ZUCCHINI SLICES

2013-07-28-zuccinislice
ZUCCHINI SLICES
2 big grated zucchini
2 medium onions finely chopped
250 g bacon
1 c grated cheddar cheese
1 c selfraising flour
1 c grated carrot
5 eggs
1 c oil
Salt /pepper

Cook onion and bacon till soft. set aside to cool
Combine zucchini, carrot, onion,bacon, cheese, flour and salt pepper.
Beat eggs and oil.
Mix with dry ingredients.
Bake at 180 grade C for 45 min

BRON- Brunhilda Venter




KOEJAWELTERT

2013-07-28-koejawelterttested
KOEJAWELTERT
1 konfytrol
1 groot blik koejawels
30 g vlapoeier
60 ml water
1 blik kondensmelk
1 houer gladde maaskaas
125 ml suurlemoensap
250 ml room
1 teelepel vanilla geursel
Kook koejawels met sous vir ongeveer 3 minute. Meng vlapoeier met water en voeg by koejawels, kook deur en laat heeltemal afkoel.
Sny konfytrol en plaas onder in langwerpige bak, smeer geklopte room op. Skep die koejawels oor die konfytrol. Meng kondensmelk, maaskaas en suurlemoensap tot goed gemeng en romerig. Smeer bo-oor. Plaas kersies bo-op (opsioneel.) Plaas in die yskas tot gestol.

Resep: Amelia Röder
Foto: Barbara Bullock
2de foto:  Marlize Williams




MARQUERITE SE VOLSONDE(TRINCHADO)

2013-07-28-marqueritesevolsondetrinchado
MARQUERITE SE VOLSONDE(TRINCHADO)
1,2 kg beeshaas (fillet), in repies gesny
vars knoffel
meel
sout en peper na smaak
knippie kerrie
olie
Sous:
50 ml sojasous
50 ml Worcestersous
50 ml Balsamiese asyn
1 koppie suurrroom
2 koppies room
vars brandrissies, na smaak

Meng die meel, sout, peper en kerrie. Rol die repies vleis daarin.
Verhit olie in pan. Braai bietjies-bietjies vleis met knoffel op ‘n slag in die pan.
As al die vleis klaar gebraai is, plaas alles weer terug in pan of kastrol en voeg die sous by.
Laat dit stadig prut, die meel behoort die sous ‘n bietjie dikker te maak.
Sorg dat daar ‘n langsous is, want jy bedien die dis in sopbakkies met Portugese broodrolletjies.
Foto: Martie Fourie Moolman




AMARULA MILKTART

2013-07-27-amarulamilktart
AMARULA MILKTART
1 packet Tennis koekies for the crust, mixed with 100 g melted butter and line a tartdish with it. Set aside till fulling is ready.
3 egg seperated
1 liter milk
25 g butter
150 g sugar
40 ml cake flour
40 ml cornflour (maizena)
Pinch salt
125 ml milk
100 ml Amarula (or 10 ml vanilla essence )

Bring to a boil the 1 liter milk and butter. In a seperate bowl mix sugar, flour, corn flour, salt, egg yolks and 125 ml milk to a thick paste. Add whilst sturring little by little paste to the boiling milk untill thick. Take off heat and let cool a little and then add vanilla essence. While it is cooling whisk the egg white till almost stiff and stir this into the warm milk mixture. Let it cool a bit before putting it in the crust. Then poor in crust and sprinkel cinnamon over it and let set in fridge for 3 hours.
Enjoy!!
Leave out the Amarula and you have a plain one.

SOURCE:  Nathalie Jessica Koekemoer – Groot




SKINNY CHUNKY MONKEY COOKIES

2013-07-27-skinnychunkymonkeycookies
SKINNY CHUNKY MONKEY COOKIES
Makes 30
3 ripe bananas
2 cups oats
¼ cup peanut butter
¼ cup cocoa powder
1/3 cup unsweetened apple sauce
1 teaspoon vanilla

Preheat oven to 350F. Mash bananas then add the rest of the ingredients and stir and let sit for 20 min. Then drop by teaspoonful onto ungreased cookie sheet. Bake 10-12 min.

BRON-  Annet Geelhoed




CUSTARD AND APPLE TEACAKE

2013-07-27-applecustardteacake
CUSTARD AND APPLE TEACAKE
150 g butter, softened
¾ cup caster sugar
1 teaspoon vanilla extract
2 eggs, at room temperature
2 ½ cups self-raising flour, sifted
1 ½ cups milk
400 g can pie apple (see note)
300 ml thick vanilla custard
1/3 cup desiccated coconut

Preheat oven to 160°C. Grease an 8cm deep, 22cm (base) square cake pan. Line with baking paper, allowing a 2cm overhang at 2 opposite ends

Using electric mixer, cream butter, sugar and vanilla until pale and creamy. Add eggs, 1 at a time, beating well after each addition. Transfer mixture to a larger bowl. Using a large metal spoon, fold flour and milk alternately into butter mixture until just combined.Spread half the batter into prepared pan. Arrange half the apple over top. Dollop half the custard over apple. Sprinkle with coconut. Gently spoon over remaining batter to cover filling. Top with remaining apple and custard. Swirl custard into batter using a skewer. Bake for 1 hour 20 minutes to 1 hour 30 minutes or until a skewer inserted into centre comes out clean. Cool completely in pan. Lift from pan and serve.

Recipe posted by Linda Venter
Photo: Lara Maria Botha




RIA SE VINNIGE BRUISMEEL KOEKSISTERS

2013-07-26-warmstroopkoeksisterstested

RIA SE VINNIGE BRUISMEEL KOEKSISTERS
Resep – MUSHAVI – Deon Huysamen
Foto- Brunhilda Venter
3,5 dosyn koeksisters van normale grootte
Deeg:
500 g bruismeel (self raising)
2 ml sout
1 ekstra groot eier
250 ml water
10 ml gesmelte botter
genoeg kookolie vir diep braai

Stroop:
800 g suiker
500 ml water
15 ml goue stroop
12,5 ml gliserien
5 ml kremetart
knyppie sout
2 tot 3 stukke pypkaneel

Sif bruismeel en sout saam, klits eier en water en voeg gesmelte botter by, meng meelmengsel met vloeistof tot sagte deeg, smeer hande liggies met kookolie, en knie deeg goed, of gebruik ’n menger, bedek deeg met klam doek, laat 10 min staan.
Kook intussen stroop:
Plaas al die stroop bestanddele in groot kastrol, verhit tot kookpunt, roer 2 keer, laat 7 – 10 min kook. Haal af en laat effens afkoel.
Rol deeg uit, sny in repe, vleg of draai. Braai hulle in kookolie tot bruin, skep uit en dompel in die warm stroop, haal uit en plaas op draadrak. Verkoel in yskas en dien op. Bewaar wat oorbly in ’n toe houer in vrieskas of oop houer in yskas.




MANGO ROOMYS

tested
MANGO ROOMYS
( Maak dit aand voor die tyd)
250 ml gewone jogurt
200 ml mangosapkonsentraat
1 blikkie kondensmelk
1½ houertjie vars room, styf geklop
vars mangoskywe vir garnering
plastiekbak met deksel vir vries (ou roomysbak werk lekker)

Plaas die kondensmelk in ‘n mengbak
Voeg die sapkonsentraat en jogurt by en meng baie goed deur
Vou die geklopte room in
Giet die mengsel in die diep plastiekbak, maak toe met die deksel
Vries oornag
Skep bolletjies roomys uit in lang glas en garneer met vars mangoskywe!!!

Resep: Joey Badenhorst Lotter

 




MAASKAAS ROOMYS


MAASKAAS ROOMYS

Genoeg vir 4 mense
1 houer (250 g) gladde laevet-maaskaas
125 ml (½ koppie) melk
2 ekstra-groot eiers, geskei
50 ml strooisuiker
10 ml (2 teelepels) vanilla geursel
Klits die maaskaas en melk saam tot glad. Klits die eiergele by.
Klits die suiker en vanieljegeursel by. Klits die eierwitte styf en vou in by die mengsel. Giet in gepaste houer en plaas in vrieskas.
Roer elke halfuur tot bevries om groot yskristalle te voorkom.

BRON- Marè Nieuwoudt




ROOMYS MET VARS ROOM

ROOMYS MET VARS ROOM

1 x 397 g blik kondensmelk
125 ml water
5 ml vanilla
250 ml vars room

Meng die kondensmelk, water en vanilla in ‘n 2 liter houer. Verkoel 1 uur lank.
Klits die room styf en vou by die verkoelde mengsel in.
Plaas in die koudste deel van die vrieskas.
Verwyder die roomysmengsel uit die vrieskas wanneer ‘n rand van 25 mm bevrore is.
Klop die mengsel om die bevrore deeltjies deur die mengsel te versprei.
Plaas vir minstens 4 uur in die vrieskas tot bevrore.
Resep geplaas deur Linda Venter