MAGDA SE POFFERTJIES

 

POFFERTJIEStested

MAGDA SE POFFERTJIES
Die resep vir poffertjies

250 ml kookwater
125 g stork bake (ek het sommer P’n P se bake gebruik) ,
Smelt smeer in kookwater op stoof ,
Sif 250 ml (140 g) koekmeel en 1/2 tl sout saam .
Voeg meel by botter en water en roer tot n bal vorm , haal van stoof af en laat goed afkoel ,
Klop nou 4 ekstra groot eiers 1 vir 1 by en klop met n elektrise klitser goed na elke byvoeging ,
Skep lepels vol op gesmeerde bakplaat en bak vir 25 min op 180° ,
Haal uit oond en druk n gaaitjie in vir stoom om te ontsnap , geniet

BRON – Magda Van Der Merwe




MAKLIKE MAROKKAANSE HOENDER


MAKLIKE MAROKKAANSE HOENDER
500 g hoenderfillete
olyfolie
2 uie, gekap
1 knoffelhuisie, fyngemaak (opsioneel)
1 teelepel fyn kaneel
1 teelepel fyn komyn
1 teelepel fyn paprika
1 teelepel gemaalde koljander
1 koppie (250 ml) groenteaftreksel (jy kan hoenderaftreksel ook gebruik)
1 blikkie ingelegde tamaties (of sommer tamatie- en uiemengsel)
1 blikkie kekerertjies (chickpeas of garbonzo beans), gedreineer
¼ koppie gekapte mintblare
2 koppies kits-koeskoes
gewone jogurt om te bedien

Meng die speserye, smeer dit aan die hoender en laat dit vir omtrent 1 uur staan, of oornag indien jy van sterk geure hou. As alternatief kan jy klaar gekoopte Marokkaanse “rub” gebruik.
Verhit die olie in ‘n pan en braai die uie tot glaserig en deurskynend en voeg die knoffel by.
Sny die hoender in blokkies en voeg by die uie. Braai tot bruin.
Giet die aftreksel ook by en laat dit wegkook. Roer gereeld.
Voeg laaste die kekerertjies en geblikte tamaties by. Roer goed deur en laat alles deurkook tot die sous lekker dik is. Proe en geur met sout en growwe peper soos nodig.
Maak die koeskoes aan volgens die instruksies op die boksie.
Bedien die hoender bo-op koeskoes met gewone jogurt en vars gekapte mintblare.
Foto: Elsabie Templeton




CARAMEL SPRINGMIELIES-POPCORN

CARAMEL SPRINGMIELIES-POPCORNtested
CARAMEL SPRINGMIELIES-POPCORN
Lip-lek-lekker! Proe soos tuisgemaak!
Resep vir die caramel:
100g botter
125ml bruinsuiker
60ml gouestroop
knippie sout
1ml koeksoda
1ml caramel essence OF 2.5ml vanilla essence.

Sit botter, suiker, stroop en sout in ‘n bak en mikrogolf dit vir ‘n minuut, roer en sit terug vir 2 minute, haal uit en voeg koeksoda en essence by. Mikrogolf vir 1 1/2 – 2 minute, haal uit, roer en sit terug vir nog ‘n minuut. Roer goed. Voeg klaar geskiete springmielies by caramel en meng tot als bedek is. Dit’s so lekker, het nie tyd gehad om effe te laat staan nie! – ek het resep op foto halveer om eers die resep te toets. Kan omtrent 250ml pitte skiet vir die hoeveelheid caramel resep. Is lekker, amper soos ‘n sagte toffie! Geniet! Xx

BRON – Elzanne De Wet – LID




FRIKKADELLE MET N TWIST

louise se frikkiestestedjohan se frikkies met rys
FRIKKADELLE MET N TWIST
Heerlike reseppie vir my gesin was altyd ‘n wenner
Meng die volgende saam:
1 koppie rou rys
500 g maalveis
1 groot gekapte ui
2 teelepels kerriepoeier
2 eetlepels blatjang
1/2 teelepels borrie
1-2 eiers gelang van die grootte van die eiers
sout en peper na smaak

Meng alles deeglik sommer met ‘n houtlepel. Maak nou in ‘n groot kastrol die volgende sous:-
2 koppies tamatiesous
3 koppies water
2 eetlepels Worcestersous
Bring sous tot kookpunt en stel hitte laer. Maak nou groterige frikadella en kook met deksel op tot gaar en tot die sous lekker dik is. Bedien met lekker slaai en/of kapokaartappels.

BRON – Ria Smith – LID
FOTO:  Louise groenewald
Tanya Momberg – Ek sit net ‘n blokkie mozarella kaas binne en dit is klaar iets anders. Enige kaas werk maar mozarella loop nie rerig uit as daar dalk ‘n gaatjie in die balletjie is soos Gouda of Cheddar nie. En natuurlik trek hulle sulke lekker lang drade as mens daaraan byt. Lol

2de foto:  Johan Coetzee




FATIMA SE BOBOTIE

FATIMA SE BOBOTIEtested
FATIMA SE BOBOTIE
1 kg of steak mince
2 onions, finely chopped
5 garlic cloves, peeled and finely chopped
2 tablespoons of oil
salt to taste
4 – 5 tablespoons of Mrs Balls chutney
a few bay leaves
1 ½ teaspoons of turmeric
2 – 3 tablespoons of roasted masala
A few curry leaves
2 slices of white bread, soaked in milk
Custard:
¾ cup of milk
3 eggs

Heat your oil in a pot, add onions and curry leaves and cook until golden brown.
Next add your mince and garlic and cook for about 10 minutes on medium heat.
Next add the rest of the ingredients and cook for 25 – 30 minutes, stirring and adding a little water when needed.
Add the bread and make sure to squeeze out any access milk. Mix through the mince mixture.
Next whisk with a fork your eggs and milk.
In a square tin or pyrex bowl, add your mince mixture.
Then pour over the custard and place bay leaves on top.
Bake on 190°C for 30 – 35 minutes.
Serve with veggies and rice.
Delicious.
Recipe and photo- FATIMA..LID




SAMANTHA SE HEERLIKE AARTAPPELKOEKIE

SAMANTHA SE HEERLIKE AARTAPPEL KOEKIEtested
SAMANTHA SE HEERLIKE AARTAPPELKOEKIE
Vanaand se aandete was baie lekker! Oond gebraaide vark tjops, gemengde groente en sommer my eie aartappel koekie
Resep vir die aartappel koekie:
4 aartappels gekook ek gemash met sout en peper
Halwe ui fyn gesny
Pepperdews so veel soos jy wil, ek sal tot brand rissies daar insit.
1 koppie kaas
Koppie meel
1 eier
Toe diep braai ek dit tot lekker goud bruin. Sprinkel dan bietjie sout oor en geniet!!
Sal lekker wees saam enige dis.
BRON – LID – Samantha Minne
Vanaand se aandete was baie lekker! Oond gebraaide vark tjops, gemengde groente en sommer my eie aartappel koekie
Resep vir die aartappel koekie:
4 aartappels gekook ek gemash met sout en peper
Halwe ui fyn gesny
Pepperdews so veel soos jy wil, ek sal tot brand rissies daar insit.
1 koppie kaas
Koppie meel
1 eier
Toe diep braai ek dit tot lekker goud bruin. Sprinkel dan bietjie sout oor en geniet!!
Sal lekker wees saam enige dis.
BRON – LID – Samantha Minne




CLAUDIA SE FANCY HOENDERPASTEI

Claudia se fancy hoender pasteitested

CLAUDIA SE FANCY HOENDERPASTEI
500 g hoender filette, in klein stukkies gesny
250 g spek stukkies
1 fyn gekapte rooi ui
4 tone knoffel, fyn gekap
600 g baba spinasie, fyn gesny
2 wiele bokmelk feta of gewone feta kaas
300 g fyn geraspte Edam kaas
1 pot creme fraiche-cultured cream
250 g sampioene, in skyfies gesny
1 rol Today’s pastry
sout en peper

In ‘n groot kastrol braai die ui en die knoffel. Voeg die spekstukkies by en braai tot lekker bruin.
Voeg die hoender by en braai verder. Sit by die sampioene.
Braai vir ‘n verdere 5 minute. Voeg laaste die spinasie by en braai tot meeste vloeistof uit is.
Sit die potjie creme fraiche by, skakel die stoof af en roer alles goed deur.
Sit sout en peper by na smaak. Laat die mengsel afkoel.
Rol die deeg uit en sny in die helfte deur, gebruik 1 helfte en bedek die onderkant en sykante van ‘n ingesmeerde oondbak.
Skep die helfte van die afgekoelde mengsel in.
Verkrummel 1 feta wiel bo-oor dit en strooi die helfte van die gerasperde kaas oor.
Skep die res van die vleismengsel bo-oor, krummel die ander feta wiel oor en strooi die res van die gerasperde kaas oor.
Laaste plaas die boonste laag deeg oor en maak goed toe langs die kante.
Smeer met eier en bak op 180 ºC vir 30 tot 40 minute in die oond to goudbruin.
Bon Apetit!
Resep en foto: Claudia Bellink Coetzee




AUGURKEN ZOET OF ZUUR

 

AUGURKEN ZOET OF ZUURtested

AUGURKEN ZOET OF ZUUR
Leg de augurken 24 uur in 1 liter water met 75 gram zout. Was de augurken af en doe ze in een pot, giet hier een mengsel van 1 liter water en 1 liter azijn en 200 gram suiker op. Je kan er kruiden naar eigen smaak bij doen
Na 4 tot 6 weken zijn ze eetbaar
BRON – Annet Geelhoed




SUIKERMIELIE MUFFINS

SUIKERMIELIE MUFFINStestedsweetcorn muffins

SUIKERMIELIE MUFFINS
1 blik kondensmelk
1 blik sweet corn
1 eier
bruismeel, tot styf genoeg is
grasuie, na smaak

Voeg bruismeel by tot die beslag reg is na jou smaak en meng alles saam tot ‘n lekker deeg.
Jy hoef dit nie in cupcake pannetjies te maak nie, klein broodpan werk ook.
Bak op 180°C tot gaar… dit moet soos cupcake deeg lyk.

BRON – Marelize Van Wyk




DECONSTRUC CHICKEN MUSHROOM AND VEGGIE PIE

 

Deconstructed chicken, mushroom and veggie pietested

DECONSTRUC CHICKEN MUSHROOM AND VEGGIE PIE
I roasted a fresh chicken (much more flavour that way), cut into cubes and added to already cooked cubes of potato, carrot & green beans, mixed a cup of fresh cream with half a packet of mushroom soup powder and added to veggies, lastly added a cup of chopped mushrooms and gently simmered until done. I cut and baked flaky pastry circles & leaves separately after egg washing them.
BRON – Elsabie Templeton