CHICKEN AND WAFFLES

 

Chicken and Wafflestested

CHICKEN AND WAFFLES

Het vanaand ietsie uit die Amerikaanse Deep South probeer. Chicken and Waffles.
Ek het ‘n baie stywe wafel deeg gemaak. Het uie, knoffel, spring onion en en klein stukkies hoender saam gebraai en by deeg gevoeg. Het stukkies hoenderfilet in karringmelk laat lê en toe in gegeurde meel gedoop en gediepbraai. Het die wafels lekker crispy gemaak en toe stroop oorgegooi. ‘n Paar stukkies hoender op elke een geplaas. Ek het witsous gemaak met baie knoffel, swart peper en kaas, en oor hoender geskep. Ek weet die soet en sout klink snaaks maar dit werk rerig goed saam. My vrou is op haar 2de porsie!

Foto: FeF Francois Gericke‎




GAMMON

 

Gammontested

My Gammon het ek glaze gemaak met:
50 gram botter
75 gram bruin suiker
en 1 eetlepel mosterd
Meng alles saam. Smeer oor Gammon. Steek in oond vir 30 tot 40 min teen 200°C!! Wenner!!!
BRON – Jimmy Smit‎




IDEES VIR CHINESE BRAAI


IDEES VIR CHINESE BRAAI

Wilma Du Plessis – Hi mensies ek wil ou jaar n chinese braai hou wat kan ek alles in sit dankie

Petronella Kleintjie Botha Pieterse – Pork-Filled Wontons; Sticky Braised Spare Ribs; Tempura; Citrus Monkfish Kebabs; Hot-&-Sour Squid; Garlic & Lemon Squid; Salmon Fish Cakes; Wild Garlic Mushrooms; Honey Pork; Risi e Bisi Orice and peas); Lemon Chicken; Turkney Escalopes; Duck; Prawns; Lobster; Fish Kebabs; Sardines filled with Redcurrants; Hot Salsa-Sole; Vegetables marinated in Olive Oil & Lemon

Liesel Joubert Russell – Die geheim van Chinese braai is gebruik vars groente! Green, Yellow, Red Pepper opsny in repe. Uie op gesny, dan kry jy die pakke te koop mey kool wortels ens in (nie gevries nie). Mushrooms, pynappel. Ek hou van pasta saam my stirfry, net voor jy dit van pan af haal, gooi jou pasta by in pan en weer bietjie olie. Braai verder.

Lizette Erasmus – Hoender, bees en varkvleis in dun repe. Mushrooms, uie, peppers, kool, wortels, pynappel, groenbone als eweredig en dun opgekerf. Boontjiespruite, gaar rys en sojasous. Braai alles in bietjie olie op n warm plaat tot gaar. Voeg rys en sous by en geniet.




PANNEKOEK ONTBYT

Pannekoek ontbyttested

PANNEKOEK ONTBYT
Pannekoek ontbyt in lae gepak met verskillende vulsels
Die vulsels is sommer uit die yskas geneem. Kaas baie kaas, tamatie pasta sous, maalvleis en sampioene. Pak die pannekoeke in lae met die vulsels tussen die lae en bak dan in die oond totdat Kaas gesmelt het en alles deur warm is. (160 grade C)
Sny dan in skywe en bedien
Die was lekker gewees
BRON – Ertjies De Witt
Foto: Adam Cloete
Ek het hom gepak met savoury maalvleis van die vorige aand, twee soorte koue vleise in blokkies gesny en gebaai, tamaties en gebraaide uie en sampioene. Tussen die lae het ek dit verder opgekikker met blatjang, soet rissiesous en Dijon mosterd.




TUISGEMAAKTE HAMBURGERS

 

RESEP VIR SELFGEMAAKTE PATTIEStested

 

TUISGEMAAKTE HAMBURGERS

My guacomole burger met blue cheese sauce. Alles is self gemaak tot die patty
I always make my own patties. I use steak mince mixed with meat spice. Then i shape them into patties. Grill them on my gas braai with basting sauce (Jimmy’s) My guacomole is chopped avo about 3, 1 small onion chillie (if you like it hot hot hot) dash of tabasco sauce, lemon juice enough to your descression and salt in food processor till pulp. One slice of cheese and bacon piece over burger served with guacomole and blue cheese sauce (salad dressing i use from Ina Paarmans)
BRON – Ingrid Mouton




SNOEKTERT

Snoekterttested

SNOEKTERT
Genoeg vir 6-8 mense
30 ml (2 eetlepels) botter
60 ml (¼ koppie) koekmeel
500 ml (2 koppies) melk
sout en peper na smaak
4 eiers, geklits
10 ml (2 teelepel) worcestersous
knippie rooipeper
1 ui, gekap
500 ml (2 koppies) gerookte snoek, gevlok
2 ml (½ teelepel) mosterdpoeier
10 ml (2 teelepels) gekapte pietersielie
250 ml (1 koppie) gerasperde cheddarkaas
1 ml (¼ teelepel) neutmuskaat

Voorverhit die oond tot 180 °C.Smeer ’n oondbak met botter.
Maak ’n witsous van die botter, meel en melk. Geur met sout en peper. Voeg die eiers by en klits goed.
Meng die res van die bestanddele by die witsousmengsel. Giet die mengsel in die voorbereide oondbak en bak 40-45 minute of tot stewig. Sny in skywe en sit voor saam met slaai

FOTO – Stephanie Kirchner
Stephanie Kirchner – Ek sal net volgende keer kaas bo-oor ook strooi.




STUFFED GREEN PEPPERS

tested

One of my favorite’s stuffed green peppers
I take French stir fry veggies fry them add salt and pepper and ina paarmans garlic and herb spice then when cooked I add sweet butternut I bought from Spar mix it into veggies, then cut green pepper in half scoop out seeds place in microwave safe bak fill with mixture, put a little water at bottom of bak cover with lid and microwave for about 6min take out sprinkle with feta and microwave another minute
BRON – Karin Lubbe




WAFELS IN DIE SNACKWICH

 

Waffels in die snackwichtested
WAFELS IN DIE SNACKWICH
Ek was nuuskierig gewees. Toe het ek bietjie ge-eksperimenteer.
2 eiers
½ teelepel sout
1¾ koppie melk
4 eetlepels gesmelte botter
2 eetlepels suiker
2 koppies meel
2 teelepels bakpoeier
Sif al die droë bestanddele saam. Klits eiergele en voeg by melk en meng. Voeg die melkmengsel by droë bestanddele en meng goed. Voeg gesmelte botter by en meng goed.
Klits eierwitte styf en vou liggies by die mengsel in. Nou kan jy begin bak. Bedien saam met roomys en/of stroop.
Ek het 7 wafels uit gekry.

Bron: Cornelia Bosman Walkinshaw




TONG SOUS

 

tong sous

4 Eetlepels water
3 Eetlepels bruin asyn
1/3 koppie bruin suiker
3/4 koppie tamatie sous
1 eetlepel mosterd
1 Eetlepel worstersous
1 Eetlepel blatjang
Voeg alles in kastrol ver hit vir 5 minute. Sny gekookte tong in skywe en bedruip in sous. Verhit in bak in oond. Lekkkkeeer!!!
BRON – Jimmy Smit




AARBEI KAASKOEK – STRAWBERRY CHEESECAKE

Aarbei Kaaskoektested

AARBEI KAASKOEK – STRAWBERRY CHEESECAKE
Photo: Candice Van Der Ross
FOOD LOVERS RECIPES
3 tubs smooth cream cheese, at room temperature
(I used Lancewood brand for this one)
1 tin condensed milk
3 teaspoons gelatine
125 ml cream
juice of one big lemon
2 packets Tennis biscuits
120 g margarine/ butter, melted
fresh strawberries for garnish

Crush biscuits and combine with melted margarine before lining your loose bottomed cake tin. Refrigerate til needed.
Dissolve gelatine in lukewarm water (30 ml), be careful that it doesn’t set.
Next beat cream cheese untill soft, add condensed milk and continue beating for another 2 mins.
Juice the lemon, strain the juice and add. Mix well before stirring in the cream.
Lastly stir in the gelatine until completely mixed and smooth. Pour into your biscuit base and chill overnight.

The following day you can decorate with anything you might fancy; blueberries, pineapple jam, granadilla pulp, peach slices, etc.
I used strawberry halves around the cheesecake.
I reduced over medium heat:
± 1 cup of fresh strawberries
½ teaspoon vanilla essence
1 cup water
¾ cup sugar

Once slightly thickened, I blended it with my hand blender, cooled it down, then garnished the cheesecake just before serving. Enjoy everyone!