GEROLDE SPEK SOSATIES


GEROLDE SPEK SOSATIES
Ek het die sosaties gemaak vir saam met vanaand se braai. Ek vrek mos oor bacon.
Ek het stukkies bacon in klein rolletjies gedraai en op ‘n stokkie geryg saam met stukkies sampioene en stukkies geel en groen soetrissie (die kleintjies).
Ek het dit gesmeer met olyfolie en besprinkel met ‘n bietjie aromat en knoffelflokkies.
Idee en foto: Gideon Louw