MAKLIKE PIZZA CONES


MAKLIKE PIZZA CONES
Tortillas in die helfte gesny
Tamatie basis(soos op pizza, ons het bottel pasta sous gebruik)
Salami in die helfte gesny
Mozarella en cheddar gemeng

Sit sous, salami en kaas op helftes.
Rol in cone en plaas op bak plaat soos op die foto. Bak  vir 10-15 min, teen 180ºC tot kaas gesmelt is. Ons eet dit met suurroom en guacamole.
Foto’s en idee:  Jenel Ralph van Wyk