DELICIOUSLY EASY AND SIMPLE CHICKEN CURRY

 

2015-08-24-deliciouslyeasyandsimplechickencurrytested

DELICIOUSLY EASY AND SIMPLE CHICKEN CURRY

INGREDIENTS
9 Chicken pieces..(used thighs)
4 Medium sized potatoes cut in quarters
4 Teaspoons crushed garlic
15ml hot curry powder…(used Raja)
15ml Turmeric
20ml Portuguese chicken spice.. ( I used Robertsons)
3 Chicken stock cubes..(I used Knorrox)
4cups water
Oil

METHOD
In a large pot…brown onion,garlic and chicken until nice and brown in a little bit of oil.
Add rest of the spice and continue browning for 1 min.
Add potatoes. stock cubes and water and close lid….cook on medium heat for 20-30 min or until potatoes are done and water has reduced to a nice sauce.

Serve with starch of your choice

SOURCE/PHOTO: Lisinda Blaauw.




BIANCA SE HOENDER GORDON BLEU IN DIE OOND

 

gordon bleu bianca 1gordon bleu bianca 2gordon bleu bianca 3gordon bleu bianca 42015-08-24-biancasechickengordonblueindieoondtested

BIANCA SE HOENDER GORDON BLEU IN DIE OOND
4 hoenderborsies
1 koppie gerasperde kaas
200 g spek vleis
66 g mini cheddars soutkoekies (twee klein pakkies) kaas geur
1 koppie koekmeel
mint (kruisement)
spesery
aromat
knoffelsout
1 teelepel olie
2 medium eiers

Verkrummel koekies en meng met meel, strooi knoffelsout spaarsamig oor na smaak. Klits eier en voeg mint en aromat by.
Sit hoender plat met vel na bo in tussen twee lagies deurskynende plastiek en slaan liggies plat met vleis hammer tot so 5mm dikte.
Lê hoender neer op plat oppervlak en lê spekvleis en kaas bo op neer. Vou toe en doop in eier mengsel dan in meelmengsel.
Pak met naat na onder styf teen mekaar in ‘n gesmeerde oondbak. Wanneer alles klaar gepak is, drip olie bo-oor en bak dan in oond op 160 ºC vir 35 tot 40 minute of tot bruin.

Resep en foto: Bianca Liebenberg




ARMEENSE SKAAPVLEIS

2015-08-24-armeenseskaapvleisietested
ARMEENSE SKAAPVLEIS
Die kleinste stukkie skaapboud vir my en manlief vandag. Die resep is ligweg geskoei op Rick Stein se resep vir Armeense skaapvleis. Kyk die vadoek wat onder die ou Hart dutch oven is … RSA … my ma het dit many moons ago by die hospitaal se stoor gekoop!

MENG SAAM
Genoeg sout en peper vir die Skaapvleis wat jy het
Blare van so twee takkies mint fyn gekap
‘n paar takkies tiemie (blare alleen)
¼ koppie olyfolie
1 teelepel sumac – ek het myne by Fruit and Veg gekoop
1 teelepel bruin suiker
½ – ¾ koppie volroom griekse yoghurt
‘n paar skraapsels neutmuskaatBedek die vleis met die mengsel, maak die bak toe en bak by 140 ºC vir so min of meer, ongeveer 4 ure. Voeg ‘n klein bietjie water by die pot/bak sou dit dalk begin aanbrand.
Laat weet slegs as dit lekker was smile emoticon
En … ‘n mens kook altyd beter met ‘n glasie wyn vir die wis en die onwis.

Resep en foto: Christelle Mitchell Van Emmerik




JASMINE SE ELLIS BROWN CREMORA TERT

2015-08-23-jasmineseellisbrowncremoraterttested
JASMINE SE ELLIS BROWN CREMORA TERT

550 g Ellis Brown/Cremora
1 ½ koppie yswater
1 blik kondensmelk
¾ koppie suurlemoen sap
1 pakkie Tennisbeskuit

Meng Ellis Brown /Cremora en yswater goed saam.
Meng dan in n ander bak kondensmelk en suurlemoensap saam.
Meng dan die 2 mengsels saam en gooi oor beskuit en hou bietjie beskuit oor om bo-op te strooi.

FLE BRON/FOTO: Jasmine Alberts




MUNIRS CUP CAKES

2015-08-23-munirscupcakes
MUNIRS CUP CAKES
2 cups flower
¾ cups sugar
½ cup soft margarine
½  teaspoon salt
1 cup milk
1 teapoon vanilla essence
2 eggs
2 teaspoon baking powderMix margarine and sugar till smooth, add eggs and mix.
Add all dry ingredients mixing while adding milk
Spoon into paper cups and bake 170ºC till ready, more or less 15-18 minutes.

Recipe and photo: Munir Husan




CRAZY DOUGH FOR EVERYTHING

crazy dough vetkoektested
CRAZY DOUGH FOR EVERYTHING

Serves: about 4 lb (1.8 kg) dough
1 cup (220 ml, 220 g) milk, lukewarm
2 teaspoons sugar
80 g fresh yeast (or 4 teaspoons active dry yeast or 4 tsp instant yeast)
6⅔ cup (1 kg) all-purpose flour
3 teaspoons baking powder
3 twaspoons salt
1½ cup (360 ml, 360 g) plain yogurt
2 whole eggs

In a small bowl, combine lukewarm milk with sugar and yeast. Let stand until yeast activates. It will become foamy and start expanding.
Put the yeast mixture together with all other ingredients in a bowl of your mixer or food processor. Mix well. You should get soft dough, similar to pizza dough. If the dough is too dry, add a little bit of milk or water. If it is too soft, add just a little bit of flour.
You can use Crazy Dough immediately. Shape it into whatever shape you like, wait a little bit (15-20 minutes in the warm kitchen) until it starts expanding, then pop in hot oven.
Notes
Put Crazy Dough in a plastic bag, squeeze the air out and close the bag. Just to be safe, you can put it all together in another bag because the dough will continue expanding and the first bag could burst.
Keep it in your fridge for up to 3 days. You can freeze it, too.

Vetkoek photo:  Thomas En Brigitte Marx‎




BOBOTIE HERDERSPASTEI

2015-08-20-babotieherderspasteitested

BOBOTIE HERDERSPASTEI
Ek kon nie besluit of ek lus was vir bobotie of herderspastei nie, so toe maak ek ‘n konkoksie van die twee en dit was heerlik!
(4 – 6 porsies)
1 kg beesmaalvleis
1 dik sny bruinbrood
250 ml melk
2 uie, gehalveer en in skywe gesny
30 ml sonneblomolie
15 ml matige kerriepoeier
10 ml borrie
15 ml fyn appelkooskonfyt
1 eier, geklits
30 ml witwynasyn
lourierblare
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Aartappel bolaag
5 groot aartappels, geskil en in skywe gesny
30 ml botter
100 ml warm melk
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Eier bolaag
3 eiers
375 ml melk
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Verhit jou oond tot 180 °C.
Kook aartappels vir bolaag tot sag en geur met sout.
Week die bruinbrood tot sag in die melk.
Maak die brood fyn met ’n vurk.
Verhit die olie in ’n pan en braai uie tot sag en effens bruin.
Voeg die kerriepoeier, borrie en appelkooskonfyt by en braai liggies vir sowat 2 minute.
Haal die pan van die hitte af.
Meng die maalvleis en brood in ’n mengbak.
Voeg die uiemengsel en die res van die bestanddele behalwe die lourierblare by.
Meng goed en geur met sout en varsgemaalde swartpeper.
Plaas die mengsel in ’n oondbak van sowat 30 x 25 cm en druk die lourierblare bo-op.
Sit in die warm oond en bak vir 15 minute.
Klits intussen die eiers en melk saam en geur met sout en swartpeper.
Haal die bobotie uit die oond en pak die aartappels in lagies bo-op.
Gooi die eiermengsel oor.
Plaas terug en bak verder vir nog 25 minute.

BRON/FOTO: Renate se kombuis




RUSSIAN MENGELMOES

 

2015-08-20-russianmengelmoestested

RUSSIAN MENGELMOES

Ek het Gister verby n Restaurant geloop en iets op gemerk wat op die tafels was. Baie lekker gelyk. Ek het dit nou vanaand probeer.

BESTANDELE/METODE
Twee bakke. Verskillende geure.
Aartappels gekook to 50% gaar
Toe sny ek die aartappels in skywe en pak dit in die bak.
Ek het nog Bees Russians gehad en sny die toe en pak bo op die aartappels.
Weer n laag aartappels. Die een bak het ek sommer aartappels oor ge-rasper.
Ek het sommer cook in sauce gebruik. Een n Kerrie en die ander n Beef sous.
Alles toe gemaak met foil en in die oond gebak op 180 grade vir 40 minute.
Daarna Kaas oor ge-rasper die een bak kaas met gebreekte peper korrels
Toe weer in die oond vir 5 minute tot die kaas lekker gesmelt het en begin kook.
Dit het so iets gelyk.

BRON/FOTO: Koos van der Merwe




OU VROU ONDER DIE KOMBERS

 

2015-08-20-ouvrouonderdiekomberstested

OU VROU ONDER DIE KOMBERS

BESTANDELE
4 koppies koekmeel
Knippie sout
1Pakkie kitssuurdeeg
Knie met bietjie lou water tot dit n lekker sagte deeg is.
Laat staan in die son met n lap oor vir n half uur.
1 Pak wors /russians/ viennas

METODE
Rol deeg uit en sny in repe.
Draai die deeg om elke stukkie wors
Smeer olie bo op die wors en deeg en gooi sesame saad en lemon pepper sout op.
Bak vir +- 20 min en grill bietjie om kleur te gee.
Dip dit in enige sous of eet net so.
Wenk: Jy kan kaas ook bo oor rasper as jy wil

BRON/FOTO: Petrè Van Zyl




SHEILA SE LEKKER PASTEI

 

2015-08-20-sheilaselekkerpasteitested

SHEILA SE LEKKER PASTEI

BESTANDELE/METODE
Braai eers jou beesvleis. Gooi dan uie by om saam te braai. Gooi sout. Peper bbq knoffel en naeltjies by.
Gooi kookwater met beef stock by. Laat die vleis baie lank kook tot dit van die bene af val ontrent so 4 ure of 2 ure in stoompot.
Haal al die bene uit. Skil 3/4 artapels en sny in klein blokkies. Gooi by die vleis in en kook tot dit baie sag.
Vat nou 2 vurke en trek die vleis uit mekaar dat dit repies is. Laat kook sodat daar nie baie sous oor is nie.
Meng so 1/2 eetlepel van Ina Paarman se Brown onion gravy and soup poeier met bietjie water en roer in vleis in tot dit dik is. Skep in oond bak.
Los om af te koel. Rol gekoopte puff pastry uit en sit oor die vleis en smeer met eier geel. Bak dan in oond van 190grade vir 30 min

BRON/FOTO: Sheila Marsburg Troskie