MELKKOS MET BOEBER


MELKKOS MET BOEBER
3 pakkies boeber mix
3 sakkies melk (1 liter elk)

Melk gebring tot kookpunt en voeg boeber mix by, draai hitte baie laag.
Roer aanmekaar tot amper styf en die dikte van sop.
Kook op stadige hitte tot boeber gaar is en die sago blink ogies maak.
Bedien met kaneelsuiker.
Foto: Jolene Smith