VARS SARDIENTJIES IN DIE PAN


VARS SARDIENTJIES IN DIE PAN
Maak sardines skoon en haal binnegoed en kiewe uit.
2 brand rissies gekap
1 eetlepel vars knoffel pap gedruk.
1 eetlepel vars gerasperde gemmer
50 ml vars suurlemoen sap
50 ml soya sous
1 eetlepel olyfolie
Meng bestanddele en marineer sardines vir 30 min.
Braai in medium warm pan in ‘n bietjie olyfolie.
Resep geplaas deur Willem Labuschagne
Foto: Willem Labuschagne