MAALVLEIS EN KAAS PASTEI

 

12710808_947015518717403_6895764589065551085_otested

MAALVLEIS EN KAAS PASTEI

500g maalvleis, gekapte uie, rooipepper gaar gemaak en laat afkoel. 1koppie gerasperde kaas in gemeng, blaardeeg oop gerol, en net in een helfde gevul met maalvlies mengsel, ander helfde toe gevou, oond op 180 grade vir 30min, maklik en vining.

Foto en resep: Ina Vd Hyde-van Bosch




INDIVIDUAL QUICHE CASSEROLES

12715513_10207758837116279_4311462652664387558_ntested
INDIVIDUAL QUICHE CASSEROLES

4 slices bacon
½ cup chopped fresh mushrooms
½ cup chopped celery
¼ cup chopped onion
4 eggs
1 ½ cups milk
2 tablespoons flour
1 cup shredded cheese
ground nutmeg /paprika or both
Cook bacon till crisp, drain, reserving 2 tablespoons drippings.
Crumble bacon, set aside.
Cook mushrooms, celery and onion in reserved drippings till tender, drain.
Beat eggs, milk, flour and ⅛ teaspoon salt.
Stir in cooked vegetables, bacon and cheese.
Turn into four or five 8 ounce individual casseroles.
Sprinkle lightly with nutmeg. I used both nutmeg and paprika.
Place casseroles in a shallow baking pan on oven rack.
Pour boiling water around casseroles on pan to a depth of 1 inch.
Bake in a 180°C oven 25 minutes or until a knife inserted near centre comes out clean.
Let stand 5 minutes.
Enjoy!

Photo and recipe: Jeanette Dalene van Deventer




ROMERIGE BILTONG PASTA

12651097_10204706276371496_8692170668415776880_ntested
ROMERIGE BILTONG PASTA

Braai ui en knoffel tot sag.
Gooi mushrooms by braai tot amper sag in botter.
Gooi room by sout en peper.
Sit dan jou biltong by.
Kook jou pasta tot gaaar.
En walla…..jy kan dit meng of net boop gooi.
En vir garnish chives.
Julle kan maa aanpas soos julle wil.
Ek het biekie basil by gegooi. Jy kan origanum ook bygooi.
Geniet
Foto en resep: Anneline Scholtz




ELSIE SE KOOLSLAAI


ELSIE SE KOOLSLAAI

Halwe middelslag kopkool, fyngekerf
1 blik pynappelstukke
1 pakkie jelliepoeier (ek verkies enige geel geur, die groen ene is net té groen)
kwart blikkie kondensmelk
250 ml mayo

Meng alles goed.
Kan tot week in yskas gebêre word.

RESEP: Elsie Venter




HEELIKE VETROLLETJIES PASTEI

12654204_955695721150630_4694606304699322411_ntested
HEELIKE VETROLLETJIES PASTEI

1 rol skilferkors
1 ui gekap
Bacon
Mushroom
Rol deeg oop
Strooi kaas op deeg
Braai uie, muscroom, bacon
Sit bo op kaas
Rol op sit in oond
180 – 45 min
Foto en resep: Emma Beetge




ANTON SE KOUEVLEIS ROL

IMG_20160206_205122tested
ANTON SE KOUEVLEIS ROL

1 kg gemengde kouevleis
2 rolle skilferdeeg
appelkooskonfyt
tamatiesous
mayonnaise
sweet chilliesous
‘n brand sousie, opsioneel

Snipper die gemengde kouevleis.
Neem die rolle skilferdeeg en rol dit oop. Smeer altwee rolle met ‘n lagie appelkooskonfyt.
Strooi die genipperde vleis oor die hele laag deeg.
Meng (hoeveelheid na eie smaak) die tamatiesous, mayonnaise, sweet chilliesous en ‘n brand sousie as jy daarvan hou in ‘n bakkie.
Smeer laasgenoemde bo-oor die vleis en rol die deeg op.
Druk die punte toe en seël die punt van die deeg teen die rol.
Pak dit op ‘n bakplaat saam met die ander een.
Steek net so 4 gate in met ‘n skerp mes wat nie die rol plat druk nie.
Sit in die oond vir 50 min teen 180°C.

Foto en resep: Anton Fourie




PEANUT BUTTER COOKIES

IMG_20160207_182506tested
PEANUT BUTTER COOKIES
250 g butter
500 ml sugar
2 eggs, whisked
125 ml smooth peanut butter
10 ml bicarbonate of soda
5 ml vanilla essence
250 ml milk
500 ml cake flour, sifted
500 ml instant oats
500 ml coconut
500 ml cornflakes
Cream butter and sugar.
Add whisked egg.
Add peanut butter and mix well.
Dissolve bicarbonate of soda in milk. Add vanilla. Add to butter mixture and mix well.
Mix the rest of the ingredients and add to the butter mix. Mix well
Form wall-nut sized balls. Place on a grease baking tray and flatten with a fork.
Bake for 15min at 180 ºC.
Turn out on a cooling rack and let cool before storing.

Picture: Anton Fourie




UITMEKAARTREK KNOFFELBROOD

934157_10207357880720242_2507213382184794474_ntested
UITMEKAARTREK KNOFFELBROOD
Foto en resep: Wanda van der Merwe
FOOD LOVERS RECIPES
1 koppie gerasperde kaas (Enige soort waarvoor jy lus het)
1 teelepel knoffel
2 eiers
1 teelepel suiker
Knippie pietersielie
1 ½ koppie koekmeel
1 pakkie gis
Mens kaas, knoffel, en eiers.
Voeg suiker en pietersielie by en meng goed.
Meng meel en gis en begin bietjie bietjie dit by die kaas mengsel inroer tot die deeg nie meer aan jou hande plak nie.
Knie deeglik en laat rys.
Knie af, rol klein bolletjies en plaas in ‘n pan gesmeer met botter
Laat weer rys
Bak teen 180 °c vir ongeveer 30mins




KOMBINASIE MUFFINS

12645164_1108838269139823_3494469482678025315_ntested
KOMBINASIE MUFFINS

500gr Golden Cloud Vanilla Muffin Mix
2 Eiers
100ml Kookolie
225ml Water

Klits die eiers, olie en water saam en roer deur muffin mix

Ek het net 3 gemaak met die groenvye, sommer net 3 groenvye gesnipper en in pannekies gemeng.

Vir die res het ek 200gr Crunchy Peanut Butter deurgeroer en in muffin pannekie geskep.

Gebak by 180 * vir 20 min

Foto en resep: Mariette Heydenrych-Kotze




HOMEMADE CREAM OF TOMATO SOUP WITH HAM AND CHEESE TOASTED SANDWICHES

12644941_1513104505659485_80393013135282226_ntested
HOMEMADE CREAM OF TOMATO SOUP WITH HAM AND CHEESE TOASTED SANDWICHES

3 x large packets of tomatoes chopped
1 x packet of fresh basil
1/3 packet of fresh origanum
1/3 packet of fresh parsley
1 table spoon of fresh crushed garlic
Tabasco sauce
Worcester sauce
Salt & pepper
Lemon juice
Cinnamon sugar
Tomato paste
Chicken stock, half a liter
Boil to a thick sauce consistency, stick blend to smooth & pour in half a cup of double thick cream.

Photo and recipe: Lelane Van Der Walt