SUE SE BROOD


SUE SE BROOD
7 koppies meel
4 koppies lou warm water
2 teelepels sout
1 pakkie gis

Meng alles saam, sit in brood panne en laat rys tot dubbel die grote.
Bak vir 1 uur teen 180ÂșC of tot gaar.
Ek het bietjie olie op my hande gesmeer om die deeg beter te hanteer.
Smeer bietjie botter bo op sodra dit uit die oond kom.
Foto en resep: Sue Pretorius