1

VEELSYDIGE TAMATIE EN UIE SMOOR

VEELSYDIGE TAMATIE EN UIE SMOOR
2 kg tamaties, in stukke gesny
500 gram gekapte uie
1 1/2 (een en ‘n half) koppie suiker
1 koppie asyn
1 gekapte soetrissie
2 teelepels fyn gekapte knoffel
peper en sout indien verlang

Kook alles saam vir 30 tot 40 min.
Meng en voeg by:
1 eetlepel mosterdpoeier
1 eetlepel kerrie
1 eetlepel sout (indien jy alreeds ingegooi het, proe eers)
1 hoogvol eetlepel maizena
1 eetlepel hoogvol koekmeel
1/2 (halwe) koppie asyn

Kook goed deur.
Skep in gesterliseerde bottels en seël.
Nota:  Kan ook in vrieskas gevries word.
Resep en foto: Georgie van der Walt




FRIED CHICKEN SKIN

FRIED CHICKEN SKIN
‘n Heerlike snack van “fine dine” trimming.
Preheat oven to 180°C.
Trim meat and excess fat from chicken skin; cut into 3″ pieces.
Flatten, flesh side down, on a parchment-lined baking sheet.
Season with salt and pepper; (Spur Seasoning is great) top with another sheet of parchment and baking sheet (to keep skin from curling).
Bake +- 30 minutes.
Keep an eye because ovens may differ.
I did mine without another baking sheet on top.
Remember to discard the excess fat halfway.
Photo: Elize de Kock




WORTELKONFYT

WORTELKONFYT
Sny en maal die wortels en kook dit in klein bietjie water tot sag.
​Jy kan ook die wortels net grof rasper dan lyk dit soos snipperperskes.
Dreineer die wortels en meet die hoeveelheid moes af.
Weeg die moes en voeg net soveel suiker by as die hoeveelheid moes en ’n bietjie suurlemoensap (± 20 ml of meer) en gerasperde suurlemoenskil.
Verhit die mengsel stadig tot kookpunt en roer aan die begin tot die suiker opgelos is.
Kook oor matige hitte matig vinnig tot dik… roer dit gereeld en skuim dit af.
Bottel en verseël dadelik.
Foto:  Hannetjie Bezuidenhout
Resep:  Francina de Flamingh




BOLOGNESE SUBS

BOLOGNESE SUBS
500 g maalvleis
knoffel na smaak
1 ui, gekerf
1 eetlepel tamatie paste
bietjie gemengde kruie
1/2 eetlepel suiker
sout en peper na smaak

Braai ui, maalvleis en knoffel tot gaar.
Voeg sout en peper by na smaak.
Gooi dan die tamatie paste en suiker in en braai nog ‘n bietjie.
Mengsel moet nie loperig wees nie.
Sit dan in ‘n hotdog rolletjie met kaas bo oor en bak in die oond.
Resep en foto: Tanita Nina Koen




SPINACH, HAM AND MUSHROOM QUICHE

SPINACH, HAM AND MUSHROOM QUICHE
1 cup chopped onion
1 cup fresh mushrooms, sliced
1 tablespoon vegetable oil
1 bunch spinach, steamed until tender and well drained then chopped
2/3 cup fully cooked ham, chopped
5 large eggs
3 cups shredded Muenster or Monterey Jack cheese (I used 1/2Cheddar and 1/2 Mozerella cheese)
3/4 tsp mustard powder
Season with salt and pepper

In a large skillet, saute onions and mushrooms in oil until tender.
Add spinach and ham; cook and stir until the excess moisture is evaporated.
Cool slightly.
Beat eggs; add cheese and mix well.
Stir in spinach mixture, salt and pepper and mustard powder; blend well.
Spread evenly into a greased 9-in. pie plate or quiche dish.
Bake at 180°C for 40-45 minutes or until a knife inserted in center comes out clean.
Recipe and photo: Amanda Conradie




MICROWAVE BANANA PUDDING

MICROWAVE BANANA PUDDING
100 g butter, softened, plus extra for greasing
2 ripe bananas
100 g light muscovado sugar
100 g self-raising flour
2 tsp ground cinnamon
1/2 tsp ginger
2 eggs
2 tbsp milk
1/2 tsp salt
Put the butter in a 1-litre baking dish and microwave on High for 30 secs-1 min until melted.
Add 1½ bananas, mash into the melted butter, then add the sugar, flour, cinnamon, ginger, salt, eggs and milk.
Mix together well.
Slice the remaining banana over the top, then return to the microwave and cook on High for 8 mins until cooked through and risen.
(Serve warm, dusted with icing sugar, if you like, with a drizzle of toffee sauce and a scoop of ice cream.)
I baked it at 180 deg C in an oven.

Caramel Sauce
200 ml milk
200 ml muscovado sugar
15 ml butter
15 ml maizena
200 ml water.
Pinch of salt
Boil sugar, milk and butter in a saucepan. Dissolve maizena in water and add. Boil until thick. Pour over baked pudding and put it 5 min back in oven. Served with Ice cream and custard.
Photo and recipe: Elize de Kock




GETOETSTE 100% SUURDEEG/SOURDOUGH

GETOETSTE 100% SUURDEEG/SOURDOUGH
Marda Pienaar se metode:
Begin net met 50 % meel en 50% water.
Roer goed en laat staan.
Top daagliks op met helfte meel en helfte water. (Ek top op met 60 ml van elk want ander gaan my houer te klein wees).
Hou in teemussie teen die koue.
Foto: Marda Pienaar
Hele resep: http://www.foodloversrecipes.com/2014/05/100-suurdeeg-sourdough/




TUISGEMAAKTE CRUNCHIES

CRUNCHIES
1  1/2 koppie suiker
6 eetlepels stroop
30 g margarine
1 teelepel koeksoda

Kook suiker en stroop saam. Voeg margarine by en roer tot suiker opgelos is. Kook vir verdere 4 min.
Sodra die mengsel bruin begin word, verwyder van hitte.
Voeg koeksoda by.
Gooi mengsel in ‘n glasbak en los om te stol.
Wanneer gestol is, breek dit in stukkies met ‘n houtlepel.
Gooi in lugdigte houer en bere.
Resep en foto: Cindy Groenewald




OUMA LIEFIE SE BOTTERSKORSIE SOP

OUMA LIEFIE SE BOTTERSKORSIE SOP
2 uie, opgekap
50 ml botter
2 seldery stingels
10 ml kerrie
1 ml neut
1 liter hoender aftreksel
1 kg botterskorsie, klaar geskil en kleiner gesny
1 lemoen, skil gerasper en sap uitgedruk
150 ml melk
100 ml room
sout en peper na smaak

Sorteer die eerste 5 bestanddele oor medium hitte.
Voeg res van bestanddele by, behalwe melk en room.
Laat prut tot sag.
Verpulp. Ek het sommer my robot direk in die kastrol gebruik.
Voeg melk en room net voor opdiening by.
Resep en foto: Marieta James




TUISGEMAAKTE MALVALEKKERS

TUISGEMAAKTE MALVALEKKERS
30 ml gelatien
400 g (470 ml) suiker
15 ml vloeibare glukose of gouestroop
2 groot eierwitte
vanieljegeursel (opsioneel)
koskleursel (opsioneel)
50 ml versiersuiker
50 ml mielieblom

Sprinkel die gelatien oor 100 ml water in ’n klein bakkie.
Meng die suiker, glukose, ’n knypie sout en 250 ml water in ’n kastrol.Verhit dit oor lae hitte sonder om dit te laat kook en roer tot al die suiker opgelos het.
Verf kristalle teen die kant van die kastrol met ’n bietjie water af.
Laat die mengsel prut sonder om dit te roer tot dit die sagtebal-stadium (112-115 °C) bereik. (Om dit te toets kan jy ’n klein bietjie van die stroop in ’n bakkie met koue water drup – dit moet ’n sagte bolletjie vorm.)
Roer die gelatien mengsel by en sit dit eenkant.
Klits nou die eierwitte styf.
Voeg die vuurwarm stroop in ’n egalige, dun straaltjie by terwyl die klitser loop.
Klits vir omtrent 10-15 minute of tot die mengsel baie dik is en afgekoel het.
Voeg die geursel en kleursel by, indien jy dit gebruik.
Klits weer goed, tot die mengsel sy vorm behou.
Sif die helfte van die versiersuiker en mielieblom in ’n bak van 20 x 25 cm wat met bakpapier gevoer is.
Skep die malvalekkermengsel in die bak en sif die orige mielieblom en versiersuiker bo-oor. Laat dit staan om te stol.
Maak ’n skerp mes warm en sny die gestolde malvalekkermengsel in blokkies, of gebruik ’n koek- drukker om vorms daaruit te sny.

Malvalekkers met geroosterde klapper:
Volg die resep hier BO, maar gebruik geroosterde klapper in die plek van die mielieblom en versiersuiker.
Druk die kante van die malvalekkers ook in geroosterde klapper nadat jy dit in blokkies gesny het.
Resep en foto: Cindy Groenewald