EGGPLANT DIP

tested
EGGPLANT DIP
3-4 large eggplants sliced and salted
1 clove of garlic crushed
2 tablespoons tahini
1 cup of yoghurt
Salt to taste

Shallow fry the eggplants until they turn brown on both sides.
Place in a strainer and allow to drain from oil for about 1hr

Place the eggplant in a bowl and mash it all down. Add garlic and tahini and yoghurt and mix well. Serve as is it garnish with tomato and parsley. Serve with pita bread. You can also serve with carrot sticks and celery sticks
BRON – Di Bo
Theo Rebecca Geldenhuys – What is tahini?
Adam Cloete – Tahini is ‘n pasta / sous wat van sesami saad gemaak word




BOOMTAMATIE BLATJANG

boomtamatie

BOOMTAMATIE BLATJANG
Baie mense hou nie van boomtamaties nie tot hulle die blatjang probeer. As jou boom ‘n oorvloed boomtamaties dra, waarom nie probeer om blatjang te maak nie? Jy mag dalk ‘n nuwe voorliefde ontdek waarvan jy nooit geweet het nie en die resepte is regtig maklik. (Dit kan dalk ook ‘n oulike geskenk uitmaak – tuisgemaak.)
30-50 boomtamaties
1 kg bruinsuiker
1 koppie asyn
4 knoffel huisies (opsioneel)
4 appels (Granny Smith)
3 uie
cayenne pepper
sout en peper na smaak

Skil en sny die uie, appels en tamaties in blokkies. Gooi in groot pot saam met al die ander bestanddele en plaas op stoofplaat. Roer gereeld terwyl dit kook op matige hitte tot dit die regte dikte bereik het.

Wenk:
Blatjang resepte kan maklik aangepas word. Proe dus of jou speserye reg is volgens jou spesifieke smaak. As jy hou van meer sout, kan jy bysit. As jy hou van bietjie gemmer in jou blatjang, kan jy dit ook byvoeg.

As jy growwe blatjang verkies, hou die vrugte in blokkies gesny, maar as jy fyn blatjang verkies, is dit raadsaam om die vrugte vooraf in ‘n voedselverwerker te plaas tot dit reg is volgens jou standaard.

FOTO en aanpassings:  Rina Kleinhans
Ek het vandag van die klein tamaties sommer blatjang gemaak, want ek het so baie. Ek het hierdie resep so bietjie aangepas, ek het vars gemmer bygesit en ek het so halwe koppie Mr Ball’s blatjang ingesit en op die einde het ek so eetlepel maizina met bietjie water aangemaak en bygesit en deur gekook. Pas maar suiker en sout, peper aan na smaak. Ek het met xylitol gekook, en alles fyn gemaak in die voedselverwerker voor ek gekook het, want die skilletjies is bietjie hard van die tamaties. Ek het ook so eetlepel balamiese asyn ingesit vir smaak.




LEE ANN SE GEROLDE EIERBROOD VERRASSING

Lee-Ann se gerolde eierbrood verrasingtested
LEE ANN SE GEROLDE EIERBROOD VERRASSING
Kyk desperaatheid bring partymaal die kreatiwiteit uit my uit! Die tyd van die maand en ek sterf vir ‘n soet dingetjie en daar nou nie geldjie vir tjoklits of roomys nie, so grou ek in my kas.
Kry eiers, ontdek ‘n Salted Caramel Toffee spread wat ek geskenk gekry het en dink aan blink plan.
Ek vat snytjies brood, sny korse af rol hom plat en smeer lekker met spread en rol op soos ‘n sigaar, doop toe in geklitsde eiers en braai in pannetjie soos met French toast, direk uit pan gooi ek toe in kaneel suiker.
Kook bietjie stroop in mikrogolf sodat meer loperig is.
En daar sit ek en doop my skepping in stroop en eet als op!
Moet se ek voel nou baie beter!
Daai roomys karretjie het my kop heeltemal deurmekaar gehad vandag. Hierdie doop ek nou ‘ Lee-Ann se gerolde eierbrood verrasing’ Hehehehe

BRON – Lee-Ann Nieuwenhuis‎




PARAVE ICE CREAM


PARAVE ICE CREAM

6 eggs separated
Half a cup caster sugar
1x250ml bottle Orley Whip
10ml vanilla essence

Whisk yolks and caster sugar until very pale and thick. This is very important.
Add the vanilla.
Whisk the orley whip until very thick
Whisk the egg whites until stiff.
Add the yolk mixture to the stiffly beaten orley whip.
Fold in the egg whites.
Now, this can be left as is or extra flavours can be added. Eg: nuts, fresh fruit pulp like strawberries or granadilla, cocoa in a little water, marshmallows….
Pour into a dish and freeze.
Enjoy!
BRON – Rina Groer




PIESANGSLAAI MET VRUGTEKELKIE

tested

PIESANGSLAAI MET VRUGTEKELKIE
Neem 1 blikkie vrugtekelkie ingemaakte vrugte, dreineer, Skep in mooi glasbak, Voeg by:
6 ryp, gesnyde piesangs
1 blikkie granadilla moes
Nou kan jy enige van die vlg twee byvoeg:
1 klein houertjie granadilla yogurt
of
2 eetlepels mayonnaise gemeng met 2 eetlepels kondensmelk
Resep geplaas deur Linda Venter




PILCHARD FISHCAKES


PILCHARD FISHCAKES
Try this posh take on the humble fishcake! Perfect to serve hot or cold!
Makes 6 fishcakes
1 tin (425 g) pilchards in tomato sauce, deboned and flaked
½ onion, grated
1 sachet KNORR Garlic and Herb Potato Bake
15 ml lemon juice
30 ml freshly chopped coriander
400 g potatoes, peeled and cubed
flour for dusting
sunflower oil for frying

Boil potatoes in salted water until tender then drain and mash.
In a bowl combine the flaked pilchards (no sauce), mashed potatoes, grated onion and contents of the sachet of KNORR Garlic and Herb Potato Bake, lemon juice and chopped coriander.
Shape into patties, then dust with flour.
Heat oil in a pan and fry the fishcakes on both sides until golden brown, then remove and drain on paper towel.
Serve with a fresh green salad and a dollop of mayonnaise.
Photo:  Elize de Kock




PYNAPPELTERT MET VLAPOEIER-VULSEL

tested
PYNAPPELTERT MET VLAPOEIER-VULSEL
1-2 eetlepels vlapoeier
3 eetlepels water
2 koppies gerasperde pynappel
1 eetlepel gerasperde suurlemoen skil
1 eetlepel suiker
1 eetlepel botter
Room vir versiering

Meng die vlapoeier met die water
Verhit die pynappel en skil. Voeg suiker by
Voeg die vlapoeier by en laat die mengsel kook
Roer die botter by
Laat af koel en skep in kors en versier met room

BRON – Isabella Venter




TUNA ROOMBROODJIES

Tuna room broodjiestested
TUNA ROOMBROODJIES
Ons aandete vannaand broodjie gemaak met tuna, fyn gesnyde tamatie en gherkins gemeng met mayo em sweet chillie sous.
Broodjies in oondbak gesit kaas oor gerasper.
250ml melk en 250ml room en 3 eiers goed geklits en bo oor gegooi en gebak totdat kaas verbruin het en room mengsel verdik het.
Dit maak 6 broodjies.

BRON – Ronel Muller Thoma‎




BESONDERSE BRUINPOEDING

BESONDERSE BRUINPOEDING
BESONDERSE BRUINPOEDING

BESTANDDELE
250 ml meel
250 ml suiker ( 200 g )
15 ml margarien
15 ml appelkooskonfyt
1 eier
5 ml koeksoda
250 ml melk
5 ml asyn
1 ml sout

METODE
Meng meel, sout en suiker. Vryf botter en appelkooskonfyt in. Meng koeksoda, melk en asyn. Voeg die eiers by en meng met meelmengsel. Bak 40 min @ 180 C. Gooi die volgende stroop oor, as dit uit die oond kom.

STROOP
1 blik Idealmelk
125 ml suiker
60 ml kookwater
2 ml geursel
125 g botter

Kook alles saam.
BRON – Afrikaans Resepte




Beetblatjang

Beetblatjangtested
Baie maklik en vinnig
1.5liter gaar beet gerasper of blokkies
2 groot uie opgetjop
500ml bruin asyn
300g wit suiker
15ml kerrie
5ml sout
50ml maizena

Laat suiker oplos in asyn tot lekker kook
Voeg beet en uie kerrie en sout by en kook 10min
Maak maizena aan met bietjie water en laat deurkook
Bottel warm
BRON – uit die boek Lekker vir later
FOTO – Elba Groenewald