VISKOEKIES MET SUIKERMIELIES


VISKOEKIES MET SUIKERMIELIES
Kook 4 aartappels sag in soutwater en dreineer.
Druk aartappels fyn en voeg die volgende bestanddele by:
1 blik sweetcorn
3 eiers
1 blik tamatie pilchards
1 gekapte ui
1 blikkie tuna
1 eetlepel pietersielie
1 koppie bruismeel

Meng deur en bak lepels vol in vlak olie. Olie moet medium warm wees.
Resep geplaas deur Rene Truter Wessels