KARAMEL FUDGE MET KOEKIES


KARAMEL FUDGE MET KOEKIES
Resep van ‘n vriendin.
600 g marie koekies, stukkend gedruk
500 g versiersuiker
500 g margarien, gesmelt
360 g caramel treat, geklits
10 ml vanila geursel
Meng marie koekies en versiersuiker goed.
Kilts margarien, caramel en vanila saam.
Voeg dit by marie koekies.
Druk plat in bak.
Plaas in yskas.
Sny in blokkies.
Resep geplaas en foto: Poppie Naude