ELIZE SE ASPERSIE, ERTJIE EN SAMPIOEN SLAAI


ELIZE SE ASPERSIE, ERTJIE EN SAMPIOEN SLAAI
1 blikkie ertjies (410 g)
1 blikkie aspersies (410 g) (in stukke gesny)
1 blikkie sampioene (225 g) (gesny)
1 halwe ui, fyn gesny
1 eetlepel Cross & Blackwell mayonnaise

Meng tesame in mooi slaaibak.
Kan ‘n dag of twee vroeĆ«r gemaak en in die yskas gehou word.
Bedien koud.
Foto en resep: Elize de Kock