GLISERIEN VERSIERSEL EN VULSELS
GLISERIEN VERSIERSEL EN VULSELS
125 g sagte botter/margarien
1 koppie versiersuiker, gesif
1 eiergeel
2.5 ml gliserien
75 ml kakao
Meng al die bestanddele saam en smeer op een koekie en plaas die ander koekie bo-op.
Resep geplaas: Gillian Kruger Vermeulen
250 g botter by kamertemperatuur
500 g versiersuiker
1 eiergeel, goed geklits
5 ml gliserien
knypie sout
Verroom botter en klits die versiersuiker bietjie op ‘n slag by.
Voeg die eiergeel, gliserien en sout by die bottermengsel en meng goed. Gebruik soos verlang.
Resep geplaas: Janine Smit Mostert