RINIE SE SAMPIOENSOUS


RINIE SE SAMPIOENSOUS
Resep: Rinie Louw
Foto: Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
1 ui, gesny
250 g sampioene, in dun skyfies gesny
Soteer die ui tot mooi ligbruin, voeg sampioene by en kook liggies tot droog.
Voeg by:
1 eetlepel sampioenroomsoppoeier
½ teelepel rissievlokkies
1 teelepel knoffelvlokkies
swartpeper
bietjie sout
Roer sodat die soppoeier oplos.
Voeg nou by:
250 ml room
Prut op lae hitte vir 10 minute.