by 180°C tot gestol en goudbruin. Ongeveer 30 min.
In LG Solardom konneksie oondjie wat vooraf verhit is:
Speed Combi 5 200°C + M/W 360W vir 20 min op die lae rakkie.
Resep en foto : Elsabie Templeton




KORTPAD TUISGEMAAKTE ROOMYS

KORTPAD TUISGEMAAKTE ROOMYS
Ek het gister die roomys gemaak….dink nie ek sal sommer weer koop nie
500 ml varsroom (Orley whip gee n lekker soet smaak)
1 blik kondensmelk
5 ml vanielje
Houertjie bloubessies vars
Klits room styf
Vou kondensmelk in
Gooi vanielje by
Roer vrugte by
Vries vir tenminste 6 ure….ons het dit vanaand geeet.
Resep en fotos: Ronel Hunter
2de foto:  Wilma Scott
VARIASIES
Vervang die Bloubessies met:
Rosyne en rum essense by sit dit is ook baie lekker.
Lemmetjie skil en granadilla moes
Haselneut liqueur
Vrugte koek in plaas van vrugte

Petro Kritzinger kan ek orley whip ook gebruik-
Colleen Swigelaar – Ja jy kan. Klop net 3 eier witte saam in met die kondensmelk. proe uit die wereld
Sanette Greeff –   Nog lekker roomys 1 lt room stuif geklits voeg 1 blik kondensmelk by en 2 kp Milo poeier,  vries vir n uur –  klits weer . Heeeerlik verby
Lyn Pieters  – Ek moes nou nog gaan maak – with dark choc chips, fresh mint and crushed sea salt.




HOMEMADE AMARULA LIQUEUR


HOMEMADE AMARULA LIQUEUR
1 tin condensed milk
1 cup long life milk
1 cup cream
1 cup Brandy/Whiskey (whatever you prefer) I used Brandy
2 teaspoons vanilla essence
2 teaspoons instant coffee powder
Mix condensed milk and milk together.
Whisk cream until almost stiff.
Add to condensed milk mixture.
Whisk for another 5 min.
Add Brandy, vanilla and coffee.
Whisk another 5 minutes.
Pour into clean bottle and store in fridge.
Recipe: Amanda Conradie
Photo: Elize de Kock




KLEIN KOFFIE VRUGTEKOEKIES VIR KERSFEES

KLEIN KOFFIE VRUGTEKOEKIES VIR KERSFEES
Resep en foto: Meisie van der Colff
2de foto:  Benhet Nieuwenhuis
FOOD LOVERS RECIPES
500 g vrugtekoekmengsel
1 koppie koekmeel
2 teelepels bakpoeier
¼ teelepel sout
½ koppie sjokolade stukkies (Chocolate chips)
1 koppie baie sterk koffie aangemaak (poeier en water saam 250 ml)
Rooi en groen kersies, optioneel

Plaas die vrugtemengsel in ‘n bak en gooi die koffie oor en laat staan 2 tot 3 ure.
Voorverhit die oond op 170 ºC
Sit in kolwyntjie pan die “cupcakes cases”
In aparte bak, koekmeel, bakpoeier en sout en meng baie goed.
Voeg nou die droe bestanddele by die vrugtekoekmengsel en meng goed,  sit die sjokolade stukkies in en meng baie goed deur.
Skep in kolwyntjie “cupcake cases”
Plaas op elkeen 1 kersie in die middel.
Bak vir 25 tot 30 min
12 gewone kolwyntjie of soos ek hier die klein een gebruik het, het ek 21 uit gekry.

Nota: ek het die resep verdubbel en het 27 cupcakes uit gekry
Ek het ook 1 koppie rooi kersies fyn gesny en bygevoeg en ook 1 koppie neute fyn gekap en bygevoeg.
Toe hulle uit die oond kom het ek 1 teelepel brandewyn oor elke cupcake gesit!!




AARTAPPELSLAAI IDEES

AARTAPPELSLAAI IDEES
Wayne Dugmore
My persoonlike gunsteling is met ‘n bietjie baie fyn uie en gekookte eier. Meng mayonaise met ‘n bietjie kondensmelk en melk/room – jy wil dit nie te soet hê nie en dit moet bietjie loperig wees. Meng sout en peper in na smaak. Giet oor aartappel, eier, uie mengsel. Roer deur en laat staan om sous in te laat trek. Roer nog sous en pietersielie deur voor opdiening. Lekkerste wanneer ys koud.

Minouise van der Merwe
Gebraaide Uie, Sampioene, Green, Yellow and Red Bell Peppers (Soetrissies), Ertjies (soos per jou voorkeur), Gekookte eier/s, 1 eetlepel kondesmelk vir elke 5-6 eetlepels mayonnaise en so bietjie vars of gedroogte pietersielie nadat die slaai mengsel gemeng is bo-oor

Elsabe Templeton
Helfte mayonnaise, helfte suurroom of creme fraiche, fyn gerasperde rooi uie, gekapte agurkies en gekookte eier grof gekap.
Madeleine Scholtz
Baie ou resep, meng mayonnaise met bietjie olie, suiker en asyn. Ek gebruik maar soos ek voel, met gekapte ui en gekookte eier en gekapte parsley.

Rudi Campher
Maak nie saak of dit mayonnaise, gemeng met kondensmelk is, of net skoon mayonnaise, maar rasper altyd ui in/ of spriet uie, sout en pepper, met altyd bietjie mostert poeier. Maak ‘n groot verskil. Gebraaide spek stukkies net so lekker daar in.

Nathalie van Heerden Botha
Boiled and diced – No Mayonnaise – don’t like mayonnaise – Olive oil; Coarse salt preferably Himalayan; juice and rind of a lemon. Chopped mint leaves.
Eat when slightly warm. Great! My Gran made it this way!

Jacqui Gericke
Or mayonnaise with whipped ideal milk – delish. You can even use sour cream, with spring onions and mustard seeds – divine, although different