“ULTRA-MEL” VLA


“ULTRA-MEL” VLA
250 ml room
1 blik ideal melk
1 blik kondensmelk
3 – 6 eetlepels vlapoeier (afhangende van hoe dik jy dit wil hĂȘ)

Meng die room, ideal melk en kondensmelk saam in ‘n kastrol.
Spoel elke houertjie uit met volroom melk en voeg by die kastrol mengsel.
Bring tot kookpunt, maar roer gereeld.
Meng die vlapoeier met ‘n bietjie melk om ‘n pasta te vorm.
Giet by die warm mengsel en meng goed.
Hou aan roer tot dit weer op kook.
Geniet.
Resep: Wayne Dugmore