DI BO’S MELTING MOMENTS

2015-05-21-meltingmomentstested

DI BO’S MELTING MOMENTS
Melting moments and some choc dipped biscuits dipped in nuts and sprinkles
Makes approx 12 melting moments or 24 biscuits
Biscuit
190 g butter softened
80 g icing sugar
50 g custard powder
225 g plain flour
Icing:
160 g icing sugar
80 g butter
4 teaspoon custard powder
1 teaspoon vanilla essence

Preheat oven to 170ºC.
Line 2 baking trays with baking paper.
Add butter and icing sugar in a bowl and mix until nice and pale.
Add custard powder and flour, mix on medium speed until dough comes together.
Roll into balls and place them onto the baking trays. using a folk press down slightly.
Bake for 12-14 min.
Remove from trays and cool on wire rack.
Icing:
Blend all ingredients together.
Once biscuits are cool add the icing and sandwich together .
If you have biscuits left, sip in melted chocolate and sprinkle some nuts or sprinkles.

Recipe and photo: Di Bo




PEANUT BUTTER CUPCAKES

2015-05-21-peanutbuttercupcakestested

PEANUT BUTTER CUPCAKES
Makes approx: 18 cupcakes
⅓ cup butter, softened
½ cup peanut butter
1 ¼ cups packed brown sugar
1 egg
1 teaspoon vanilla extract
2 cups all-purpose flour (plain flour)
½ teaspoon salt
½ teaspoon baking powder
½ teaspoon baking soda
¼ teaspoon ground cinnamon
¾ cup milk
FROSTING:
⅓ cup peanut butter
2 cups ‘confectioners’ sugar
2 teaspoons honey
1 teaspoon vanilla extract
3 to 4 tablespoons milk

In a large bowl, cream the butter, peanut butter and brown sugar until light and fluffy. Beat in egg and vanilla.
Combine the dry ingredients; add to creamed mixture alternately with milk, beating well after each addition.
Fill paper-lined muffin cups two-thirds full.
Bake at 350°F (180°C) for 18 – 22 minutes or until a toothpick inserted near the center comes out clean.
Cool for 10 minutes before removing from pans to wire racks to cool completely.
For frosting, in a small bowl, cream peanut butter and sugar until light and fluffy.
Beat in honey and vanilla. Beat in enough milk to achieve a spreading consistency.
Frost cupcakes.
Photo and recipe posted by Di Bo




MAALVLEIS VULSEL VIR PASTEIE

2015-05-21-maalvleispasteietested

MAALVLEIS VULSEL VIR PASTEIE

1.5 kg maalvleis
2 eetlepels fyn koljander
4 teelepels sout
2 snye brood
1 teelepel All spice
2 eetlepels Worcestershire sous
bietjie water

Kook gaar tot water omtrent droog is.

Maak dan eenkant die volgende mengsel en meng goed:
1 groot pak Bisto
1 koppie koekmeel
1 pakkie sampioen soppoeier
1 pakkie bruin uie sop
1 pakkie tamatie sop

Gebruik dan 1 ½ eetlepel van die sopmengsel om die vleis mee te verdik.
Laat vleis oornag afkoel voor gebruik.
Wenk: sopmengsel kan gebruik word om souse vir pap, rys ens te maak.

Vir die deeg:
http://www.foodloversrecipes.com/2014/08/maklike-pasteideeg-2/

BRON/FOTO: Marietjie van der Merwe
Nota: Onthou net die sop mengsel word eenkant gemaak en nie alles in die vleis gegooi nie. Net 1 ½ eetlepel in vleis.




SEEKOS VOORGEREG

 

2015-05-21-seekosvoorgeregtested

SEEKOS VOORGEREG

Bestandele

2 porsies
500g gemende gevriesde seekos.
Italian spices
Garlic
Olie (2etlp)
3 etlp sweet chilli sous
Slaai blare gekap
2 tamaties in blokke gesny
1 avokado in skywe

Metode

Verhit olie en braai see kos. Voeg garlic en Italian spices by volgens smaak. Dit vorm eie sous. Koel af en meng sweet chilli sous by. Pak slaai blare eerste en gooi tamaties en avo stukke bo-op. Skep seekos bo-op. Geniet koud.

BRON/FOTO: ELSA du Plessis




ADRIAN SE ROMERIGE SPINASIE LASAGNE

 

2015-05-21-adrianseromerigespinasielasagnetested

ADRIAN SE ROMERIGE SPINASIE LASAGNE

500g maalvleis
1 fyngekapte ui
1 fyngemaakte knoffelhuisie
2 Lourierblare
2 eetlepels tamatiepasta
1 vleisekstrakblokkie
sout en peper na smaak
Olie of botter om in te braai
500g spinasie
Spinasie lasagna stroke (sheets)
Kaas om bo-oor te sprinkel
Bechamelsous (sien link hieronder)

Verhit die olie of botter saam met die lourierblare en braai die uie daarin tot sag. Voeg dan die knoffel by en braai vir een minuut. Voeg die vleis by en braai saam met die uie en knoffel verder tot dit goed verbruin het. Los die vleisblokkie op in ongeveer 100ml kookwater en voeg die tamatiepasta daarby. Voeg dit by die vleis en geur met sout en peper na smaak. Onthou die vleisblokkie is ook sout. Roer goed deur en prut liggies tot die meeste vloeistof uitgekook is. Haal van die hitte af en hou eenkant.
Kook die spinasie tot sag, dreineer en maak dit fyn in ‘n voedselverwerker of sny dit baie fyn op. Maak die Bechamel sous (witsous) en roer die spinasie daarby in. Spuit ‘n oondvaste bak met nie-klewende sprei en pak ‘n laag lasagna velle onder. Skep ‘n laag witsous bo-oor en volg dan op met ‘n laag vleis. Herhaal die lae maar eindig met ‘n laag witsous bo-oor die laaste laag vleis. Sprinkel kaas van jou keuse bo-oor. Laat vir ‘n halfuur staan en bak dan in ‘n voorafverhitte oond vir ongeveer 35 minute by 180ºC tot goudbruin bo-op.

http://foodloversrecipes.com/bechamel-sauce-white-sauce/

Bron: Adrian Olivier.
Foto: Adam Cloete.

 

 




KITSPOEDING KOEKIES VIR KOEKIEDRUKKER

KITSPOEDING KOEKIES VIR KOEKIEDRUKKER
Die bestanddele daain is as volg:
250 g margarien
250 ml suiker
2 eiers
500 g bruismeel
1 pakkie kitspoeding
Knippie sout.

Voorverhit oond tot 180°C. Room margarien en suiker. Roer eiers by en dan res van bestanddele. Rol deeg in balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat. Druk balletjies effens plat met vurk en bak 10-12 minute tot gaar. Laat afkoel.

Ek het al die resep met sukses verdubbel. En ook in die koekiedrukker gebruik. Soms voel die deeg vir my baie styf en hard en dan gooi ek bietjies melk by tot ek tevrede is.

Foto:  Elsa Van der Westhuizen

 




HOMEMADE CARAMEL SAUCE

2015-05-21-homemadecaramelsaucetested
HOMEMADE CARAMEL SAUCE

Alright everyone, this recipe is too good to keep to myself!
I love a tablespoon of this added to my coffee and nothing more,
or on ice cream, or for dipping apples, the possibilities are endless!
Anyone can make this!
Recipe yields 1 1/2 cups (although I usually double it but its just
as easy to only make a half batch)
1 cup packed brown sugar (I use light brown or golden)
1/2 cup heavy cream
4 tablespoons butter
Pinch of sea salt
1 tablespoon vanilla extract
Melt butter in pot, mix in brown sugar, cream and salt.
Cook over medium-low heat and whisk gently
for about 7 minutes or longer if you doubled.
I remove the pot from the heat, add vanilla and return to
cook for another minute or so to thicken a bit more.
Take it off the stove and pour into a jar then pop it into the
fridge and VOILA you’re done!
SOURCE:”Getting skinny with Courtney”
Posted by: Lynette Jacobs Wasserman
PHOTO: Pinit




BEST CARAMEL SAUCE

BEST CARAMEL SAUCE
1 tin caramel condensed milk
1 tin condensed milk
Beat the caramel condensed milk until smooth. Then add the normal condensed milk and mix well. Don’t mix it the other way around, you have to start with the caramel condensed milk first otherwise you’ll end up with brown spots in the sauce. That’s it! Keep it in the fridge. It’s the best ice cream sauce!

Source: Rina Spies




RICE CRISPY KOEKIES

2015-05-20-ricecrispykoekiestested

RICE CRISPY KOEKIES
1 teelepel botter
1 pak marsmellows
1 pak jelly van jou keuse
4 kp Rice Crispies of bietjie meer indien nodig

Smelt botter. Gooi marsmellows in en smelt. Gooi pakkie jellie in haal af van plaat af gooi rice Crispies by en meng alles goed saam. Gooi in gesmeerde pan uit, druk mooi plat en laat afkoel. Sny in blokkies.

BRON/FOTO: Stephnie Du Plooy




SPRINGBOKBOUD

tested

SPRINGBOKBOUD
1 springbokboud
125 g rosyntjies
2 knoffelhuisies, gekap
15 ml sout
3 ml peper
5 ml fyn gemmer
1 groot ui gekap
6 naeltjies
375 ml water
30 ml meel
20 ml appelkooskonfyt
Marinade:
250 g spek in blokkies gesny
375 ml asyn
125 ml suiker
5 ml sout
2 ml peper
Plaas die bestanddele vir die marinade in ‘n houer en laat dit staan vir 1 uur.
Maak diep snye in die wildsboud. Druk die rosyne, knoffel en spek (wat uit die marinade verwyder is na 1 uur) in elke gaatjie. Vryf die sout, peper en gemmer in die vleis. Plaas die vleis in ‘n glasbak en rangskik die uie bo-op. Giet die marinade-vloeistof oor die uie, bedek en laat staan die boud in die marinade vir 2 – 4 dae. Draai van tyd tot tyd om.
Verhit vet of olie in ‘n swaarboom pan of pot en braai die boud vinnig bruin aan alle kante.
Voeg die naeltjies en water by.
Plaas die deksel op en kook BAIE stadig op die stoof of binne matige oond vir 4 – 5 ure, of tot sag.
Maak ‘n pasta van die meel, appelkooskonfyt en 200 ml marinade wat uit die pan geskep is.
Giet oor die vleis en braai mooi bruin aan alle kante.
Resep: Lynette Jacobs Wasserman
Foto en nota: Marlene Potgieter – ek het hierdie resep probeer omdat dit ‘n foto nodig gehad het, maar het bietjie gekroek. Ek het ipv suiker en rosyne, 1 koppie druiwekonfyt gebruik. Ek het ook nie die boud vir 3 – 4 dae gemarineer nie, maar net vir 1 uur en toe in die prutpot vir 8 ure oornag op hoog laat prut. Ek het die volgende dag die boud uitgeskep in ‘n bak en gevlok tot rafelvleis. Die sous met die meel en appelkooskonfyt verdik en deur die rafelvleis gemeng. Baie lekker.