SKILFERKORS DEEG PIZZA


SKILFERKORS DEEG PIZZA
250 g sampioene
250 g spek
1 rol skilferkors deeg
Gerasperde kaas

Sny skilferkors deeg in vierkante
Braai sampioene en spek voor af tot effe gaar.
Rou skilferkors deeg in oondbak geplaas, bestanddele op gesit, kaas oor gestrooi en so 20 min. teen 180ºC gebak.|
Nota:  Mens kan enige vulsel opsit soos vir pizza, net nie te souserig nie.
Resep en foto: Lindi le Roux