MAAK JOU EIE VERSIERSUIKER


MAAK JOU EIE VERSIERSUIKER
Versiersuiker is ‘n mengsel van verpoeierde suiker en mielieblom.
1 koppie suiker
2 eetlepels Maizena

Plaas in voedselverwerker en meng teen hoĆ« spoed vir ‘n paar sekondes.
Resep geplaas deur Tienie Steyn