7 MINUTE VANILLA MIKROGOLF KOEK

2015-05-26-7minutemikrogolfvanillakoektested
7 MINUTE VANILLA MIKROGOLF KOEK
1 koppie suiker
1 koppie bruismeel
4 eet lepels olie
3 eet lepels maizena
2 eiers
knippie sout
1 koppie kook water
5 ml vanilla essence
Meng alles saam behalwe vanilla essence as die mengel klaar goed deur gemeng is gooi dan vanilla essence in
Gooi mengel dan in goed gesmeerde botter/olie bak sit in mikrogolf vir 7 minute
Gooi uit op bord versier tot u keuse
Ek maak 2 beslagte sodat ek koeke bo op mekaar kan sit en ek gebruik caramel en flake vir versiering
Foto:  Alicia Van Schoor

Wenk: Ronel Muller Thoma
Ek het die 7 min mikrogolf koek gemaak met ‘n twist. Het kwepers onder in bak gesit en toe beslag oor gegooi. Saam met dun vla! Heerlik.
2015-08-30-7minmikrogolfkoek




STRAWBERRY FUDGE

2015-05-26-strawberryfudgemorgangeorgetested
STRAWBERRY FUDGE
1 (12 fluid ounce) can evaporated milk
3 cups white sugar
2 tablespoons butter
1 ¾ cups sliced fresh strawberries
2 tablespoons lemon juice

Butter a 9×9 inch dish.
Combine milk, sugar and butter in a large saucepan over medium heat; boil. Stir in strawberries and lemon juice. Heat, stirring constantly, to between 234 and 240 ºF (112 to 116 ºC), or until a small amount of syrup dropped into cold water forms a soft ball that flattens when removed from the water and placed on a flat surface.
Remove from heat and quickly spread in prepared pan. Let cool before cutting and serving.

Photo: Morgan George




BACON-CHEESE AND GARLIC ROLLS

2015-05-24-bacon,cheeseandgarlicrollstested

BACON-CHEESE AND GARLIC ROLLS
500 g ready mixed dough (I buy mine from my local spar)
250 g bacon bits
1 ½ cups grated chedder cheese
4 tablespoons minced garlic
250g butter

Knee the dough down and roll out in a square about 2cm thick.
Melt butter and mix with garlic. Spread ½ butter mixture over flattened dough.
Sprinkle raw bacon bits and chees evenly over.
Starting from one end roll the dough (like a swissroll) Now cut 5cm pieces.Spray a oven dish with spray and cook and place rolls inside. Back for 45min at 180ºC. Remove from oven and spread the rest of the garlic butter over the top.
You can really use any fill such as spinach and feta cheese, or ham and cheese etc.

Recipe and photo: Lisinda Blaauw




TUNA VISKOEKIES MET SPINASIE

2015-05-23-tunakoekiestested
TUNA VISKOEKIES MET SPINASIE
Foto: Elré van den Heever
FOOD LOVERS RECIPES
2 x blikkies tuna (180g elk)
60 g gouda
115 g spinasie
50 g uie
15 ml olyf olie
2,5 ml knoffelsout
5 ml gemengde kruie
1 eier
30 ml olyf olie

Dreineer die tuna deeglik en plaas in ‘n mengbak. Rasper die kaas en voeg dit by die tuna. Kap die spinasie en uie baie fyn. Plaas die olyf olie in ‘n pan en soteer die uie en spinasie in die olie tot sag. Voeg die sout en kruie by. Voeg die uie en spinasie by die tuna en voeg nou die eier by. Meng deeglik. Verhit die 30 ml olyf olie in ‘n braaipan en verdeel die tunamengsel in 12 dele. Skep die mengsel in die olie en braai vir 10 minute tot goudbruin, draai om en braai vir nog 10 minute tot goudbruin aan die ander kant.




STEAK WITH BLUE CHEESE SAUSE

2015-05-23-steakwithbluecheesesausetested

STEAK WITH BLUE CHEESE SAUSE

Bloukaas sous
25ml botter
1eetlepel meel
150ml melk
50g bloukaas opgesny
Room ekstra

Smelt botter en roer meel by. Gooi die melk bietjies vir bietjies by en roer aanhoudend. Gooi kaas by roer tot dik en gaar.
Sit eenkant
Maak minute steak gaar en sny mooi in vierkant
Maak 1 uie en knoffel gaar

Baby potatoes in ringe gesny en gebraai en fyn gemaak

Sit een steak op bord en bo dit uie. Nog n steak en weer uie en nog n steak bo op. Maak weer warm as dit koud is.
Maak sous warm en verdun met room tot weer glad.
Smeer bo oor die hele steak tot als toe is.
Crush die gebraaide aartappels bo oor.
Versier net rocket blaar

BRON/PHOTO: Talitha Beaurain (Marian van Deventer se dogter)




KERRIE AARTAPPLES

 

tested

KERRIE AARTAPPLES

Kook 1 kg klein aartappels tot amper gaar. Meng volgende sous en gooi bo-oor en bak vir 20 min oop tot bruin in oond teen 180°C.

Sous:
125 ml kookolie (ek gebruik net 65 ml kookolie)
125 ml water
50 ml tamatiesous
50 ml blatjang
30 ml appelkooskonfyt
10 ml kerrie poeier
3 ml borrie
5 ml sout
peper na smaak

Bedien met Steak. Hierdie aartappel resep kom van my skoonsuster. Dit is heerlik koud of warm.

Resep gepos deur Norette Janse van Rensburg




STEAK EN NIERTJIES MET BLOUKAAS

tested

STEAK EN NIERTJIES MET BLOUKAAS
Bloukaas sous
25 ml botter
1 eetlepel meel
150 ml melk
50 g bloukaas opgesny
Room ekstra

Smelt botter en roer meel by. Gooi die melk bietjies vir bietjies by en roer aanhoudend. Gooi kaas by roer tot dik en gaar.
Sit eenkant
Maak minute steak gaar en sny mooi in repies

Maak 1 uie en knoffel gaar

Baby potatoes in ringe gesny en gebraai en fyn gemaak

Niertjies
Le vir uur in
3 eetlepels balsamic vinegar
1 eetlepel soyasous
1 teelepel basil pesto
Rol in meel en fyn broodkrummels wat bietjie steak en tjop speserye in het. Bak in diep olie vir n paar minute tot gaar.

Redbean, tamatie en rocket
Sny baby rooi en geel tamaties in helfde
Sny ‘n halwe rooi ui fyn
1 knoffel huisie fyn gesny

Gooi in ‘n sakkie.
Gooi dan ‘n eetlepel balsamic en eetlepel olyfolie en teelepel basil pesto en teelepel suiker. Klein bietjie sout en peper in n bakkie en meng.
Gooi dit by die tamaties in sakkie en laat staan vir n halfuur.
Sit rokket in bak en gooi n blikkie red beans wat jy gedreineer het by
Dan gooi jy die tamaties by. Meng sommer met hand

Sit eerste op jou bord die bloukaas sous. Bo dit die steak en dan die niertjies so hier en daar.
Skep uie bo oor
Vat ‘n lekker hand vol slaai en sit bo op
Sit dan van die fyngebraaide aartappels bo op
Maak sous warm en verdun met room tot weer glad.
BRON/FOTO: Marian van Deventer




RISSIESOUS

2015-05-23-chillisous
RISSIESOUS

300 gr chillies
2 grt uie
12 tamaties
1 rooi soet rissie
8 knoffel huisies
Sny als fyn op
2 kop water
2 kop suiker
1 tl sout
3 kop asyn
2 tl paprika

METODE
Kook alles saam tot sag
Maak duk met mazina
Bottel warem hou goed op die rak.
En enjoy dit vrek lekker saam enige vleis. (Helena resep)

SOURCE: Helena
PHOTO: Sarie meintjes




CREAMY BACON AND MINCE TAGLIATELLE

 

2015-05-21-creamybaconandmicetagliatelletested

CREAMY BACON AND MINCE TAGLIATELLE

500g Mince
Garlic
1t Mixed Herbs
2 Onions
Tomato paste
Chutney

Hand full of spinach

Method

Fry the onion and garlic and then the mince and add the tomatopaste and chutney and a little water in the end and cook over low heat for about 20min or untill done.
Put a handfull of spinach in at the end. Dont cook further.
Put aside

In the same pan fried finely cut bacon with garlic onion and herbs
Italian cheese spice
Mixed herbs
Pasta spice (ina paarman)
Little cayan pepper
Olive oil
Little chutney
At the end again add a handfull of fine cut spinach
Set aside
Cook the pasta tagliatelle (the flat long ones) in water and salt.

Sauce
White sause (see link below) mixed with some cheddar cheese

Put the pasta around the side of the plate so that there is a hole in the middle. Then on the bottom put enough sauce and then the mince on top of it.

Put some sauce over the pasta also. Then spread the bacon on top of the pasta.

http://www.foodloversrecipes.com/2015/01/mikrogolf-witsous/

SOURCE/PHOTO: Talitha Beaurain




DROEWORS KAAS EN EIER ONTBYT

 

droewors ontbyt2015-05-21-droeworskaaseneiers4tested

DROEWORS KAAS EN EIER ONTBYT
Vinnig en maklik…

Laat droewors so 1 tot 2 dae uithang, en sny in stukikies wat in n glasbak pas,

Pak styf teen mekaar, en sny in ie middeldeur, om die opskep te vergamaklik…
Rasper nou n lekker dik laag Cheddar kaas oor,
Breek dan so 4-6 eiers bo op, met sout en peper
Bak / Grill in die oond op 180 grade vir 15 minute..
Skakel die oond af..en laat staan so 5 minute in die oond om af te koel.
Dan is dit n lekker ontbyt so saam n tamatietjie..
Heilsaam….

BRON/FOTO: Stefaans Blaauw