NATACHA SE LAMSBREDIE


NATACHA SE LAMSBREDIE
Resep en Foto: Natacha Visagie
FOOF LOVERS RECIPES
3 uie, gekerf
1 kg lamsvleis
1 blokkie beef pot stock
1 pakkie bruin uie soppoeier
500 ml water
sout en swart pepper
groente van jou smaak
Braai uie en vleis mooi bruin in ‘n swart pot.
Sit ‘n blokkie beef pot stock by net voor jy van die plaat afhaal. Sprinkel GOED met swartpeper.
Pak groente van jou keuse in oondvaste bak. Skep vleis bo-op.
Giet ‘n pakkie bruin uiesoppoeier wat met 500 ml water aangemaak is oor.
Bak stadig so 120°C tot murg sag so 3-4 ure.
Bedien met rys/stamp/pap – whatever tickles your fancy.