CLAIM JUMPER MEATLOAF

 

2015-10-13-meatloaf

CLAIM JUMPER MEATLOAF
Ingredients
2 tsp. vegetable oil
2/3 c. onion, minced
2 cloves garlic, minced
1/2 c. red bell pepper, minced
1 carrot, grated
2 eggs, beaten
1 c. milk
2 tsp salt
1/2 tsp pepper
1/2 tsp. garlic powder
1/2 tsp. onion powder
1 Lb. ground beef (500g)
1 Lb. ground pork (500g)
1 c. breadcrumbs (Italian seasoned)
1/2 c. flour
1/2 c. ketchup
Instructions
Preheat oven to 350 degrees.
Saute onion, garlic, red pepper and carrot in oil over medium heat until they become soft. In a medium-sized bowl combine eggs with milk, salt, pepper, garlic powder, and onion powder. In a separate, large bowl, mix breadcrumbs and flour into the beef and pork with your hands.
Add egg and milk mixture, sauteed veggies, ketchup and mix it up with your hands. Press the mixture into a meatloaf pan or a large loaf pan. Bake for 30 minutes, then spread additional ketchup over the top of the loaf to taste, then bake for another hour.
Let it sit for a few minutes, then slice and serve!
Source and Photo: Favorite Family Recipes




THE PERFECT BATTER FOR FISH

2015-10-12-fishandchipstested

THE PERFECT BATTER FOR FISH
5 hake fillets
juice of 2 lemons
white pepper and salt to taste
5/8 cup flour
Wash fish in lemon and water, season with salt and pepper. chill while you prepare the batter. ”
Batter:
3 3/4 teaspoons active dry yeast
1 1/4 cups water
2 cups cake flour
2 1/2 teaspoon oil
2 cups beer
2 1/2 pinches sugar

Sprinkle yeast over luke warm water. Let stand until dissolved
Place flour in bowl with the salt and sugar. Make well in the centre
Add the dissolved yeast, oil and 2/3 of the beer.
Stir until just combined. Stir in remaining beer.
Let stand, covered, in a warm place for 30 – 35 minutes, until thickened and frothy. Dry fish and cut each fillet diagonally into 2 pieces. Heat oven to warm. Stir together remaining flour, pepper and salt in a plate. Heat oil. Whip egg white until it forms soft peaks and fold into batter. coat fish with seasoned flour, patting so they are evenly coated. Shake off excess flour. Using 2 pronged fork, dip the fish into the batter. Lift it out and hold it over bowl 5 seconds to drip off excess batter. Carefully lower the piece of fish into the hot oil and deep fry, turning once.
Fry 1 – 2 pieces at a time, transferring to paper towels as you go. Keep warm in oven till ready.

Recipe posted by Petro Borchard




ASIAN MARINADE WITH A SOUTH AFRICAN KICK

amarisca se marinadetested

ASIAN MARINADE WITH A SOUTH AFRICAN KICK
The recipe’s measurements are not included as it depends on how much meat you have to marinade,works good with Pork and Chicken.

Honey
Fine chopped Garlic
Fresh fine grated ginger to taste
Mixed herbs
And Worcestershire sauce instead of Soy
Chop onions very fine

Mix it all together and spread evenly over meat let it marinade for as long as possible to soak up the flavours but no longer than 24 hour’s
Source and picture: Amarisca Oğuz




MOTHER IN LAW SPONGE CAKE

tested
MOTHER IN LAW SPONGE CAKE
1 cup cake flour,
3 tsp baking powder,
pinch of salt,
5 jumbo eggs separated, whites to be whipped stiff,
1/2 cup vegetable oil,
1/2 cup water,
200 g castor sugar,
11/2 tsp vanilla essence.
Method:
beat egg yolks and sugar until light and fluffy.  Add vanilla essence.  Sift dry ingredients and add in small amounts stirring into egg mix, add water and stir until all the flour is incorporated.  Stir in oil and lastly fold in the egg whites to the mixture trying to keep as much air in. Bake in preheated fan assist oven at 160 C or 180 C normal oven for 20 mins or until skewer comes away clean. This recipe I use for my cupcakes as well.
Source:  Gail Haselsteiner




HEEL HOENDER NOEDEL POT

2015-10-11-heelhoendernoodlepottested
HEEL HOENDER NOEDEL POT
1 heel skoongemaakte hoender
2 groterige uie, opgekerf
2 koppies skulpie noedels
300 ml room
1 teelepel chillie vlokkies
1 teelepel knoffel vlokkies
1 eetlepel sout
1 pakkie bruin sampioene (omtrent 6 grootes), gekerf
1 rooi soetrissie, gekerf
1 eetlepel olyfolie

Braai die heel hoender in die olyfolie in ‘n warm pot saam met die uie.
Voeg dan die sampioene en rooirissie by en verminder die hitte, laat prut ‘n rukkie.
Voeg die chillie vlokkies en knoffel vlokkies asook die sout by.
Gooi die noedels rondom die hoender en gooi die room oor die noedels.
Laat prut die pot dan vir nog ‘n uur en kyk altyd dat daar genoeg vog is.
Garneer met ietsie groen, ek het gekapte grasuie gebruik.
Bron en foto: Gideon Louw




VULSEL VIR EIERS

 

2015-10-10-vulselvireierstested

VULSEL VIR EIERS
ek druk die eiergele fyn en meng dit met n bacon smeerworsie ( afhangende hoeveel eiers jy wil vul , dalk 2 worsies,  bacon en hoender), asook mayonaisse.   Dit moet nie te slap wees nie.    Gebruik dit net so, of meng fyngekapte agurkies/ fyngekapte olywe/ fyngekapte kruie by.   Ek deel dan n ringetjie agurkie in 4 ,  neem 1 deel , druk in die gevulde eier sodat die helfte uitsteek … stukkie peppadew vir kleur en strooi fyngekapte pietersielie oor ..
As dit baie eiers is wat gevul moet word, dan gaan daar van die vulsel oorbly … Dit wat oorbly meng ek dan met botter, en gebruik dit om snoepbroodjies mee te maak .. Net een skyfie komkommer of tamatie in die middel van die broodjie .. Sny in driehoekies .. So word alles dan gebruik
Bron en Foto:  Petré Van Jaarsveld




DUIWELSRIB

2015-10-11-duilwelsrib

DUIWELSRIB
Varkribbetjies
5 eetlepels suiker
2 eetlepels asyn
1 huisie knoffel, gekap
1 eetlepel marmite
1 eetlepel mielieblom (Maizena)
2 teelepels gemaalde gemmer

Kook ribbetjies stadig in ‘n bietjie water totdat die bene uitgetrek kan word.
Laat die vleis afkoel sodat jy dit kan hanteer en sny dan in vierkante.
Meng res van die bestanddele en doop vleisvierkante daarin.
Rooster oor warm kole vir 8 – 10 min.
Bestryk weer met marinade en draai vleis om.
Rooster vir dieselfde tydperk en bedien wanneer gaar.
Dit kan warm of koud bedien word.
Die oorblywende sous word ook bedien,
Sukkies vleis kan daarin gedoop word soos ‘n doopsous.
Nota Pieta:
Instede daarvan om die rib te kook, bak ek myne in die oond, toe met foelie by 180°C tot sag. Ek gebruik wel gerookte rib, daarom bak ek dit sodat ek nie die geur/smaak verloor in die kookproses nie.
Foto:  Pieta Van Der Walt




ROOMMIELIE BIERBROODJIE

 

2015-10-09-sweetcornbierbroodjietested

SWEETCORN BIERBROODJIE
500 gr bruismeel
1 teelepel sout
1 pakkie soppoeier van keuse ( ek gebruik Bacon Potato bake)
1/2 blikkie roommielies
1 botteltjie Bier (330ml)
Roer akkes goed saam tot gemeng en skep in broodpannetjie.  Rasper kaas oor. Rangskik uieringe bo-op en strooi sade oor soos verkies .
Bak 1 uur teen 180 ºC.
Beslag maak 1 Broodjie .

Resep en foto: Petré Van Jaarsveld




PIETER SE INGELEGDE OLYWE

 

2015-10-07-pieterseingelegdeolywetested

PIETER SE INGELEGDE OLYWE
Ek het olywe ingelê en die hoof oplossing was ‘n samestelling van
olyfolie,
water,
sout
en asyn
waarmee die bottels gevul is. Dan het ek afsondelik by verskullende bottels vir ekstra geur in gesit: lemoen, vars mint, vars tiemmie en warm rissie.
Almal baie lekker gekom, was bietjie skrikkerig vir die warm rissie een, maar tog proe jy nie die rissie nie, maar in teendeel proe jy skerp asyn wat glad nie by die ander teenwoordig is nie.  Hoe langer die rissie een staan hoe skerper raak die asyn dat dit my asem weg slaan.
Bron en Foto: Pieter Pieterse (lid)




OUDTYDSE HERTZOGGIES

OUDTYDSE HERTZOGGIES
Ongeveer 60 koekies.
3 koppies koekmeel
1 koppie mielieblom (maizena)
sout
1 teelepel bakpoeier
1 koppie strooisuiker
250 g margarien
2 eiers
3 eetlepels water
MERINGUE BO-LAAG:
4 eierwitte
1 koppie strooisuiker
5 ml vanielje
2 1/2 koppies klapper
125 ml fyn appelkooskonfyt

Stel oond op 180°C.
Sif droë bestanddele saam, roer suiker by.
Vryf margarien in tot lyk soos broodkrummels.
Klits eiers en water saam, meng met meelmengsel tot ‘n deeg vorm.
Plaas 30 min in yskas.
Rol uit in groot genoeg sirkels sodat dit in ‘n kolwyntjiepannetjie pas.

MERINGUE BOLAAG:
Klits eierwitte tot stywepuntstaduim en klits suiker geleidelik by, klits goed na elke toevoeging tot dik.
Vou vanielje by en klapper by.
Skep 2.5 ml konfyt in elke holte en skep meringuebolaag bo-op tot bedek.
Bak 15 tot 20 min of tot goudbruin.
**Laat afkoel op draadrak.♫
Ek het n klein oond so myne bak so 12 min.
Foto:  Charlotte van Rensburg‎