SUSAN SE LIPLEKKER HOENDERMAGIES

2015-08-03-susanseliplekkerhoendermagiestested
SUSAN SE LIPLEKKER HOENDERMAGIES
500 g hoendermagies kan meer ook gebruik
1 hoenderaftrekselblokkie of hoenderspeserye of albei na smaak
2 groot uie gekap
1 blik gekapte tamaties of so 4 vars tamaties gekap
1 eetlepel balsamiese asyn of bruin asyn
gemengde kruie na smaak
sout en peper na smaak
1 teelepel suiker
1 eetlepel aromat
1 eetlepel worcestershire sous
1 eetlepel chutney
25 tot 30 ml melk of room

Maak hoendermagies baie goed skoon en trek daai leeragtige velletjies af
plaas in stoompot saam met aftreksel en bedek met kookwater en stoom ongeveer 45 min tot baie sag dreinneer en hou n bietjie van die aftreksel eenkant

SOUS
Braai uie en gemengde kruie in olyfolie en bietjie margarien of botter tot sag en deurskynend voeg dan die gekapte tamaties, sout, peper, aromat by en prut ‘n minuut, voeg dan suiker,worcestershire sous, chutney en prut een minuut voeg dan die room ook by.
Voeg nou die magies en sous tesame en ‘n klein bietjie aftreksel by en prut so rukkie tot ryk en romerig as dit te dik is voeg dan nog aftreksel by.
Dien op saam met rogbrood of volgraan bruinbrood in dikkerige skywe vir ‘n voorgereg of saam met rys, mieliepap, kapokaarappels, stampmielies.
Sous kan dunner gemaak word as jy dit vir ‘n voorgereg wil gebruik??
Resep en foto:  Susan Sussiena Wagenaar Mitchell EN Gretha Breitenbach du Plessis




FOCACCIA BREAD WITH CARAMELIZED ONION, ROSEMARY AND CHERRY TOMATO

2015-07-27-focacciabreadwithcaramelizedonion,rosemaryandcherrytomatotested

FOCACCIA BREAD WITH CARAMELIZED ONION, ROSEMARY AND CHERRY TOMATO

Add to your Kenwood mixing bowl with dough attachment;
400 g bread flour,
1 x 10 g pkt instant yeast,
1/2 tsp salt, sift together and give a light whisk.

Make a well in the centre add
1 cup lukewarm water,
2 tbsp canola oil and mix to a soft dough in bowl on low speed adding more lukewarm water if needed.

Knead for a further 7 mins on increased speed.
Brush a baking tray or pizza pan with olive oil, press the dough into the tin, cover and place in a warm place for 1 hour to rise.
Sprinkle a little flour over dough before you cover. Preheat oven to 200 C or 180 C (thermofan)

After dough has doubled in size, make indents in the dough with your index finger, take 2 tbsp olive oil and brush the dough, Sprinkle with coarse sea salt.
Let it rise a further 30 mins, covered.

Focaccia topping:
chop 1 large red onion,
4 cloves minced garlic,
1/2 chopped green pepper and
the leaves of 4 sprigs Rosemary, coarse black pepper.

Sauté in 2 tbsp olive oil until soft,
add 4 tbsp balsamic vinegar to pan and cook on low for 2 mins allowing it to reduce.
Set aside to cool.
Place topping over dough,
cut 10 cherry Tomatoes in half and add,
sprinkle of sweet basil.

Bake in oven for 20 to 25 mins. Lovely with a braai.

Photo:  Gail Haselsteiner




GEBAKTE GROENBONE

gebakte groenbone francestested

GEBAKTE GROENBONE
250g gesnipperde groenbone
1 ui, grof gerasper
12,5 ml koekmeelblom
2  ml bruinsuiker
2 ml sout
knypie peper
125 ml suurroom
75 ml melk
250 ml gerasperde cheddar kaas
100 ml verkrummelde aartappelskyfies.

Kook die groenbone gewoonweg in ‘n bietjie water net tot sag.
Dreineer goed.
Voorverhit oond tot 180° C.
Smeer ‘n vuurvaste bak met ‘n volume van nagenoeg 1 liter.
Soteer die ui in die smeer.
Haal die pan van die stoof af en roer die meel, suiker, sout en peper by.
Roer die suurroom en melk by.
Verhit dit oor matige hitte tot dik en roer aanhoudend.
Voeg die uiemengsel en kaas by die boontjies en meng.
Skep in bak en strooi skyfies bo-oor.
Bak tot goed warm.

Resep:  A Struwig (Kookkursus deur B Wilbers)

Foto: Frances Smith




KRAPTIMBALE MET BEARNAISESOUS

KRAPTIMBALE MET BEARNAISESOUS
125 ml melk
3 eiers
1 knoffelhuisie (gekneus)
50 mol Pernod- of anyslikeur
210 ml koekmeelblom
1 ui gekap
15 ml olie
1 x 175g blikkie krapvleis (gedreineer)
Béarnaisesous
5 ml dragon
50 ml wit wyn
200g sagte botter
25 ml asyn
1 eiergeel

Plaas melk, meelblom en eier in ‘n kastrol, roer tot verdik oor lae hitte.
Soteer ui en knoffel in verhitte olie.
Voeg uiemengsel, likeur en krap by meelmengsel.
Skep in gesmeerde timbale.
Bak 10-15 min lank in ‘n bain-marie in voorverhitte oond teen 180° C.

Berei sous:

Plaas dragon, asyn en wyn in ‘n kastrol.
Verhit en laat tot ‘n derde verdamp.
Klits eiergeel en dragonmengsel in ‘n dubbelkoker met ‘n draadklitser tot dik.
Voeg botter bietjie vir bietjie by.
Klits aanhoudend.
Verwyder van hitte.
Dien dadelik op saam met timbale.

Resep: A Struwig




MARELI SE BOTTERSKORSIE SOP

 

tested

MARELI SE BOTTERSKORSIE SOP

2 butternuts
2 aartappels
2 groen appels, afgeskil en opgesny

Kook dit in so 4 blokkies hoenderaftreksel.
Kook tot sag.
Blend.
Sout en peper na smaak.
Gooi ‘n houertjie room by en dan bietjie nutmeg.

Resep:  Mareli Coetzee




DUIFIE SE SPONSKOEK

 

2015-07-14-duifiesesponskoektested

DUIFIE SE SPONSKOEK
Foto en Resep:  Duifie Miller
FOOD LOVERS RECIPES
Stel oond op 160 ºC.
Spuit oondpan en sit waspapier onder in.

3 koppie koekmeel gesif
2 koppies suiker
½ teelepel sout
¾ koppie olie
1 ½ koppie melk
6 eiers geskei
10 ml vanilla geursel
4 teelepels bakpoeier

Sif droë bestanddele saam.
Skei die eiers.
Meng melk, olie, eiergele en vanilla saam.
Voeg by meelmengsel en meng vir 3 min.
Klits eierwitte baie styf en vou by die mengsel in, moenie klits nie.
Skep in oondpan en bak 40 min.

 




GIDEON SE SKAAPPENS STUKKIES

 

2015-07-14-gideonseskaappensstukkiestested

GIDEON SE SKAAPPENS STUKKIES

+- 500g skaappensvelletjies in stukkies gesny
500g klein aartappeltjies geskil
1 groot uie geskil en gekerf
1t kerrie poeier
1e suiker
1/2 t borrie
2 naeltjies
knypie neut
2 lourie blare
1/2 t korriander
3 e asyn
bietjie swart en wit peper

Kook die pensvelletjies tot sag so vir drie ure in n bietjie water
voeg die uie by enkook n rukkie tot glaserig
voeg dan die aartappels en al die speserye by hou net die kerrie , suiker , en borrie uit en kook tot die aartappels sag is
meng dan die borrie , suiker en kerrie met n bietjie water en voeg by kook dit deur en siedaar bedien saam met wat jy wil ek was lus vir brood saam met myne

Resep en Foto:  Gideon Louw




BELINDA SE BUNNY CHOW

 

2015-07-14-belindasebunnychowtested

BELINDA SE BUNNY CHOW

Ek stoom die hoender
Haal al die bene uit
Sit terug in die pot
Voeg aartappels by in kwarte gesny
Groot ui in stukke gesny

Stel ek die plaat stadiger
Voeg by kerrie,
2 teelepels borrie
3 eetlepels durban Masala
3 eetlepels “skop skiet en doner”
1 eetlepel crushed chillies en
1 eetlepel garlic en ginger.

Kook stadig, gooi so liter water op sodat jy lekker sous kan hê vir die brood.
Sout na jou smaak.
Jy kan die hoender vervang met beef en lam ook.

Resep: Belinda Minnie




HEERLIKE BROODJIE VIR BROODMASJIEN

2015-07-12-heerlikebroodjievirjoubroodmasjientested

HEERLIKE BROODJIE VIR BROODMASJIEN
1¼ koppie melk
3 koppies meel
1½ teelepels wit suiker
1½ teelepels sout
3 eetlepels botter
2 teelepels suurdeeg

Pak die bestanddele volgens jou broodmasjien se instruksies en bak ook op die stelling vir witbrood
Resep en foto:  Amanda Struwig




CAPRESE SALAD

tested

CAPRESE SALAD
Mozarella cut in slices
Avo cut in slices
Tomato cut in slices
Shaved Italian hard cheese
Chopped onion and bell peppers
Cucumber
Mixed leaves
Rocket and Basil

Dress with Basil Pesto, Lemon juice, balsamic extract and olive oil .
Spice with black pepper, sweet basil, oregano and course salt.
Serve with a fillet, a baked potato and a mealie

Source:  Hennie Jansen Van Rensburg