SATERDAGAAND AARTAPPEL GEREG
Kook genoeg aartappels 1 of 2 per persoon.
Braai bits of bacon, ui saam met sampioene.
Meng 250 ml room saam met patato bake 2 pakkies (na jou smaak).
Verdun met halwe koppie melk. Plaas in oondbak.
Rasper cheddar en mozarella oor, en bak by 180ºC, bak tot kaas gesmelt het en die gereg deur gaar is, en die sous dik is.
Resep en foto: Alma Hiepner