JAMIE’S TANDOORI CHICKEN


JAMIE’S TANDOORI CHICKEN

Ingredients
4 cloves of garlic
1-2 fresh red chillies
7 cm piece of ginger
½ a lemon
200 g low-fat natural yoghurt
1 teaspoon ground cinnamon
1 heaped teaspoon ground cumin
1 teaspoon ground coriander
1 heaped teaspoon paprika
12 higher-welfare chicken thighs and drumsticks , (1.5kg)
groundnut oil
900 g broccoli
1 tablespoon garam masala
½ a bunch of fresh coriander

Method
Peel the garlic and deseed the chillies, then roughly chop and place in a pestle and mortar. Bash to a rough paste with a good pinch of sea salt, then transfer to a large bowl.
Peel, finely grate and add the ginger along with the lemon juice, yoghurt, ½ teaspoon of black pepper, the cinnamon, cumin, coriander and paprika. Mix well to combine.
Add the chicken and stir to coat, then cover with clingfilm and place in the fridge to marinate for around 12 hours.
Once you’re ready to cook, remove the chicken from the fridge and allow to come up to room temperature.
Preheat the oven to 200ºC/400ºF/gas 6.
Divide the chicken between 2 large pieces of tin foil, drizzle with oil, then wrap up and place each parcel onto a large roasting tray and bake for 30 minutes.
When the time’s up, remove the foil and place the chicken directly on the trays. then return to the oven for a further 30 minutes, or until golden and cooked through.
Meanwhile, cut the broccoli into small equal-sized florets and spread out on a large roasting tray in a single layer.
Sprinkle over the garam masala, season well and drizzle with oil. Place in the oven alongside the chicken, for 20 minutes, or until tender and lightly charred, shaking the tray occasionally.
Pick over the coriander leaves before serving. Delicious with steamed rice and raita. PHOTO: Charleen Nieuwenhuizen




RAAD VIR BLINDBAK


RAAD VIR BLINDBAK

As jy wel ‘n deeg wil blindbak, maak seker jou deeg hang oor die kante en sny eers met ‘n skerp mes af nadat jy die gebak het en voordat jy die vulsel insit om weer te bak (as jy dit weer moet bak). Dit lyk baie netjieser.

Raad en foto: Elsabie Templeton




JAMES SE GEROOKTE HOENDER SONDER ROKER EN BALSAMIESE KAVIAAR

JAMES SE GEROOKTE HOENDER SONDER ROKER EN BALSAMIESE KAVIAAR

Gerookte hoender.
Ek het hoender gekoop by Checkers (die wat Freddy Hirsch se BBQ spice op het) jy kan jou hoender self ook spice maar dit moet droeë spice wees nie marinade of enige nattigheid nie.
Vat ‘n groot pan en line dit met Foelie – die blink kant na bo.
Gooi dan jou klein fyn houtjies (woodchips) in ‘n hopie bo-op die foelie – dit moet net genoeg wees om die bodem van die pan te bedek. Sit jou stoof plaat aan op hoog en steek dan die hout brand. Ek het ‘n blowtorch gebruik. Jy hou die vlam op die hout totdat dit lekker rook. versprei die hout regoor die pan. Sit dan jou hoender op ‘n draadrak wat in die pan pas plaas foelie booor die hele pan en sit dan die deksel op. Die deksel moet goed seël. Verlaag die hitte tot so tussen medium en hoog en rook dan vir so 20 minute. Verlaag dan die hitte tot so laag to medium en rook vir ‘n verdere 10 minute. Indien die hoender nie deur gaar is nie kan jy dit in die oond bak tot gaar of in ‘n pan braai met bietjie botter vir ‘n crispy skin.
Vir die Balsamic Caviar.
Jy benodig 2 lang glase – 2 derdes gevul met olie. Laat staan in die yskas tot goed koud.
Intussen gooi jy 250ml balsamiese asyn (of enige ander vloeistof van jou keuse) in n pot en gooi dan 5ml Agar Agar by. Plaas pot op hoë hitte en bring tot kookpunt terwyl gedurig geroer word. verlaag dan die hitte en prut die mengsel vir 2 minute totdat al die korreltjies opgelos het.
Kry dan 1 glas olie uit en hou naby.
Gebruik ‘n spuitnaald om die vloeistof op te trek en drup dan een druppel op ‘n slag in 1 van die glase olie.
Sodra die caviar die bodem van die glas bedek gooi jy die olie deur ‘n sif en spoel die caviar in koue water liggies af. gooi nou weer die olie in die glas en sit weer in yskas terwyl jy die 2e glas gebruik.
Die afgespoelde caviar kan jy in n skoon glas bottel bere.
Maak altyd seker dat jy net die glas se bodem bedek. As daar te veel caviar in is is dit te swaar en dan breek dit of dit sit aan mekaar vas.

Resep en foto: James Gillespie




ZORANA MACARONI EN KAAS

ZORANA MACARONI EN KAAS

Ek is mal oor pasta so hierdie resep van my wissel ek af met of spekvleis, maalvleis, gerookte worsies, enige ham keuse is joune.

Halwe pak skulpie pasta gekook
1 groot ui gekap
1 pakkie sampioene gesny en gebraai saam die ui met knoffel na smaak
Braai jou ui,sampioene,knoffel en bietjie sout en korrelpepper saam jou keuse van vleiserigheid
Meng nou n pakkie ‘potato bake’ ook jou keuse met 250ml melk.
Meng alles saam jou pasta en gooi in oondbak
Klits 2 eiers met n koppie gerasperde kaas en gooi bo oor.
Strooi nou genoeg kaas bo oor en bak teen 180 grade tot mooi bruin.
Bedien saam enige slaai.

Bron: Zorana van der Berg
Foto; Zorana van der Berg




ELNA SE GESONDHEIDSBESKUIT


ELNA SE GESONDHEIDSBESKUIT
500 g botter of margarine
375 ml bruinsuiker
1 kg bruismeel
5 ml sout
750 ml All Bran-vlokkies (500 ml All Bran and 250 ml Natures Choice gemende sade)
100 ml semels
200 ml neute
125 ml rosyne
500 ml karringmelk
2 eiers
15 ml bakpoeier

Smelt botter en suiker. Sif droë bestandele saam en voeg Allbran-vlokkies (ek het net 500ml Allbran vlokkies gebruik en vervang met 250ml Nature’s Choice Miracles Plus sade), semels, neute en rosyne by. Klits eiers en voeg alles bymekaar en druk plat in gesmeerde oondpan. Bak by 180° vir 45 min tot gaar. Sny in staffies en drooguit.
Foto: Elna Erasmus




PEPPERMENT EN MARIE BESKUITJIE BLOKKIES


PEPPERMENT EN MARIE BESKUITJIE BLOKKIES (MUNCHIES)
250 g botter
500 g versiersuiker, gesif
90 ml kakaopoeier, gesif
1 ekstragroot eier
1 pak Mariebeskuitjies
1 stafie (90 g) Peppermint Crisp

Voer ’n 25 x 40 cm–bakplaat met kleefvrye bakpapier uit.
Smelt die botter in ’n middelslag-kastrol oor matige hitte. Voeg die versiersuiker en kakao by en roer tot glad.
Verwyder van die hitte en voeg die eier by. Roer tot glad
Versprei die Mariebeskuitjies op ’n bakplaat of skinkbord. Gebruik ’n koekroller om dit in 1 cm-stukkies fyn te rol.
Kap die Peppermint Crisp–stafie in klein stukkies. Roer dit en die koekiestukkies by die kakaomengsel in tot dit goed gekombineer is.
Skep die mengsel dadelik in die bakplaat en gebruik ’n nat rubberspatel om dit eweredig te versprei en plat te druk. Sit in die yskas om te stol.
Sny in blokkies en bewaar in ’n lugdigte houer.
Resep: Ilse van der Merwe
Foto: Lelane van der Walt




GERMAN SPAGHETTINI


GERMAN SPAGHETTINI

1 pound lean ground beef
1/4 pound Italian sausage
6 slices bacon
1 (15 ounce) can tomato sauce
1 (28 ounce) can canned tomatoes
1/3 cup white sugar
12 ounces spaghettini

In a skillet over medium heat, brown the ground beef until no pink shows; drain and remove from skillet. Brown Sausage in skillet until cooked through; drain.
Combine in skillet with sausage: browned beef, bacon, tomato sauce, tomatoes and sugar. Simmer 45 minutes.
Bring a large pot of lightly salted water to a boil. Add spaghettini pasta and cook for 8 to 10 minutes or until al dente; drain.
Preheat oven to 300 degrees F (150 degrees C).
Mix cooked spaghettini with tomato-meat mixture. Pour in casserole dish and bake for 30 minutes.

Source and photo: Allrecipes
Recipe by: Sal
http://allrecipes.com/recipe/23690/german-spaghettini/?internalSource=rotd&referringContentType=home%20page&clickId=cardslot%201




CORLEEN SE KORSLOSE MELKTERT

CORLEEN SE KORSLOSE MELKTERT
1 liter melk
250 g margarien
3/4 koppie Maizena aangemaak met bietjie water
3/4 koppie suiker
2 eiers
1 teelepel Vanilla

Sit die melk en margarien in ‘n kastrol tot die botter gesmelt het en gooi dan die suiker en die eiers by en klits goed. Gooi dan die maizena by en roer oor ‘n stadige hitte totdat die mengsel verdik. Gooi in ‘n gesmeerde tertbak en laat afkoel.

Resep verskaf: Corleen de Goede
Foto: Carla Saayman – ek het tennisbeskuitjie onder en aan die kante ook gesit




DEVILLED CHICKEN LIVERS

DEVILLED CHICKEN LIVERS

15 ml botter, smelt
225 g hoender lewers, in helfte gesny (of soos verkies)
2 spring onions of gewone uie, in blokkies gesny
1 huisie knoffel, fyn gekerf
15 ml tamatie puree
5 ml Franse mostert
dash Worcestershire sous
chilli
Opsioneel : skoot brandewyn

Roerbraai lewer teen medium hitte in botter saam met uie en garlic tot lig bruin en net gaar.
Voeg res by, roer braai nog 1 – 2 minute.
Bedien op rys/aartappel/brood.

Resep: Mev Beaton
Foto: Petro Borchard




PETRO’S FRIED CABBAGE

PETRO’S FRIED CABBAGE

1 lb bacon, finely chopped
1 medium onion, chopped
2 lbs cabbage, finely diced
1/4 teaspoon red pepper flakes
1/2 teaspoon salt
1/2 teaspoon black pepper
(I added a bit of cumin)

How to make it :
Fry bacon until crisp and well browned.
Drain and set aside.
Add chopped onion to the bacon grease and stir until translucent. (I just added a bit of butter)
Add cabbage, pepper flakes, salt and pepper, stirring until all cabbage is coated.
Add the crumbled bacon bits and cover.
Cook over low heat until cabbage is tender.

Recipe altered and posted by Petro Borchard
Photo: Petro Borchard