GROWWE SADE EN NEUTE BESKUIT

tested

GROWWE SADE EN NEUTE BESKUIT
1 kg margarien
5 koppies sagte bruin suiker
2 koppies olie
25 ml vanilla
1 liter karringmelk
4 eiers
125 ml room
2 kg bruismeel
30 ml bakpoeier
10 ml sout
60 ml klapper
2 koppies semels
1 koppie nutty wheat
2 koppies oats
1 koppie sesame saad
1 koppie lynsaad
1 koppie sonneblomsaad
1 koppie poppiesaad
1 koppie gekapte pekanneute

Smelt margarien en suiker saam.
Klits olie, vanilla, karringmelk, eiers en room saam.
Voeg dit by gesmelte margarien en meng goed.
Meng al die droë bestanddele saam en voeg karringmelkmengsel by. Meng goed.
Druk in pan en bak by voorverhitte oond teen
Bak 1 uur – 35 min by 180°C en dan nog 25 min by 160°C
As mengsel te styf is, voeg bietjie melk by.

Resep: Amanda Struwig




HOENDERLEWERTJIES IN SJERRIESOUS

hoenderlewer met sjerrie sous Mariannetested

HOENDERLEWERTJIES IN SJERRIESOUS
Braai saam:
25 ml olie, in pan
500 g hoenderlewers
1 gekapte ui en
2 gekapte tamaties
vars gemaalde swartpeper sout en pietersielie
50 ml sherrie

Geur met die sout, peper en pietersielie.
Voeg die sherrie by en roer tot begin prut.
Bedien oor gebakte aartappels.

Resep en Foto: Jacques Marianne van Niekerk




MARS BARS SLICE WITH SMARTIES AND SPRINKLES

 

2015-06-03-marsbarsslicewithsmartiessprinkles

MARS BARS SLICE WITH SMARTIES AND SPRINKLES
3 cups of rice bubbles
100g butter
400g milk chocolate melts
200g Or 10 fun size Mars Bars
Put your rice bubbles in a large bowl.
In a saucepan over low heat, put your butter and Mars bars and allow to melt. Stir constantly so it doesn’t burn.
Once melted, pour it over the rice bubbles. Mix quickly as the mixture will start to harden.
Pour your mixture In a non stick pan, and spread the mixture evenly. Make it as level as possible.
Over very low heat melt your chocolate Melts and pour it over the rice bubbles and spread it all around.
Refrigerate for about 1hr and then slice up and serve
Photo & Recipe: Di Bo




OOND GEBAKTE VARKNEK

2015-06-03-varknektested

OOND GEBAKTE VARKNEK
Voorverhit oond tot 180 ºC.
Sit nek in ‘n oondbak (gooi olyfolie onder in oondbak en sprinkel sout en gemaalde swartpeper en sous van pynappelstukke).
1 blikkie pynappelstukkies
1 gekapte ui
1 pakkie mutton and veggie soppoeier
300 ml koue melk
200 ml koue water
5 ml Mixed herbs(gemengde kruie)

Sousie:
½ koppie tamatiesous
½ koppie blatjang
½ koppie asyn
½ koppie heuning/goue stroop
30 ml Worcestersous
5 ml fyn gemmer
2 eetlepels suurlemoensap
bietjie kookwater

Meng al die sous bestanddele saam. Baste die varknek met die sous en ook gedurende die bakproses so elke 10-15 min.
Sit varknet in oond en elke keer wat jy vark baste met sous, draai vark. Bak vir so 40 min tot ‘n uur. Haal reksakkie af en sny die varknek in dun stukkies.
Meng sop, gekapte ui, pynappelstukke, koue melk en koue water en speserye saam asook die oorblyfsels van die basting sousie. Bring tot kookpunt in pot. Gooi warm sous oor die varknek stukke. Heerlik op basmati rys.

 




MINI TOFFEE

 

2015-06-03-minitoffeetested

MINI TOFFEE

Mini toffee. Great for fetes at school

500g sugar
3/4 cup of water
1tbs white vinegar
A couple of drops of food colour

Line two 12-cup mini-muffin trays with patty cases.

Place all ingredients except food colour in a saucepan over medium heat and stir until sugar completely dissolves.

Bring to the boil, without stirring, and cook for 20-30min. Remove from heat and cool until bubbles settle.

Pour into prepared muffin trays, decorate with sprinkles and set aside to harden.

Photo & Recipe:  Di Bo




EENDBORSIES MET ROOIWYN

 

2015-06-03-eendborsiestested

EENDBORSIES MET ROOIWYN

Begin jou eendborsies in ‘n KOUE pan, maar eers strooi jy bietjie growwe sout in die pan.
Dan verhit jy die pan, en hou hitte nie te hoog nie. Dit neem so 8 – 10 minute vir die vetkante om mooi bruin te kleur.
Draai dit om.
Die metode werk goed: die vet was lekker bros voor ek die sous bygevoeg het.

Gooi vet af en voeg die volgende sousie by:

Gooi so bietjie rooiwyn in die warm pan om te “deglaze”
Voeg so bietjie “Raspberry Coulis” by (paar lepels),
En roer ‘n bief-aftreksel by met deurgesnyde aarbeie.

Resep en Foto: Zuri Roos




CHEDDAR AND SPINACH BISCUITS

 

2015-06-02-cheddarandspinachbiscuits

Cheddar and Spinach Biscuits
3½ cups flour
3 teaspoons baking powder
Salt to taste
1 teaspoon onion powder
125 ml melted margarine
1 teaspoon crushed garlic – I used store bought
2 cups grated cheese
2 1/4 cups vanilla soy milk
½ cup frozen shredded spinach (cooked it in the microwave and added some margarine to it once drained from the excess water. Left over from dinner and did not want it to go to waste).

Pre-heat oven to 375 degrees F (190 degrees C)
Combine all dry ingredients, then add the wet ingredients and stir until combined.
Drop the batter onto a baking sheet (approximately ¼ – ½ cupful per biscuit) lined with parchment paper, depending on how big you want them.
Bake for ±20 minutes. Test with a toothpick.
Turn oven to broil, be careful, as it may burn. Leave till you see a nice brown color.
While your biscuits are baking, melt approx. 80ml margarine and combine with dash of parsley and a dash of garlic powder (in fact anything you wish can be used).
Remove biscuits from oven and brush with your butter mixture.

Source and picture: Esme Slabbert




LEMOEN EEND

 

2015-06-01-lemoeneendtested

LEMOEN EEND

1 eend
4 aartappels
1 lemoen
250 ml lemoensap
100 ml marmalade of appelkooskonfyt (marmalade is lekkerder)
5 ml asyn
100 ml hoenderekstrak-poeier ( jy gebruik nie alles gelyk nie)
100 ml koekmeel
100 ml bruinsuiker
250 ml warm water
10 ml mazina
sout en peper
Paar vars kersies (opsioneel)
125 ml Van der Hum likeur (of enige ander lemoenlikeur)

Was die eend binne en buite en knip al die los velle af – onthou om die sakkie binnegoedjies uit te haal
Vee die eend droog met n lappie
Halveer die lemoen en druk dit in die eend
Skil  jou aartappels en halveer , sit onder in n oondbak waarin jy die eend gaan gaarmaak
Sit n draadrakkie in die bak, want jy gaan die eend op die draadrakkie sit.
Meng die meel, sout en peper en 50 ml van die hoenderekstrakpoeier in n bakkie, smeer nou die hele eend met dit in
Plaas die eend op die rakkie in die bak en prik die eendvel met n mes – die vet moet uitloop ( niks maak beter braai-aartappels as eendvet nie)
plaas in n oond by 180 grade Celsius vir 2 uur
Moenie die eend bedek nie en na n uur draai jy die eend om – sy moet orals mooi bruin word
maak intussen die sous: gooi die lemoensap,asyn,water, marmelade, bruinsuiker, hoenderekstrak, kersies en water in n pot en kook dit vir 10 minute liggies
Meng die maizena met 80 ml kraanwater tot n pasta en roer dit dan by jou lemoenstroop – kook vir 5 minute
Haal jou blinkvet eend uit die oond en geniet dit met jou jasmynrys en aartappels. Dit neem n bietjie tyd en moeite maar is elke happie dit werd.

 

Bron en foto:  Marinda Kook




ROOM SKONS MET VARIASIE

2015-05-28-roomsconestested
ROOM SKONS MET VARIASIE
3.5 koppies bruismeel
1 teelepels sout
1 koppie room
1 koppie limonade / sprite
2 eetlepels suiker

Meng liggies.
Rol so 1,5 cm dikte uit op meel bestrooide oppervlak.  Druk af en pak op voorbereide bakplaat.
Bak op 200°C vir 12 minute afhangende van die grote van die skons. Toets vir gaarheid voor jy uithaal, as dit groot skons is, kan dit tot 20 min bak, hang af van die oond.

Resep en foto:  Amanda Struwig
2de foto:  Alta Gunter Van Dyk

NOTA:  As die deeg te klam is sit nog bietjie meel by dat dit ‘n lekker stewige deeg is. Moenie te veel meng en hanteer nie.

VARIASIE
Ek gebruik ook 3.5 koppies meel en 4.5 teelepels bakpoeier in die plek van die bruismeel
Die skons is hierdie foto ek het net 1.5 koppies nutty wheat, 2 koppies koekmeel en 4.5 teelepels bakpoeier en 15 ml asyn gebruik. Die lekkerste skons regtig vir my.
Rina Kleinhans




CINNAMON BAKED DOUGHNUTS

2015-05-27-cinnamonbakeddoughnutstested

CINNAMON BAKED DOUGHNUTS
Baking spray with flour, such as Baker’s Joy
2 cups all-purpose flour
1 ½ cups sugar
2 teaspoons baking powder
1 teaspoon ground cinnamon
½ teaspoon ground nutmeg
½ teaspoon kosher salt
1 extra-large egg, lightly beaten
1 ¼ cups whole milk
2 tablespoons unsalted butter, melted
2 teaspoons pure vanilla extract

For the topping:
8 tablespoons unsalted butter
½ cup sugar
½ teaspoon ground cinnamon

Preheat the oven to 180ºC. Spray 2 doughnut pans well.
Into a large bowl, sift together the flour, sugar, baking powder, cinnamon, nutmeg, and salt. In a small bowl, whisk together the egg, milk, melted butter, and vanilla. Stir the wet mixture into the dry ingredients until just combined.
Spoon the batter into the baking pans, filling each one a little more than three-quarters full.
Bake for 17 minutes, until a toothpick comes out clean.
Allow to cool for 5 minutes, then tap the doughnuts out onto a sheet pan.

For the topping, melt the 8 tablespoons of butter in an 8-inch saute pan. Combine the sugar and cinnamon in a small bowl. Dip each doughnut first in the butter and then in the cinnamon sugar, either on one side or both sides.
Photo and tested by:  Sa-eeda Daniels