INGELEGDE RADYSE


INGELEGDE RADYSE
10-12 radyse
200 ml witasyn
brandrissies, fyngekap
50 ml bruinsuiker
2 knoffelhuisies

Sny radyse fyn en sit in bottels, kook res van bestanddele en gooi oor en sit deksel op.
Resep en foto: Irmela Joubert

Nota: Petro Borchard –  Ek hou ook van ingelegde radyse, maar jy moet net onthou dat dit ‘n ‘reukie’ afgee as jy die bottel oopmaak – dit is maar van die sulfur wat in die radyse is. Niks verkeerd met die produk nie.

Hierdie was ‘n artikel oor gepiekelde Daikon (Japanese radyse) wat dieselfde reageer :
“Daikon is in the cabbage-mustard family that is known to have strong smelling sulfur compounds. The concentration is greatest in the skin, so peeling can reduce the smell as can soaking in salt water. The smell is less noticeable when daikon is eaten raw. Chopping or grating and pickling (acidifying) can increase the smell.”