HOW TO TEST THE FRESHNESS OF EGGS

2015-11-05-tell-if-your-expired-eggs-are-still-good-eatw654
HOW TO TEST THE FRESHNESS OF EGGS
1.Place the egg in a bowl of water.
2.If the egg lays on its side at the bottom, it is still quite fresh.
3.If the egg stands upright on the bottom, it is still fine to eat, but should be eaten very soon, or hard-boiled.
4.If the egg floats to the top, it’s past its prime, and not good for eating.




WENKE VIR DIE GEBRUIK VAN BALSAMIESE ASYN

2015-11-03-balsamic_vinegar_16x9
WENKE VIR DIE GEBRUIK VAN BALSAMIESE ASYN
Tersia Loggenberg:
Gebruik dit in slaaie as ek maalvleis of enige vleis gereg maak.dit bring die smaak na vore

Glenda Alexander: Salad dressing, gooi baie min in anders is dit ‘n disaster.
Riana Groenewald:
Lekker starter, lekker ciabatta en dan dip jy die stukkie brood in die asyn en daarna in olyf olie, dis heerlik – baie lief vir dit in Europa.

Lorraine Knight: oor slaai en slap chips
Faye Abrahams: Use it as a substitute for regular vinegar in salads, caramelised onions, over chips, in marinades.
Kiti De Jager:
Mens gebruik net ‘n druppel of 3, het jy jou vleis gemarineer in dit? Jy kan dit soeter maak deur suiker daarin te smelt. Maar soos die ander sê, baie min. Jy wil net die smakie hê.
Chantal Grung: Take big brown mushrooms, melt some butter, balsamic vineger and garlic in the microwave, pour over the whole mushroom, add cheese on top and grill in the oven!
Liezl Ruth Hendriks: die “nie gesond nie” is nonsens. Ek maak altyd slaaisous met dit, mayonaise, balsalmic, olyf olie en suiker na smaak. Dis heeeeerlik en biki op hoender saam met marinade werk ook, en as jy mushrooms braai, kan jy ook so lang druppel ingooi, bring die smaak uit.

Rina Kleinhans: Ek meng balsamic en olyfolie en wanneer ons steak op die gas braai smeer jy dit oor, dit maak sulke lekker lang vlamme, dan is jou steak flame grilled en heerlik sag.
Philip Reineke: A rule to follow is: 1 part Balsamic to 3 parts Olive Oil.

Lyn Pieters Gooi ‘n bietjie oor jou oven roasted veg voor jy die in die oond sit.
Lorraine Mountford: I make Mediterranean roast vegetables, red onions, different colours peppers, courgettes, eggplant and cherry tomatoes and garlic drizzle with balsamic vinegar and olive oil.

Liezl Ruth Hendrik: Is true en dan suiker na smaak en ek gebruik gewoonlik sommer my mayonnaise.
Renee Ficq:
Ek braai gewoonlik hoender borsies in n pan daarmee, net n bietjie asyn (anders is dit baie sterk) en my olyf olie gemeng. Dit maak seker dat die hoender nie te droog is nie. Dit is net so lekker in n stir fry. Moet net nie te veel gebruik nie anders proe dit nie besonders lekker nie!

Doreen Loots: Ek meng dit met olyf olie en vars fygekapte knoffel en dan doop ons Ciabatta brood daarin dit is heerlik!!!
Beverley Fernandez: Dis baie lekker in enige stew.
Johan Röntgen: Ek sprinkel dit oor waatlemoen stukkies.
Doné Smith: As jy ‘n bottel het en nie seker is of jy dit weer wil gebruik nie, maak ‘n lekker uie.

Liezl Louw:
Kook dit med-lae hitte tot dit biki dikker (reduksie) word en gbruik in slaaie, oor vis, vleis ens. Moet net ni te taai/dik kook ni want dit raak heelwat taaier/dikker as dit afgekoel is!!
Liezl Louw: Jy kan dit ook infuse terwyl dit kook met enige vars kruie of speserye vir n spesifieke smaak bv rosemary, thyme, kaneelstokkie ens.

Liezl Ruth Hendriks: O ja,ek maak monkey gland sous ook met dit.
1 blik tamatie en uie
1 koppie suiker
½ koppie tamatiesous
60 ml Worcester sous
30 ml basalmic
Kook oor lae hitte tot reduksie, soos jy hom verkies.
1 uie fyn gesny en gebraai is opsioneel.

Elsabie Templeton: Ek marineer steak in so kwart koppie elk balsamic, olyf olie en 3 eetlepels soja sous vir 20 – 30 min voor dit gebraai word. Het gister se fillet so gemarineer en dit was heerlik! Anders kan jy die balsamic kook tot dit verminder (reduce) en dikkerig is en gebruik as glaze saam met vleis en slaai. Jy kan dit geur met suiker, rissies en of vars kruie deur dit saam te kook.
Carla Botha: Sit so ‘n teelepel daarvan in jou souse, heerlik.

Hanli Catlin: gebruik dit in kerrie vleis geregte. Ek sit twee eetlepels kerrie, 2 eetlepel bruin suiker en so 100 ml balsamiese asyn. gooi dit by jou uie wanneer dit klaar goubruin gebraai is voor jy vleis bysit. Maak heerlike kerrie.

Nicolette Fick: Kan nie dink dat balsemiek op sy eie gaan werk nie. As jy ‘n baie goeie een het dan is ‘n reduksie fantasties. Ek kook spinasie, gooi roomkaas en gesnyde tamaties by en laat prut met balsemiek en bietjie suiker. dis amazing!

Lacy Grey: Almal hou nie van die smaak van balsamiese asyn nie. In my opininie gebruik jy baie min in slaaie ens. omdat dit so sterk is en as dit gebruik word vir kook is dit lank en stadig kook tot dit amper karmiliseer tot dit ‘n stroop word en van die asyn smaak af gekook het. Ek gebruik altyd ‘n bietjie wit asyn met ‘n braai. Die balsamic vir my kry nie genoeg tyd op die vuur om die smaak van die vleis te enhance nie.




HABANERO CHILI PASTE

2015-11-03-chilisauce
HABANERO CHILI PASTE
¼ cup Olive oil
½ cup fresh Basil (parsley is good too)
½ cup fresh cilantro
4 cloves garlic, peeled
1 teaspoon salt
1 teaspoon ground black pepper
1 teaspoon ground cumin
20 habanero peppers, stems removed
Water as needed
Combine all ingredients in processor and blend until very finely processed. Or, use a molcajete and grind everything up into a paste.
Add in more oil or a bit of water if you’d like a more consistent paste.
Transfer to an air tight container and refrigerate.
Should last about a week or so. Or, you can freeze it and thaw as needed for use.
Source and Photo: Chili Pepper Madness.




BLOMKOOL EN HOENDER GEBAK

2015-10-30-blomkoolenhoendergebaktested
BLOMKOOL EN HOENDER GEBAK
3 hoenderborsies, gekook en in stukkies gesny
1 groot blomkoolkop
350 g gerasperde Cheddarkaas (jy kan meer gebruik) en ‘n handvol om bo-oor te strooi
2 opgekerfde preie
125 g gaar spek stukkies
1 teelepel fyn knoffel
1 groot eetlepel bruismeel
1 groot eetlepel botter
125 g gladde maaskaas
Sout en peper na smaak
Stoom die blomkool tot sag. Meng die gaar hoender, preie, spek en knoffel met die kaas in die mengbak. Smelt die botter in ‘n klein kastrolletjie en voeg die meel daarby. Roer deeglik oor lae hitte tot die meel goed in die botter ingemeng is. Voeg bietjie van die hoenderaftreksel waarin die hoender gekook het bietjie vir bietjie by terwyl jy aanmekaar roer, om ‘n witsous te vorm. Die sous moet nie te styf word nie. Haal van die hitte af en meng die maaskaas daarby. Meng die sous goed deur die hoendermengsel. Sny die blomkool op in stukke en meng dit met die kaasmengsel. Geur met sout en peper. Plaas die mengsel oor in ‘n oondbak, strooi die ekstra kaas bo-oor, bedek met foelie en bak by 180ºC vir 25 minute. Verwyder die foelie en bak verder vir ‘n verdere 5 – 10 minute.
Bron en Foto: Adam Cloete.




BOEREWORS EN KEKERERTJIE QUICHE

2015-10-29-boereworsenchickpeaquichetested

BOEREWORS EN KEKERERTJIE QUICHE
VULSEL:
300 g boerewors
1 groot eetlepel botter
1 medium grootte fyngekapte ui
1 fyngemaakte knoffeltoontjie
340 g blikkie kekerertjies, gedreineer
2 groot eiers liggies geklits
250 ml jogurt (of room)
¾ koppie gekrummelde Fetakaas
125 g gladde maaskaas
sout en peper na smaak
‘n handvol Cheddarkaas om bo-oor te strooi
KORS:
250 g gewone koekmeel
100 g botter, in klein stukkies gesny
1 eiergeel, liggies geklits in 30 ml koue water

Vir die kors:
Plaas die meel in ‘n mengbak, voeg die botter by en vryf dit in die meel in met jou vingerpunte tot dit soos broodkrummels lyk. Meng die geklitste eiergeel / water mengsel in met ‘n rondepunt mes tot dit ‘n sagte deeg vorm. Haal dit uit op ‘n oppervlakte wat liggies met meel bestrooi is en knie dit vinnig en lig tot ‘n gladde bal. Probeer om die deeg so min moontlik met jou hande te hanteer. Draai dit toe in kleefplastiek en laat vir ten minste 30 minute in die yskas afkoel.
Vir die vulsel:
Smelt die botter oor medium hitte en braai die ui tot sag. Voeg die knoffel en kekerertjies by en roer-braai vir 2 minute. Geur met sout en peper, verwyder van die pan en en hou eenkant. Sny die wors in stukkies en braai dit in dieselfde pan tot gaar. Meng dit met die chickpea mengsel, maar hou ‘n paar groter stukkies eenkant. Klits die eiers en room saam, en roer die Feta en Maaskaas by. Geur met sout en peper. Giet die eiermengsel nou by die wors en kekerertjies mengsel en roer goed deurmekaar.
Rol die deeg liggies uit en voer ‘n 30cm quiche bak of pan daar mee uit. (Blind bak is nie nodig nie). Skep die mengsel in die uitgevoerde bak en rangskik die orige stukkies wors bo-op. Bestrooi liggies met gerasperde kaas en bak vir 35 minute by 180ºC of tot opgepof en gestol en goudbruin.

Bron: Adrian Olivier
Foto: Adam Cloete




EIERLOSE MAYONNAISE

2015-10-28-eierlosemayonaissetested

EIERLOSE MAYONNAISE
2 kp melk (1kp + 1kp)
6 eetl mielieblom
4 eetl olyf olie
2 teel asyn
2 teel suiker
1/2 teel mosterd saad
1/2 teel swart peperpoeier
1/2 teel sout
Metode
Gooi een deel melk in pot. Los maizina ( corn flouer ) op in res van melk. Meng saam. Kook op stadige hitte terwyl jy res van die bestanddele by voeg. Roer aanmekaar om vasbrand en klonte te voorkom.
Bron en Foto: Nicoliende de Waal




CHICKEN ROAST IN A BAG

 

2015-10-28-roastchickeninabagtested

CHICKEN ROAST IN A BAG
Combine:
1 x 2kg chicken
2 tsp salt
1 tsp dry parsley flakes
1 tsp dry sage
1 tsp dry rosemary
1 tsp dry Marjoram
1 tsp dry Basil
1 whole head of garlic (I break the garlic apart but I don’t bother peeling the garlic)

Mix the salt and herbs together and rub into the chicken. Place in an oven bag. Seal and bake at 180 degrees Celsius for 30 minutes then what I do is reduce the heat to 140 degrees and cook it a further 1 1/2 – 2 hours, just depending on the size of the chicken

When your chicken is done cooking, make a hole in the bag and drain the liquid in the bag into a small pot. Melt 3 Tbsp margarine, add 2 Tbsp flour, salt to your taste, and use the liquid to add to your rough to make your gravy. Judge for yourself how much liquid you would like to add because you know how thick or how thin you like your gravy.
Source and Photo:  Lady Grey




BBQ CHICKEN PIZZA

 

2015-10-28-bbqchickenpizzatested

BBQ CHICKEN PIZZA
Base
3 1/2 – 4 cups flour
1 Tbsp active dry yeast
2 tsp sugar
1 1/2 tsp salt
1/4 cup sunflower oil
1 1/2 cups warm warm
Mix, Knead, cover and rise until triple in size. Divide into two and press into pizza pans until the entire pan is covered.

BBQ chicken
Left over chicken cut into chunks, onion chopped finely and green pepper (capsicum) chopped small. Add bbq sauce and mix through and let stand over night in fridge.

Sprinkle mozzarella cheese over the base. Sprinkle the chicken bbq mix over. Sprinkle Basil over the chicken. Use a squirt bottle to put more bbq sauce over, almost like the shape of a snail in a circle.

Bake at 200 degrees Celsius for 15 – 20 minutes. When it is cooked add more bbq sauce same as before. And enjoy.
Source and Photo:  Lady Grey




LAMB CURRY ALA FAYE

 

2015-10-28-lambcurryalafayetested

LAMB CURRY ALA FAYE
500g onions finely chopped and fried with a few cardamom pods
2 pieces cinnamon stick,
4 cloves,
till golden brown,
add 1kg lamb pieces,
1 tsp salt,
1/2tsp pepper,
1tbls ginger and garlic paste,
chillies to taste,
1tsp ground coriander powder,
cook through, adding little water at a time until the lamb is soft.  Add 1/2 cup chopped tomatoes and 1 tbls tomato paste, cook till blended.  Lastly add chopped coriander leaves and 1tsp garam masala. Serve with rice or roti or naan.
Source and Photo:  Faye Abrahams

Nota from Adam Cloete:
Faye Abrahams, this is delicious and very much the same than my method for curry. However, I believe in adding a good pinch of cumin because it just give that extra bit of spiciness




LEKKER SMEERSOUS VIR ANGEL FISH IN DIE OOND

 

2015-10-27-lekkersmeersousvirangelfishindieoondtested

LEKKER SMEERSOUS VIR ANGEL FISH IN DIE OOND
Die hoeveelhede hang af van hoeveel vis jy het. Jy het nie baie nodig nie, net vir so ‘n ligte smeersel oor die vis.
Angel fish heel, skoongemaak en ontvel (of filette)
2 knoffeltoontjies fyngekap
Ongeveer 2 teelepels oreganum
1 eetlepel appelkooskonfyt
1 eetlepel botter
Sap van een kleinerige suurlemoen
Sout en peper na smaak
Meng die appelkooskonfyt en botter en mikrogolf dit vir ‘n paar sekondes dat dit net sag word om goed te kan smeer. Meng die oreganum en knoffel daarby in. Plaas die vis in ‘n oondbak en smeer dit liggies met die mengsel. Giet die suurlemoen sap oor en geur met sout en peper. Maak die bak heeltemal toe met foelie en bak in ‘n voorverhitte oond vir 10 tot 15 minute by 180ºC, afhangende hoe dik jou vis of die filette is. Onthou dit moet nie droog bak nie, want jy wil vis eet, nie karton nie en Angel Fish word veral baie vinnig gaar. Laat tyd toe dat jy die foelie kan afhaal om dit net ‘n vinnige rooster te gee vir ‘n bietjie kleur indien jy dit so verkies.
Jy kan dit net so bak, maar ek het groente vooraf sag gekook in die mikrogolf en by die vis gesit sodat die geure ook daarin kon intrek, vir ‘n lekker eenskottel gereg.
Bron: Adrian Olivier
Foto: Adam Cloete